Bederf jouself in die tuindorp

Al hou jy net vinnig stil of geniet 'n uitgerekte ontbyt, maak gerus 'n draai by Bäckerei Dekker.

10 February 2019 | Art and Entertainment

Okahandja • Yolanda Nel



Of ons nou die langpad aandurf Etosha toe of 'n naweek wegbreek see toe, op Okahandja moet altyd gestop word vir 'n peuselhappie en 'n heerlike beker koffie.

Ek en 'n paar kollegas is nou die dag in die tuindorp en gaan klop oudergewoonte by Bäckerei Dekker aan. Die tannie groet ons vriendelik en ons maak onsself by een van die tafels tuis. 'n Kelnerin skarrel met 'n groot glimlag nader en vra dadelik van waar ons is. Hulle ken seker maar die meeste inwoners hier.

Ons reken dit is tyd vir bederf, al is dit nou eers 11:00. Ons besluit op 'n Coke-float. “'n Grote of 'n kleintjie, mevrou?,” wil die kelnerin weet. “'n Lekker grote!” sê ons gelyk.

Ons bekyk die spyskaart wat spog met 'n verskeidenheid van brötchens, geroosterde broodjies en vir die wat baie honger is, groot ontbyte. Ons besluit op gevulde omelette (sonder brood, want sommige hou steeds by hul nuwejaarsvoornemens), 'n ham-en-kaas-brötchen en 'n spek-en-eier-roosterbroodjie.

Die kos is heerlik en dit vul beslis die honger kolle.

Die kelnerin is kort-kort by ons om seker te maak alles is nog reg.

Benewens ons groepie, is daar 'n paar toeriste wat ook 'n peuselhappie geniet. Talle inwoners stap gereeld in en uit, en dit blyk dit is die heerlike soetgebak wat hulle na die bakkery bring. Hier is almal welkom en almal word soos familie behandel. Net 'n bewys dat dit 'n eetplek vir ieder en elk is om 'n vinnige ete te geniet.

As jy weer in die tuindorp stop, gaan maak gerus 'n draai by Bäckerei Dekker en koop sommer 'n handvol koekies terwyl jy daar is.

Similar News

 

Eastwood takes centre stage

19 hours ago | Art and Entertainment

Based on a true story, this film is Clint Eastwood's second attempt at directing in 2018 as well as his first starring role since 2012.In...

Events

19 hours ago | Art and Entertainment

Currently running• New beginnings, a collection of artworks by the graduates of the College of the Arts, takes place at the National Art Gallery until...

French toast on a rainy day

19 hours ago | Art and Entertainment

Gerine Hoff • WindhoekIt was on one of Windhoek's (few) rainy mornings this season that we decided on a quick family breakfast.Having recently seen postings...

Events calendar

1 week ago - 10 February 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Of the greatness of life, an exhibition by Dr Helmut Lauschke can be viewed in the Upper Gallery of the NAGN until 16...

‘I hear you talk to fish’

1 week ago - 10 February 2019 | Art and Entertainment

Monique de ScandeArthur Curry was born from the union of a fisherman and a beautiful woman that came from the sea, who just so happens...

Work starts on local short film

1 week ago - 04 February 2019 | Art and Entertainment

Production on the local short film Baxu and the Giants has begun, carrying across the story of how rhino poaching triggers social change in a...

KP Illest to hype up Fight Night

2 weeks ago - 03 February 2019 | Art and Entertainment

Adolf Kaure • SwakopmundKenyan-born Namibian-based hip hop artist Kamaaizemi Hoveka (26), better known as KP Illest, performs at the Fight Night Exhibition taking place at...

Events calendar

2 weeks ago - 03 February 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Of the greatness of life, an exhibition by Dr Helmut Lauschke can be viewed in the Upper Gallery of the NAGN until 16...

Shyamalan hits the Glass ceiling

2 weeks ago - 03 February 2019 | Art and Entertainment

M. Night Shyamalan brings together the narratives of two of his standout originals—2000's Unbreakable and 2016's Split in one explosive, all-new comic-book thriller: Glass.From Unbreakable,...

'n Stukkie paradys

2 weeks ago - 03 February 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel • Windhoek As jy regs draai op die Dordabis-pad en die grondpad begin, daar tussen êrens en nêrens, sal jy op 'n stukkie...

Latest News

Rare diseases in the spotlight

19 hours ago | Health

Yolanda NelA rare disease medical seminar takes place in Windhoek on 28 February to raise awareness amongst those affected by it.According to Bianca Özcan of...

Vier fees ­vir droogtehulp

19 hours ago | Events

Yolanda Nel“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling...

Pas op vir dié skelmstreke

19 hours ago | Crime

Yolanda Nel - Kleinsake-eienaars waarsku hul kliënte teen ’n foefie waarmee hulle gevra word om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur...

Done and dusted

19 hours ago | People

Windhoek • Yolanda NelWhat began as maintaining his own guitar collection, has become both a passion and a hobby when he has a moment to...

Orchestras that play together, stay...

19 hours ago | Education

When more than 120 young musicians and their teachers rehearse for a week and let their musical skills run wild, the outcome is certainly something...

Maltas rock in the USA

19 hours ago | Education

The Maltas Club Namibia recently travelled to the USA to undertake an experiential learning trip. The purpose was threefold: to learn more about American culture,...

Big bucks for top students

19 hours ago | Education

Standard Bank Namibia handed over N$302 000 to the three best performing learners in each of the country's 14 regions who sat for last November's...

Body goals

19 hours ago | Columns

Adolf KaureThe Holy Bible says that our bodies are the temples of the Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care...

Conservation snapshot

19 hours ago | Environment

On Tuesday (19 February), Peter Bridgeford launches the book Conservation Pioneers in Namibia and stories by Game Rangers at the Scientific Society.This book of personal...

Load More