Klein dade, groot harte

15 April 2019 | Social Issues

Toyota Indongo het verlede week in die vroeƫ oggendure gaan blikskud , alles ten bate van kanker. Die gesigte getuig dat 'n klein daad almal se harte kan aanraak.