Borg 'n rok

13 August 2018 | Local News

Ná 'n tiener vroeër vanjaar aan die Magnificent Women International skoonheidskompetisie in Indië deelgeneem het, het sy met haar terugkeur reeds met liefdadigheidswerk begin.

Anina Oosthuizen, wat die Mej MWI Namibië-titelhouer is, kon met haar terugkerr nie wag om 'n verskil in haar gemeenskap te maak nie. “Die matriekafskeid is om die draai en ek kan nie help om te dink aan kinders wat nie uitrustings daarvoor kan bekostig nie,” het sy gesê.

Dit is om dié rede wat sy die “Borg 'n matriekafskeidrok-projek” begin het en het sy reeds van die mooiste rokke en dasse ontvang.

Tydens 'n modevertoning wat onlangs by Town Lodge plaasgevind het, het die Mej. Biltongfees-finaliste hul lyf model gehou om die rokke te vertoon. “Tydens die geleentheid kon ons reeds vyf gelukkige meisies met rokke vir hul groot aand help,” vertel Anina.

Behalwe vir die lodge wat as hoofborg vir die modevertoning opgetree het, is Anina dankbaar vir die insette van Mikeljes en Kickstart, sowel as Helene's Photography en Emily Dangwa. Hardap Fast Freight het ook gereed gestaan om die rokke te vervoer.

Enige tieners wat vanjaar na 'n matriekafskeid gaan en nie 'n uitrusting het of 'n rok wil borg, kan vir Anani 'n boodskap op 081 127 7198 stuur of haar Facebook-blad Miss MWI Namibia Anina Oosthuizen 2018/2019, besoek. “Ek glo elkeen verdien om 'n prins of 'n prinses te wees – al is dit net vir een aand,” het Anina gesê.

Similar News

 

Goeie opkoms vir Chryzander

5 days ago - 14 July 2019 | Local News

Gerine HoffDie gemeenskap van Rehoboth het verlede naweek kragte saamgesnoer om geld in te samel vir Chryzander Britz se ouers om hulle weer op hul...

Wees die Herder van jou huis

3 weeks ago - 23 June 2019 | Local News

Rehoboth • Boet MatthewsDie vroue van die Katolieke kerk op Rehoboth kan hulself 'n klop op die skouer gee vir 'n uitstekende Vadersdagete wat verlede...

Skills training for ­vulnerable moms

3 weeks ago - 23 June 2019 | Local News

Ester Kamati Twenty-five young mothers from the Lidar Community Foundation are receiving skills training for the next six weeks, thanks to the support of the...

Relations can improve, says German ambassador

1 month - 16 June 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureThe German ambassador to Namibia, amb. Christian Schlaga, says there is room to improve the political relationship between Namibia and Germany.Schlaga was...

Snipping helps save lives

1 month - 02 June 2019 | Local News

Windhoek • Tanja Bause A group of cat lovers realised how few people were aware of the many loving, cute cats at various animal shelters...

Kom word weer heel

1 month - 26 May 2019 | Local News

Die L'Amour Heelwordsentrum op Okahandja bied in Junie ver­skeie slypskole aan om mense te help om probleme te oorkom.Twee slypskole is vir Junie ­geskeduleer: Die...

Met of sonder naam

2 months ago - 19 May 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer jy Rehoboth se strate begin op of af ry, vra jy nie vir iemand 'n straatnaam nie, want boorlinge van...

Konsternasie oor advertensiebord

4 months ago - 10 March 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda Nel'n Inwoner van Windhoek is woedend ná hy in 'n motorongeluk betrokke was wat hy toeskryf aan 'n advertensiebord wat motoriste se...

OKH councillors ignore deadline

5 months ago - 10 February 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda NelA letter from the office of the secretary general of the SWAPO party, Sophia Shaningwa, stated that the swearing-in of local authority...

Forumlede staan voor /Goagoses

5 months ago - 10 February 2019 | Local News

Yolanda Nel Lede van die Rehoboth Begraafplaas Ontwikkelingsforum (RCDF) is Woensdag na die dorpsraad se kantoor ontbied ná ’n advertensie van ’n beplande massavergadering op...

Latest News

Two birds with one stone

5 days ago - 14 July 2019 | Events

On Wednesday (17 July) Colin Lindeque hosts a public talk on bush-to-feed for drought relief at the Namibia Scientific Society.Namibia currently faces two severe environmental...

Só maak Chamel 'n verskil

5 days ago - 14 July 2019 | Society

Gerine Hoff Daar is soveel mammas wat 'n behoefte het aan items vir hulle nuwe baba en dit eenvoudig nie kan bekostig nie. Om die...

Goeie opkoms vir Chryzander

5 days ago - 14 July 2019 | Local News

Gerine HoffDie gemeenskap van Rehoboth het verlede naweek kragte saamgesnoer om geld in te samel vir Chryzander Britz se ouers om hulle weer op hul...

Dams at critical levels

5 days ago - 14 July 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh Dams in Namibia only have 26.7% or 186 820 Mm³ (million cubic meters) of water available, compared to the same time...

'n Huis vol aapstreke

5 days ago - 14 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelMet 'n behoefte aan mooi en unieke uitrustings vir kinders, teen 'n bekostigbare prys, het een mamma 'n entrepreneur geword toe sy...

Support for Omaheke conservancies

5 days ago - 14 July 2019 | Environment

The Namibia Nature Foundation (NNF) recently received a donation of N$234 000 to in support of three conservancies in the Omaheke region from First National...

Windhoek: A city for cyclists?

5 days ago - 14 July 2019 | Health

Windhoek • Lisa Plank There are no special routes for cyclists in Windhoek; cars drive carelessly, the area is mountainous and it is usually very...

Support for albinism

5 days ago - 14 July 2019 | Society

While commemorating International Albinism Awareness Day, FNB Namibia donated 250 sun protection hats valued at N$21 750 to Albino Care Support in Namibia of Albinism...

Ontluikende talent hier aangewakker

5 days ago - 14 July 2019 | Education

Altesame 160 leerlinge het in Junie aan die Bank Windhoek Skryfskool deelgeneem wat in samewerking met die ATKV Windhoek-tak aangebied is. Die skryfskool wat deur...

Load More