Bystand vir eenheid vir geslagsgeweld

06 November 2019 | Local News

Yolanda Nel Wanneer ’n kind in sy of haar ouerhuis verkrag word, word die kind vir 21 na ’n plek van veiligheid geneem en daarna weer in die ouerhuis terug geplaas, gewoonlik weer saam met die oortreder.
Hierdie is die lot van die gemiddeld 14 kinders wat per naweek in Windhoek verkrag word. Daarmee saam neem die nood vir die eenheid vir geslagsgeweld in die hoofstad aanhoudend toe.
Om hierdie rede het twee vroue besluit om geld in te samel om bietjie verligting te bring.
“Ons het vir die Hangana halfmarathon ingeskryf en gesê ons moet vir ’n doel hardloop. Só het Run for Dignity Kids begin,” sê Sandra Loubser wat die inisiatief begin het. Dit was vir haar en Nevadia van Zyl belangrik om blootstelling vir ’n belangrike kwessie in die land te skep.
Saam het hulle borgskappe gaan soek en kon hulle ná die wedloop die geld gebruik om pakkies vir kinders te maak. Elke pakkie bevat ’n rokkie of hempie en broekie met onderklere, asook lyfroom, ’n koekie seep, ’n waslap, ’n sanitêre doekie, tandeborsel en tandepasta, ’n Bybel en ’n pakkie koekies.
“Ons het 130 pakkies gemaak – 27 vir seuns en 102 vir meisies – en elke ouderdomsgroep het ongeveer 20 pakkies,” het sy gesê. Die waarde van elke pakkie is sowat N$160.
Gemeentelede van die Hervormde Kerk Windhoek het vinnig betrokke geraak en die klere in die pakkies word deur hulle gemaak. “Ons daag nou ook ander kerke uit om by hierdie projek betrokke te raak,” het ds. Frans Ras gesê.
Volgens die groep kort die eenheid baie hulp. Daarmee saam kort die verskeie plekke van veiligheid ook verligting in die vorm van kos om seker te maak kinders en vroue kry genoeg te eet terwyl hulle by die veilige hawe is.
Ben Kavurua en Tjipee Zaamuani van die eenheid was opgewonde oor die skenking en dankbaar dat iemand hul nood raaksien.
Om betrokke te raak of ’n bydrae te lewer, kan Sandra by [email protected] gekontak word.

Similar News

 

Blood donors celebrated

19th of November 14:12 | Local News

The Blood Transfusion Service of Namibia (NamBTS) recently awarded milestone donors who have showed continued commitment in helping save lives through the altruistic act of...

Namibians their own worst enemy

7 hours ago | Local News

Yolanda Nel More than 4 000 people lost their lives on Namibian roads since 2014. Of this number, 509 have diedon Namibian roads so far...

Herrie oor straatnaamverandering

8 hours ago | Local News

Yolanda Nel Die verandering van 13 straatname in Windhoek om hulde aan Namibiese helde te bring, hetinwoners die harnas in.Behalwe vir die kostes van sulke...

City changes 13 street names

5 days ago - 14 November 2019 | Local News

Yolanda NelThe City of Windhoek (CoW) held a mass street renaming ceremony on Wednesday, to honour some of the fallen sons and daughters of the...

Rehoboth photographer sheds light on abuse

1 week ago - 12 November 2019 | Local News

Yolanda Nel A Photographer in Rehoboth did a photoshoot focusing on women and child and she has received a lot of good feedback. “With all...

Informal settlement gets electricity

1 week ago - 08 November 2019 | Local News

Yolanda Nel The City of Windhoek (CoW), together with the Ministry of Urban and Rural Development and the Electricity Control Board, yesterday inaugurated a N$13...

New Body on the block

1 week ago - 08 November 2019 | Local News

Although Star Body Works opened its doors in 2002, the Star Tyre and Glass Fitment Centre opened their doors on 1 September.Do you need new...

Moratorium placed on sand and gravel extraction

1 week ago - 07 November 2019 | Local News

Yolanda Nel A moratorium should be placed on the consideration of new applications for sand and gravelextraction in Groot Aub, according to a recommendation by...

2017 HIV plan finally approved

1 week ago - 06 November 2019 | Local News

Yolanda Nel The City of Windhoek (CoW) recently approved the HIV/AIDS Strategic Plan for 2017 – 2022, enabling the implementation of the project. According to...

CoW to assist MSMEs

2 weeks ago - 04 November 2019 | Local News

Yolanda Nel In a bid to gain access to funds for the city’s MSME segment, the City of Windhoek (CoW) signed aMemorandum of Undertanding (MoU)...

Latest News

Blood donors celebrated

19th of November 14:12 | Local News

The Blood Transfusion Service of Namibia (NamBTS) recently awarded milestone donors who have showed continued commitment in helping save lives through the altruistic act of...

Big smiles from Godfried

13 minutes ago | People

Two years have passed since Godfried Siwombe arrived at the Hollard office with hope in his eyes. He was only 7 years old when he...

A real treasure chest!

23 minutes ago | Education

A new reading room called the “Schatzkiste” (treasure chest) was officially opened and inaugurated during a small ceremony at the pre-school and language development department...

Long course year comes to...

32 minutes ago | Sports

Last weekend, the last Bank Windhoek Long Course Gala for the year took place at the Western Suburbs Municipal Pool in Windhoek. Hosted by Dolphins...

Namibians their own worst enemy

7 hours ago | Local News

Yolanda Nel More than 4 000 people lost their lives on Namibian roads since 2014. Of this number, 509 have diedon Namibian roads so far...

Herrie oor straatnaamverandering

8 hours ago | Local News

Yolanda Nel Die verandering van 13 straatname in Windhoek om hulde aan Namibiese helde te bring, hetinwoners die harnas in.Behalwe vir die kostes van sulke...

Air Nam’s Frankfurt flight back...

21 hours ago | Business

Air Namibia announced that it’s Windhoek – Frankfurt flight is operating as per schedule again following an incident that involved one of the airline’s Airbus...

US launches circumcision drive

21 hours ago | Health

US Ambassador Lisa Johnson launched the new PEPFAR-funded voluntary medical male circumcision (VMMC) program “SAFE VMMC” in Namibia.The up to five-year, US$33.5 million program is...

Helping kids write their own...

1 day - 18 November 2019 | Education

On Friday (22 November 2019) the Banker Association of Namibia (BAN) enhances their stationery drive with a Shake-a-tin drive taking place at various intersections in...

Load More