Loop lig vir OKH se slaggate

08 February 2018 | Infrastructure

Die toestand van paaie in Okahandja laat veel te wense, met slaggate wat die afgelope jaar nog glad nie herstel is nie.

'n Inwoner van die dorp, Johannie du Toit, sê daar is geen instandhouding van die paaie nie. “Hulle gooi doodeenvoudig sand binne die slaggate en die oomblik wanneer daar reën kom, is die gat maar net nog steeds daar,” het sy vir WE gesê.

Die gate in die pad is gevaarlik en hou 'n risiko vir alle motoriste in. “Veral die slaggate op die hoofpad is al so groot, motoriste moet uit-swenk om skade aan hul motor te vermy. Dié aksie is ewe gevaarlik, veral as daar baie verkeer is,” het sy gesê. Motoriste word selfs soms genoop om tot stilstand te kom.

Die Okahandja munisipaliteit is vir kommentaar genader, maar is daar teen druktyd nog geen reaksie ontvang nie.

Similar News

 

NAC has more plans

7 minutes ago | Infrastructure

The Namibia Airports Company (NAC) is looking to procure consultancy services for works and services to eliminate congestion at the Hosea Kutako International Airport (HKIA)...

Meer spasie op dié manier

7 minutes ago | Infrastructure

Dubbelverdieping sinkstrukure in Windhoek se informele nedersettings neem toe omdat daar te min spasie in residensiële erwe is.'n Inwoner van Hakahana, Monica Nedongo, besit een...

Road works hamper traffic

7 minutes ago | Infrastructure

With major road construction of the new eastern bypass currently underway in Prosperita, along with work being carried out on the bridge and at the...

Toilets bring relief at Omitara

7 minutes ago | Infrastructure

The construction of close to 320 ablution facilities at Omitara has been completed and they are currently in use by residents, the settlement's committee secretary,...

Kragpale veroorsaak moles

1 week ago - 11 May 2018 | Infrastructure

'n Inwoner van Olympia het onlangs wakker geword met twee massiewe elektriese pale voor hulle slaapkamer – iets wat talle inwoners van daardie area ernstige...

New township development approved

1 week ago - 11 May 2018 | Infrastructure

The City of Windhoek (CoW) recently approved the application for the township establishment and layout of Rocky Crest Ext. 5 and 7.“Residents can look forward...

Master plan for WHK water

1 week ago - 11 May 2018 | Infrastructure

The City of Windhoek (CoW) has received 28 tender applications for the development of an integrated water and wastewater master plan.The tender closed on 18...

Spa sonder grond

4 weeks ago - 26 April 2018 | Infrastructure

Yolanda Nel Twee jaar ná die Reho Spa weer sy deure vir die publiek moes open, lê dit steeds in puin en blyk dit nou...

Genoop om grond te gryp

4 weeks ago - 26 April 2018 | Infrastructure

Yolanda Nel - 'n Tekort aan behuisingsgeleent-hede op Rehoboth noop talle mense om grond wat al jare leeg staan, te gryp.“Hierdie erwe staan al vier...

Ontwikkelingsforum maak Rehoboth mooi

4 weeks ago - 26 April 2018 | Infrastructure

Yolanda Nel Na die haaglike toestande waarin die begraafplaas van Rehoboth nog onlangs te vinde was, het ’n groep inwoners besluit om saam te staan...

Latest News

Rol môre moue op

7 minutes ago | Environment

Die landwye skoonmaakveldtog vind amptelik môre plaas, met pres. Hage Geingob wat ’n hand in Windhoek se Samora Machel-kiesafdeling bysit.Private sektor deelnemers sluit Plastic Packaging...

Meer spasie op dié manier

7 minutes ago | Infrastructure

Dubbelverdieping sinkstrukure in Windhoek se informele nedersettings neem toe omdat daar te min spasie in residensiële erwe is.'n Inwoner van Hakahana, Monica Nedongo, besit een...

Road works hamper traffic

7 minutes ago | Infrastructure

With major road construction of the new eastern bypass currently underway in Prosperita, along with work being carried out on the bridge and at the...

Toilets bring relief at Omitara

7 minutes ago | Infrastructure

The construction of close to 320 ablution facilities at Omitara has been completed and they are currently in use by residents, the settlement's committee secretary,...

First section of Wernhil complete

7 minutes ago | Business

With N$160 million already spent on the construction on the fourth phase of Wernhil Park, nine new shops will begin trade by 1 June this...

The light in the art

7 minutes ago | People

Barry de KlerkAbraham Pieters is a young entrepreneur from Windhoek who hopes to inspire other young people to take up arts to make a living...

’n Dans met ’n ander...

7 minutes ago | People

Yolanda NelDit lyk soos ’n kunswerk wanneer haar been stadig en elegant eers verby haar middel en dan verby haar skouer beweeg. In ’n oogwink...

The champions' road

7 minutes ago | Local News

Barry de KlerkBoerewors lovers are gearing up for the final challenge after 11 participants blew the judges away at the Khomas regional round of the...

Fighting for art

7 minutes ago | Art and Entertainment

Barry de Klerk The fight is on for artists in Windhoek tonight, with the Art Battle taking place at Eagles Beer Garden.Artists each have 20...

Load More