Kiesafdeling wil dienste subsidieer

12 April 2018 | Government

Onderhandelinge tussen die regering en die Windhoekse stadsraad is tans aan die gang om dienste vir bejaardes te subsidieer.

Volgens die raadslid van die Windhoek-Ooskiesafdeling, Matheus Amadhila, is hulle tans besig met besprekings om water en elektrisiteit te subsidieer. Hy het Vrydag tydens 'n besoek aan die Schanzen-oord gesê die doel is om die verhouding tussen kiesafdelingraadslede en bejaardes te versterk.

“Ons bring die regering nader aan sy mense, veral aan pensionarisse, omdat hulle 'n merkwaardige rol in die gemeenskap speel,” sê Amadhila.

Die uitreikprogram is een van die kiesafdeling se belangrikste aktiwiteite. “Die wêreld waarin ons leef is vol uitdagings en bejaardes oorkom hierdie uitdagings steeds elke dag,” sê hy.

Amadhila het die bejaardes geloof vir die rol wat hulle speel om aanvaarbare gedrag in vandag se generasie te bevorder. “Die rede hoekom baie Namibiërs menseregte en die wet respekteer is te danke aan die wysheid en leiding wat julle toe hulle jonger was, gebied het,” het hy gesê.

Similar News

 

Millions needed for new dumpsite

1 week ago - 12 April 2018 | Government

Setting up an upgraded general waste disposal site at the existing Kupferberg landfill in the next two years, will cost between N$120 and N$150 million.“The...

OG spoeg vuur oor OKH se boeke

1 week ago - 12 April 2018 | Government

Die munisipaliteit van Okahandja het 'n negatiewe ouditmening van die ouditeur-generaal Junias Kandjeke ontvang vir die finansiële jaar wat op 30 Junie 2016 geëindig het.Die...

Erfverkoop lig wenkbroue

1 week ago - 12 April 2018 | Government

Die koop van 'n erf in Kleine Kuppe deur 'n privaatverdrag, sal na die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling verwys word vir 'n besluit,...

New CRO for Omaheke

1 week ago - 12 April 2018 | Government

The Omaheke regional council last week appointed Maria Vaendwanawa as chief regional officer (CRO).The appointment ended five years of operating without a substantive CRO, following...

Erven backlog finally up to date

1 week ago - 12 April 2018 | Government

The task of bringing almost 500 backlogged town planning applications up to date – of which some date back to 2010 – has finally been...

Rehoboth gons oor dorpsraad

4 weeks ago - 22 March 2018 | Government

Yolanda NelInwoners van Rehoboth is verward oor wat presies die skorsing van raadslede van die dorpsraad beteken en wat dit vir die toekoms van die...

36 jobs through rural development

2 months ago - 01 February 2018 | Government

A total of 36 employment opportunities were created through six rural development programmes in the Khomas Region, with at least 223 households benefitting from one...

Clean-up campaign jacked up

2 months ago - 01 February 2018 | Government

The City of Windhoek's mayoral clean-up campaign which is led by local authority councillors, started in the Samora Machel constituency last Saturday.The campaign, which began...

Dorpsraad weer in sop oor water tekort

3 months ago - 18 January 2018 | Government

Wateronderbrekings op Rehoboth duur voort.Volgens die Popular Democratic Movement (PDM) is dit 'n teken van munisipale minagting teenoor inwoners.“Die ontwrigting van waterdienste deur die dorpsraad...

Boorgat ’n wit olifant

3 months ago - 11 January 2018 | Government

’n Boorgat wat eintlik die inwoners van Dordabis moes help, staan nou verlate omdat die niemand die diesel kan bekostig om water te pomp nie.Volgens...

Latest News

Options abound but still no...

17 hours ago | Infrastructure

Yolanda NelWith house prices in the capital still sky high, the backlog remains despite a number of cheaper housing choices available.Various cheaper housing options already...

Festival celebrates Ovaherero culture

17 hours ago | Cultural

Following the launch of the Otjikaiva Festival which celebrates Ovaherero culture, the event is scheduled to take place at the Habitat Research and Development Centre...

Free love this weekend

17 hours ago | Local News

The streets of the Windhoek's CBD will be filled with people giving free hugs on Saturday when members of Hugs 4 Christ host their second...

Turf se dae getel

17 hours ago | Sports

Die kunsmatige turf by die Sam Nujoma-stadion in Katutura is in 'n gehawende toestand, met lugborrels wat die turf lug, wat dit soms moeilik maak...

Munisipaliteit stel OKH inwoners teleur

17 hours ago | Infrastructure

Hoewel 'n handvol sakemanne op Okahandja die afgelope maand ingegryp het om die dorp se strate te herstel, is sommige inwoners woedend vir die munisipaliteit...

Protection against sunrays

17 hours ago | Local News

Ohorongo Cement and their Ohorongo Otavi Community Trust (OOCT) donated 1 100 tubes of sunscreen worth N$130 258 to people with albinism in Namibia. The...

In the house of the...

17 hours ago | People

Whitney Movers is an artist who does everything in faith and she includes God in every little plan she makes.Raised in Walvis Bay, Whitney has...

Elemotho & co at the...

17 hours ago | Art and Entertainment

Local singer/songwriter Elemotho delivers his latest show at the Warehouse Theatre tomorrow evening, when he and his band Modern Nomads invoke the spirit of their...

From the local book shelf

17 hours ago | Art and Entertainment

Two new Namibian books – Mina and the Magic Baobab Tree and The Magic Trick – were launched at the Scientific Society last week.Mina and...

Load More