Police And Crime

Wen met KKNHW

2 years ago - 12 October 2017 | Police And Crime

Die Kleine Kuppe Buurtwag (KKNHW) het verlede Saterdag ’n bewustheidsveldtog gehou waar iets te ete, koeldrank en kaartjies vir ’n gelukstrekking verkoop is. Gelyktydig is nuwe lede gewerf. Die organiseerders sê baie dankie aan almal...