Doppers hou lekker makietie!

19 April 2018 | Art and Entertainment

Die Gereformeerde kerk Windhoek-Suid hou volgende Saterdag 'n heerlike potjiekoskompetisie en pretdag vir die hele familie, met spesiale gaste Lollos en Lettie wat dan saam kom kuier!

Van 10:00 begin die manne (en vroue!) hul potjies maak vir die kompetisie, met die span beoordelaars wat om 13:00 aan die disse begin proe. Deelname beloop N$500 per span van vier.

Inskrywingsvorms is nog by Frikie Engels ([email protected]) beskikbaar.

Sodra die potjies klaar beoordeel is, word borde kos vir honger gaste by die kerk verkoop.

Die hoogtepunt vir die jongklomp is natuurlik Lollos en Lettie se optrede. Die twee is om 12:00 op die verhoog. Kaartjies wat vooruit gekoop word (by Highway Importers in Prosperita) kos N$100 of N$120 by die deure. Vir meer inligting hieroor, kontak 081 143 6543 of 081 252 8338.

Hiermee saam is daar van 10:00 lekker pannekoek, soetgoed, beskuit, 'n teetuin en meer op die spyskaart.

Die kerkgebou is in Schlettweinstraat, Pionierspark geleë.

Moet die makietie nie misloop nie!

Similar News

 

Get Katutura here

2 days ago - 15 October 2018 | Art and Entertainment

Namibian feature film Katutura is now available to stream and purchase on major streaming platforms Amazon, iTunes and Google Play.After the cinematic release in 2015,...

'n Nagereg vir enige partytjie

2 days ago - 15 October 2018 | Art and Entertainment

Yolanda Nel - Die opwinding is groot toe die nuus kom dat 'n gewilde en bekende roomys binnekort in Windhoek gaan land, en uiteindelik is...

Tick tock, tick tock

2 days ago - 15 October 2018 | Art and Entertainment

Film director Eli Roth takes a different approach to the horror genre he is known for in his latest film, The house with the clock...

Events

2 days ago - 15 October 2018 | Art and Entertainment

Currently running• Pigment Sun, hosted by the Namibian Arts Association, can be viewed at the National Art Gallery until 17 October.• Future Perfect, an exhibition...

For one night only

2 days ago - 15 October 2018 | Art and Entertainment

Well-known South African classical singer Zanne Stapelberg de Lange performs in Windhoek for one night only next week.No stranger to Namibia, the opera star will...

Movies under the stars

1 week ago - 08 October 2018 | Art and Entertainment

Yolanda Nel - If you feel it’s time to get out of house and you’re hoping to do something a little different than the usual,...

Namexican dishes a delight

1 week ago - 08 October 2018 | Art and Entertainment

Gerine Hoff - Having enjoyed the Wing It Diner experience shortly after their opening last year, and had yummy Cantina Sabroso Tasty Namexican Food at...

Stage tribute to Muafangejo

1 week ago - 08 October 2018 | Art and Entertainment

Bringing homage to one of Namibia's greatest artists, the production I Am John – The Life and Times of John Muafangejo, is presented in the...

Events

1 week ago - 08 October 2018 | Art and Entertainment

Currently running• Pigment Sun, hosted by the Namibian Arts Association, can be viewed at the National Art Gallery until 17 October.• Future Perfect, an exhibition...

Less than explosive laughs

1 week ago - 08 October 2018 | Art and Entertainment

Its 2001 and a high school student can't concentrate on a crucial test, and he decides to drop out. Fast forward to 2018 and Teddy...

Latest News

Klein idee, groot verskil

2 days ago - 15 October 2018 | Environment

'n Oogkundige het besef Namibië het die wêreldwye reuse-plastiekprobleem nie vrygespring nie, en die land moes lankal reeds iets doen om te verseker dit ruk...

Betoging stopgesit

2 days ago - 15 October 2018 | Society

Rehobothers het beplan om Vrydag tot by die dorpsraad te betoog om 'n petisie te oorhanding oor die voorwaardes waaronder erwe op die dorp verkoop...

SHAF to help with housing

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

The managing director of Shelter Afrique (SHAF), Andrew Chimphondah, said the organisation is willing to help Namibia address its housing problems.He made this statement earlier...

4x4s battle it out

2 days ago - 15 October 2018 | Events

Next Saturday (20 October), it's the Battle of the Brands for Cancer at the Benguella Angling Club in Olympia.This Land Rover Owners (LRON) initiative calls...

Waste facility opens in WHK

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

The Windhoek municipality is tasked with the responsibility of ensuring that all waste generated within the city is managed so as to minimise its potential...

Shoprite maak skoon

2 days ago - 15 October 2018 | Environment

Terwyl baie inwoners luilekker op 'n Saterdag agteroor lê en bietjie sport kyk, het een besigheid op Rehoboth besluit om die tyd beter te benut...

Rehobothers woeker met begraafplaas

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

Hoewel die begraafplaas projek op Rehoboth tans sloer, het dit tot dusver baie goed verloop en is die projekleiers tevrede met hulle vordering.“Die ou begraafplaas...

Honderde sien weer beter

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Yolanda Nel – Daar het letterlik honderde mense Donderdag by die Windhoek sentrale hospitaal opgedaag ná oogkundiges kragte saamgesnoer het om oogtoetse teen N$20 aan...

Halfway on, world off mark...

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Moses Magadza - A senior United Nations Programme on HIV and AIDS (UNAIDS) official says although notable progress has been made against the disease, the...

Load More