Dat die spoeg so spat

30 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel
Die horlosie lees 11:17, maar dis asof daai koue goue ons naam roep. Maar ons besluit om onsself te
gedra en kies eerder ’n Clausthauler.
By The Handle Bar word ons vriendelik gegroet, maar ons moet vra vir ’n spyskaart voor ons ’n
ongemaklike stilte ondervind en vir ’n paar tellings net vir mekaar kyk. Die kelnerin vra sommer
onmiddellik onverskoning omdat daar nie salm is nie, maar ons is gelukkig hier vir burgers.
Sy gee ons ’n oomblik om na die spyskaart te kyk, maar na amper 15 minute se gewag, het ons besef
ons sal self na haar toe moet loop om ons bestelling in te plaas. Ek weet nie of dit die norm is en of
dit was omdat ons die enigstes in die restaurant was nie. Maar, na ons bestelling geplaas is, wag ons
nie lank nie.
Die Handle Bar burger en tjips laat my mond water én dit breek nie die bank nie. Die twee patties is
heerlik gaar gemaak en ’n soet agurkie doen net iets aan die ete wat ons beide hartseer laat toe ons
borde leeg is. Ook die syfies is iets om oor huis toe te skryf.
Geleë in die suidelike industriële gebied, is dié eetplek bietjie weggesteek, maar beslis die moeite
werd om te gaan soek. Hulle bied ook schnitzels en ’n verskeidenheid ontbyt- en middagete opsies.
Ek is al ’n geruime tyd op die spoor van ’n heerlike burger in die hoofstad en vir hierdie happie kry
The Handle Bar baie punte.
 Vrydag (1 November) word “Harleyween” gehou, met ’n pretrit vanaf Harley-Davidson tot by
The Handle Bar. Alle motorfietse (en hul ryers) is welkom, met pryse op die spel vir die bes
gekleedes. Musiek word deur Svannah en Rick & Jacques verskaf.

Similar News

 

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

2 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

3 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

4 days ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

5 days ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat...

Verfrissende kouewater-gemmerbier

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng. Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.Bestanddele:4,5 l koue water600 g (750 ml) suiker1 pakkie kitsgis30...

Met ’n kamera in haar hand

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Latest News

Councillors could be held liable...

2 days ago - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Katutura’s homeless learn from Baxu

2 days ago - 29 May 2020 | Environment

The Legal Assistance Centre (LAC) yesterday (28 May) brought the short film Baxu and the Giants to children and youth currently accommodated at the Katutura...

EES gets comfortable with his...

2 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

PAY on the go

2 days ago - 29 May 2020 | Social Issues

Physically Active Youth (PAY) has been able to reach 353 people in 55 households with food and toiletry packages as part of their outreach programme...

Power to the people

2 days ago - 29 May 2020 | Energy

A N$15.5 million electrification project to supply power to nine informal settlements and 1 000 households over the next five years, was signed by the...

Security threat biggest 5G concern...

2 days ago - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic...

3 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Wat is op jou bord...

3 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Bank assists with Covid test...

4 days ago - 27 May 2020 | Social Issues

Thanks to a donation of 500 reagent testing kits and nasopharyngeal swab collection kits by Bank Windhoek, the Namibia Institute of Pathology (NIP) can carry...

Load More