Privaat ambulansdiens beskikbaar

09 November 2017 | Business

Yolanda Nel

In ’n poging om inwoners van Rehoboth binne minute te hulp te snel in tye van nood, is ’n nuwe privaat ambulansdiens nou op die dorp beskikbaar.

“Beseerde en siek pasiënte kan nie altyd per voertuig vervoer word nie en kan dit die gesondheid van ’n persoon beïnvloed indien hulle nie in ’n ambulans vervoer word nie,” het Conrad Jacobs, operasionele bestuurder van MR24/7 gesê.

Die diens is sedert 1 November op Rehoboth beskikbaar.

Hoewel die hospitaal se ambulansdiens nog altyd beskikbaar was, het die span dit goed gedink om ’n ten volle toegeruste privaat ambulansdiens ook aan inwoners te bied. “Ons pasiënte word ten alle tye beskerm en hul privaatheid is ons eerste prioriteit,” sê hy.

MR24/4 bied inwoners sonder ’n mediesefonds dieselfde gehalte diens teen laer kostes. “Geen gebied is vir ons onbereikbaar nie.”

Hulle kan ook pasiënte na Windhoek vervoer indien nodig.

Conrad en sy vrou Seredine, het die maatskappy in 2013 gestig en het reeds privaat ambulansdienste in Windhoek en op Otjiwarongo.

Similar News

 

Hotel donates to CAN

1 week ago - 09 November 2017 | Business

The Avani Hotel in Windhoek handed over N$20 000 to the Cancer Association of Namibia last week. The donation is in support of Pink Month...

Nuwe lewe in ou yster

1 week ago - 09 November 2017 | Business

Yolanda Nel Wat dekades gelede net ’n stokperdjie was, het nou 20 jaar later ’n inkomste geword vir ’n entrepreneur van Windhoek.Bernhardt O’Callaghan het vroeër...

Multichoice gives back

1 week ago - 09 November 2017 | Business

Around a 100 kids of the SOS Children’s Village were spoilt by MultiChoice Namibia last week during a fun day, when the centre received N$5...

From small to big

1 week ago - 09 November 2017 | Business

Barry de Klerk – Lee Tec cc recently moved to a bigger property to allow customers easier access to their business.Lee Tec has been around...

Read all about it

3 weeks ago - 26 October 2017 | Business

Yolanda NelAfter five years of selling newspapers on a busy street intersection in Pioniers Park, a young entrepreneur has dreams to further his job prospects.With...

Groot, beter, Giga

3 weeks ago - 26 October 2017 | Business

Yolanda NelMet die intrapslag by ’n groot vertoonlokaal, lyk dit kompleet soos ’n huis op skou – alles is daar en jy kan na hartelus...

Free wifi here

1 month - 19 October 2017 | Business

Paratus has committed to the fight against cancer in Namibia by providing free internet and wireless internet access to the Cancer Association of Namibia’s Head...

Sally and Poiyah take hands

1 month - 12 October 2017 | Business

Sally Ephraim Keya (aka Boss Madam) recently signed a memorandum of understanding with Poiyah Media to elevate her brand.Poiyah Media was established by Ilke Akwenye...

Xwama vier 'n dekade

1 month - 12 October 2017 | Business

Yolanda NelXwama restaurant vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en nooi alle entrepreneurs en klein- en mediumhandelaars om hul produkte by die feesvieringe uit te stal.“Ons...

‘Improve access for the disabled’ – NCCI Omaheke

1 month - 05 October 2017 | Business

The Gobabis chapter of the Namibia Chamber of Commerce and Industry (NCCI) called on local businesses to make their premises easily accessible to people with...

Latest News

Safer roads start with you

3 days ago - 16 November 2017 | Accidents

Yolanda NelWith more than 36 000 drivers randomly screened for driving while under the influence since August, a total of 288 arrests have already been...

Kom kuier saam by Auas...

3 days ago - 16 November 2017 | Events

Yolanda NelDie potte gaan hierdie naweek behoorlik prut by die Auas Hills aftree oord se potjiekoskompetisie. Volgens Monika Barnard wat ’n lid is van die...

Facelift for Herero Mall

3 days ago - 16 November 2017 | Infrastructure

As part of upgrades, toilet facilities will soon be available at the Herero Mall in Katutura.The upgrade is facilitated by the City of Windhoek (CoW)...

Windhoek gaan groen

3 days ago - 16 November 2017 | Government

Die hoofstad gaan binnekort ’n gedaanteverwisseling ondergaan ná die munisipaliteit onderneem het om 10 000 bome te plant.Die projek het verlede week begin met 200...

Walking with dinosaurs

3 days ago - 16 November 2017 | Events

Yolanda NelWhether you are a palaeontologist or generally a curious person interested in dinosaurs, or a die-hard fan of Barney, the Dino Expo is an...

Meet this Jack of all...

3 days ago - 16 November 2017 | Art and Entertainment

Barry de Klerk – Acting, writing and directing. Abraham Pieters has tried his hand at it all and he loves the industry.The 23-year old actor...

N$3 miljoen vir kankerappels

3 days ago - 16 November 2017 | Events

Yolanda Nel’n Rekordbedrag van N$3 miljoen is verlede week aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) oorhandig ná afloop van die 17de kankerappelprojek.Die projek van CAN...

Three fly to France

3 days ago - 16 November 2017 | Art and Entertainment

Yolanda NelThree entrepreneurs are flying to France next year to make their dreams a reality by launching their own projects abroad.In an effort to strengthen...

Die potte het behoorlik geprut

3 days ago - 16 November 2017 | Events

Yolanda NelDie smaak van wildvleis talm steeds op almal se lippe ná die eerste wildsvleisfees verlede week in die hoofstad plaasgevind het. Die opwinding onder...

Load More