Dié probleem sal nie vanself weggaan

Karl Kuske
Inwoners van Windhoek, soos in die res van die land, het onlangs met skok gereageer toe skermutselinge tussen Namibië se sogenaamde “struggle kids” en die nasionale polisiemag tot die dood van 'n vrou gelei en twee polisiemanne gewond is.