Brakwater-vergadering afgestel

26 September 2019 | Local News

Yolanda Nel Inwoners van Brakwater wat daarna uitgesien het om hul misnoë teenoor die stadsraad uit te spreek
rakende verhoogde tariewe, sal nóg langer moet wag nadat ’n vergadering wat Saterdag sou
plaasvind, vir eers uitgestel is.
Een van die inwoners wat graag haar sê sou wou sê, beskik oor sonpanele en ’n persoonlike boorgat.
“Ons plot sit tussen ander en dus word ons toegangspad nooit deur die munisipaliteit geskraap nie.
Ons reël en betaal daarvoor uit ons eie sak,” het sy gesê. Tog is hulle munisipale rekening die
afgelope jaar N$1 000 per maand meer as in die verlede.
Sy het bygevoeg dat water- en kragrekeninge direk aan NamWater en NamPower betaal word.
Volgens Andre Brits, wat ook op Brakwater woon, verwag die munisipaliteit dat inwoners vir dienste
betaal wat hulle nie ontvang nie – dit terwyl daar in die afgelope 25 jaar glo geen opgradering van
infrastuktuur in die area was nie.
Hy het verduidelik dat die stadsraad Brakwater nou oor dieselfde kam skeer as ontwikkelings soos
Finkenstein. “Brakwater is nie ’n landgoed ontwikkeling nie, dit is ’n kleinhoewe,” het hy gesê en
byvoeg dat dit weens die uitleg van die plotte, dit nooit dieselfde pad- of rioolinfrastruktuur sal kan
hê as byvoorbeeld Elisheim nie.
Die ongelukkigheid kom ná die stadsraad sedert August verlede jaar munisipale tariewe met tot 5
000% verhoog het. Brakwater is al 26 jaar deel van Windhoek se munisipale gebied, maar het nog
altyd net sowat 20% van die normale tariewe en belasting betaal omdat geen dienste en
infrastruktuuropgraderings in die gebied gelewer is nie.
Geen ander datum vir die vergadering is aan die inwoners deurgegee nie.

Similar News

 

Paratus, CoW in legal quagmire

5 hours ago | Local News

Yolanda Nel - Although the City Police, on order of the City of Windhoek, seized equipment from Paratus employees laying fibre optic cable in the...

Lending a helping hand

3 days ago - 21 February 2020 | Local News

Yolanda Nel It only takes one moment to see the need of a single person to completely change your outlook on life – making you...

Get your ID now

5 days ago - 19 February 2020 | Local News

The ministry of home affairs and immigration called on Namibians who applied for identity documents (IDs) to collect the document at their nearest office in...

Sewe jaar se liefde

5 days ago - 19 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Hierdie soort diagnose kom in 1 uit 100 000 kinders voor. Dis nie iets wat jy aldag sien nie. Dan kom die nuus:...

The magic of the trees

6 days ago - 18 February 2020 | Local News

Yolanda Nel “Every one of you should be wizards and guardians and act as protectors because trees are magic.”This was the message by Prof Judith...

Vat jou goed en trek Kanime

6 days ago - 18 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Inwoners van Rehoboth het ’n petisie opgestel vir die onmiddellike afdanking van die dorp se uitvoerende hoof asook die hoof van die tegniese...

Klein meneer bederf groot op Valentynsdag

1 week ago - 13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.Klein...

Thousands of residents owe the City

1 week ago - 12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel More than 60 000 clients owe the City of Windhoek (CoW) close to N$1 billion in outstanding debts, which includes residents and businesses....

Schools in the dark

1 week ago - 12 February 2020 | Local News

Electricity and water supply has been suspended due to non-payment at over a dozen schools in Windhoek.The cut-off resulted in some schools sending pupils home...

Gee terug tydens Lydenstyd

1 week ago - 12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Woensdag is die eerste dag van die Lydenstyd wat die 40 dae voor Paasfees inhuldig, en Namibiërs word aangemoedig om in hierdie tyd...

Latest News

A decade of shooting hoops

1 hour ago | Sports

Celebrating 10 years of changing lives was the theme at the 10-year anniversary at the Basketball Artists School (BAS) held over the weekend.The celebration which...

Craven, Adrian win again

2 hours ago | Sports

Dan Craven and Vera Adrian were crowned national champions after winning the Nedbank Namibia National Road Cycling Championships on Sunday.The race saw riders cycling to...

Soccer's Nawaseb signs with Uzbek...

2 hours ago | Sports

Brave Warriors and Black Africa striker McCartney Nawaseb signed a two-year professional contract with Qizilqum Zarafshon Football Club, a team that plays in Uzbekistan’s top...

Use grey water to maintain...

2 hours ago | Life Style

The increase in droughts across Southern Africa has resulted in an urgent call for everyone to become waterwise and find alternative water sources.Homeowners who have...

Specials to celebrate independence

2 hours ago | Tourism

Not only does Namibia Wildlife Resorts (NWR) celebrate coming of age this year, Namibia also celebrates three decades of independence. In this light, NWR announced...

Paratus, CoW in legal quagmire...

5 hours ago | Local News

Yolanda Nel - Although the City Police, on order of the City of Windhoek, seized equipment from Paratus employees laying fibre optic cable in the...

Housing market remains stable

2 days ago - 21 February 2020 | Economics

The rental market continues to bottom-out although at a moderate pace. In effect, the FNB Rental Index as at December 2019 shows a contraction of...

Eduvision’s e-learning celebrates successes

2 days ago - 21 February 2020 | Education

Through the FirstRand Foundation, FNB joined stakeholders and partners to celebrate the success and the ongoing work of the Eduvision Project.The project shares expertise and...

Wicket cricket!

2 days ago - 21 February 2020 | Sports

Cricket Namibia launched the third edition of the Richelieu Namibia Cricket Franchise T20 on Thursday, where four teams made their draft picks for this year’s...

Load More