Oogkundiges ploeg in gemeenskap terug

08 October 2018 | Health

Yolanda Nel - Versiende, bysiende of swaksiende, indien jy nie ’n mediese fonds het nie, is nou jou kans om jou oë te laat toets.

’n Groep oogkundiges bied Donderdag hul dienste aan by die Windhoek sentrale hospitaal se 5de vloer. “In sulke moeilike tye, voel almal die knyp. En as besighede die knyp voel, hoe nie te meer die man op straat nie,” sê Sunette Chapman van Rita Frank Oogkundiges. “Dan is dit belangrik om terug te ploeg in die gemeenskap en te help waar jy kan.”

Die span is reeds slaggereed om volgende week die uitdaging aan te pak, en sê Sunette hierdie idee kom van die Here. “As jy iets doen wanneer Hy op jou knoppie druk, dan val alles maklik in plek,” sê sy. Daarmee saam is hulle dankbaar vir hoeveel donasies hulle reeds ontvang het.

Ook Michelle Beeker van Luca Optics op Okahandja sê hulle is opgewonde oor die geleentheid. “Ons beoog om Donderdag 500 mense te help met ’n oogtoets en ’n bril vir diegene wat dit benodig,” sê sy. “Alle persone oud en jonk, wat nie ’n mediese fonds het nie en wat probleme met hul sig ervaar, kan van die geleentheid gebruik maak,” sê sy.

Die Lions is ook deel van die geleentheid en staan reeds reg. Die kostes vir ’n oogtoets beloop N$20 en as dit nodig is, kos ’n bril N$30. Die toetse vind reeds vanaf 07:00 by die hospitaal plaas..

Similar News

 

Honderde sien weer beter

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Yolanda Nel – Daar het letterlik honderde mense Donderdag by die Windhoek sentrale hospitaal opgedaag ná oogkundiges kragte saamgesnoer het om oogtoetse teen N$20 aan...

Halfway on, world off mark in AIDS war

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Moses Magadza - A senior United Nations Programme on HIV and AIDS (UNAIDS) official says although notable progress has been made against the disease, the...

A recipe for health

2 days ago - 15 October 2018 | Health

October is health and hygiene promotion month and on Thursday, the City of Windhoek (CoW) will reiterate the importance of washing your hands with soap...

Food bank roll-out full steam ahead

3 weeks ago - 24 September 2018 | Health

Jana-Mari SmithThe roll out of Namibia’s food bank programme has gained momentum in the past year following the completion of the two-year pilot phase in...

Suicides continue to rock the country

3 weeks ago - 24 September 2018 | Health

Namibia's suicide rate is the fourth highest in Africa after Mozambique, Tanzania and Burundi, and 11th in the world.“In Namibia, as elsewhere, self-directed violence is...

Plan dedicated to women

1 month - 17 September 2018 | Health

In an effort to support women, fight cancer and financially contribute to the national cancer outreach programme and women’s health clinics, an insurance product has...

Menstruation is a reality

1 month - 27 August 2018 | Health

Jemima Beukes - Namibia can no longer shy away from the reality of young, impoverished girls standing hopeless in school lines while blood is running...

­Mending broken hearts

2 months ago - 05 August 2018 | Health

The first heart attack center in Namibia was officially opened in the capital on Friday. At the inauguration, health minister Dr Bernhard Haufiku said that...

Rehoboth tref eie voorsorg maatreëls

3 months ago - 05 July 2018 | Health

Yolanda Nel - Die St Mary-hospitaal op Rehoboth het versoek dat inwoners kalm bly tot die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ’n uitspraak lewer...

Khomas moet skoner

4 months ago - 07 June 2018 | Health

Die uitbreking van siektes wat die afgelope jaar in die Khomasstreek woed, word grotendeels toegeskryf aan die onvermoeë om rommel te bestuur.Volgens die goewerneur van...

Latest News

Klein idee, groot verskil

2 days ago - 15 October 2018 | Environment

'n Oogkundige het besef Namibië het die wêreldwye reuse-plastiekprobleem nie vrygespring nie, en die land moes lankal reeds iets doen om te verseker dit ruk...

Betoging stopgesit

2 days ago - 15 October 2018 | Society

Rehobothers het beplan om Vrydag tot by die dorpsraad te betoog om 'n petisie te oorhanding oor die voorwaardes waaronder erwe op die dorp verkoop...

SHAF to help with housing

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

The managing director of Shelter Afrique (SHAF), Andrew Chimphondah, said the organisation is willing to help Namibia address its housing problems.He made this statement earlier...

4x4s battle it out

2 days ago - 15 October 2018 | Events

Next Saturday (20 October), it's the Battle of the Brands for Cancer at the Benguella Angling Club in Olympia.This Land Rover Owners (LRON) initiative calls...

Waste facility opens in WHK

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

The Windhoek municipality is tasked with the responsibility of ensuring that all waste generated within the city is managed so as to minimise its potential...

Shoprite maak skoon

2 days ago - 15 October 2018 | Environment

Terwyl baie inwoners luilekker op 'n Saterdag agteroor lê en bietjie sport kyk, het een besigheid op Rehoboth besluit om die tyd beter te benut...

Rehobothers woeker met begraafplaas

2 days ago - 15 October 2018 | Infrastructure

Hoewel die begraafplaas projek op Rehoboth tans sloer, het dit tot dusver baie goed verloop en is die projekleiers tevrede met hulle vordering.“Die ou begraafplaas...

Honderde sien weer beter

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Yolanda Nel – Daar het letterlik honderde mense Donderdag by die Windhoek sentrale hospitaal opgedaag ná oogkundiges kragte saamgesnoer het om oogtoetse teen N$20 aan...

Halfway on, world off mark...

2 days ago - 15 October 2018 | Health

Moses Magadza - A senior United Nations Programme on HIV and AIDS (UNAIDS) official says although notable progress has been made against the disease, the...

Load More