Bederf ’n boervrou

16 October 2019 | People

Yolanda Nel
Miljoene dollar is reeds ingesamel om boere regoor die land by te staan gedurende die droogte wat honderde moedeloos laat. En nou is dit tyd om die skoner geslag ook te ondersteun.
Die Boks vir ’n Namibiese Boervrou-inisiatief versprei soos ’n veldbran dop sosiale media, met die sameroepers wat Namibiërs aanmoedig om ’n boks vol bederf vir boervroue te pak.
Een boervrou in die land skryf op die blad dat hulle deur ’n moeilike tyd gaan. “Nie net is persoonlike items soos jou gunsteling gesigroom, haarprodukte en lyfroom lankal nie meer op die inkopielys nie, maar ons lekkerste bestanddele om mee te kook, ook nie. Ek draai die botteltjie Ina Paarman Garlic and Herb spice twee keer om op die winkelrak en los dit dan maar. Ons boere se vroue is uitstekende kosmakers, brouers en bakkers. As jy kyk waarmee hulle aankom by NVV funksies, kerk- en boerevereniging geleenthede, weet jy dat hulle programme soos Master Chef gereeld kyk,” skryf sy.
Nog een skryf: “Maak jou oë toe. Dink jou in, jy is ’n Namibiese boervrou. Jy staan in die kombuis en kyk uit oor die plaaswerf. Daar waar eens trekkers en implemente gestaan het, is nou leeg. Alles is verkoop. Soek ietsie groen, net ’n kolletjie. Maar sien niks. Twee van die enorme ou bloekombome is dood. In die verte sien ek die rivierloop en die lande vir lusern... droog en vaal. Die rivier het 5 jaar laas geloop.”
Hierdie vroue bly op hul knieë, al weet hulle lankal nie meer hoe om te bid nie. En elke dag staan hulle op, vol hoop, vol ywer dat die wolke dalk vandag sal toetrek.
Die span agter die inisiatief hoop om 1 000 bokse te ontvang.
Idees van wat in die boks gepak kan word sowel as afsetpunte, kan op die Boksie vir ’n Namibiese Boervrou Facebook blad gekry word.

Similar News

 

Big smiles from Godfried

1 hour ago | People

Two years have passed since Godfried Siwombe arrived at the Hollard office with hope in his eyes. He was only 7 years old when he...

Nie net sommer ‘airbrushing’ nie

5 days ago - 14 November 2019 | People

Yolanda NelEzville Husselman van Rehoboth kom uit ’n kunstige familie en nou het sy stokperdjie ’n volwaardige besigheid geword.Ezville is op Rehoboth bekend vir sy...

Die verhaal van Mamma Afrikaner

1 month - 14 October 2019 | People

Yolanda Nel Die eens kleurvolle gebou in Dolam, Katutura, kort dalk bietjie aandag maar binne skyn die harte van die mense helder. Moria Grace is...

Welkom terug, dr. Glen-Spyron!

2 months ago - 17 September 2019 | People

Windhoek • Gerine Hoff Vir die eerste keer in baie jare beskik Windhoek, en die land, oor ’n periodontis van ons eie met dr. Olivin...

Edgy young designer dreams big

2 months ago - 03 September 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelWith a passion for fashion, this young designer is the talk of the town thanks to his extravagant, colourful outfits.Simeone Johannes has...

Changing faces at CAN

2 months ago - 25 August 2019 | People

There’s been some moving and shaking at the Cancer Association of Namibia, with two new staff members that recently joined the organisation.Sister Aina Nghitongo is...

Namibia's own Stevie Wonder

2 months ago - 25 August 2019 | People

Tanja Bause “My biggest dream in life is to be a radio presenter. I want to tell people stories and entertain them,” says Harry Rheeder...

Chasing dreams

2 months ago - 25 August 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw Soulful vocalist Vernice Plaatje (26) recently returned to Walvis Bay after a three-year internship at Hillsong South Africa. She...

Yes, yes, Yessonia!

2 months ago - 25 August 2019 | People

Swakopmund • Adolf KaureSwakopmund-born Sonia Shalukeni (31) aka Yessonia, is really making waves in the local music industry following the release of her latest singles.Yessonia...

Vlinders vlieg hoog

3 months ago - 18 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Oulike babaklere het 'n manier om enige mamma-hart te laat smelt en ander broeis te laat. Juis daarom het 'n mamma...

Latest News

There’s a fine line…

19th of November 15:45 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] opening of a solo exhibition by Michael Mansfield titled A Fine Line took place at Die Muschel in Swakopmund on Friday.Mansfield is...

KfW and NamPost support SMEs

3 minutes ago | Business

The German development bank KfW and NamPost supporting small and medium enterprises and households in rural areas with a concessional loan of N$325 million. The...

Blood donors celebrated

5 minutes ago | Local News

The Blood Transfusion Service of Namibia (NamBTS) recently awarded milestone donors who have showed continued commitment in helping save lives through the altruistic act of...

Big smiles from Godfried

1 hour ago | People

Two years have passed since Godfried Siwombe arrived at the Hollard office with hope in his eyes. He was only 7 years old when he...

A real treasure chest!

1 hour ago | Education

A new reading room called the “Schatzkiste” (treasure chest) was officially opened and inaugurated during a small ceremony at the pre-school and language development department...

Long course year comes to...

1 hour ago | Sports

Last weekend, the last Bank Windhoek Long Course Gala for the year took place at the Western Suburbs Municipal Pool in Windhoek. Hosted by Dolphins...

Namibians their own worst enemy

8 hours ago | Local News

Yolanda Nel More than 4 000 people lost their lives on Namibian roads since 2014. Of this number, 509 have diedon Namibian roads so far...

Herrie oor straatnaamverandering

9 hours ago | Local News

Yolanda Nel Die verandering van 13 straatname in Windhoek om hulde aan Namibiese helde te bring, hetinwoners die harnas in.Behalwe vir die kostes van sulke...

Air Nam’s Frankfurt flight back...

22 hours ago | Business

Air Namibia announced that it’s Windhoek – Frankfurt flight is operating as per schedule again following an incident that involved one of the airline’s Airbus...

Load More