Die oorvertelling van ’n ou verhaal

17 September 2019 | Art and Entertainment

Die verhaal van Fiela Komoetie is alombekend en die 2019-weergawe laat kritici kopkrap oor die belangrikheid om sulke films met nuwe geur oor te doen.
Fiela se kind speel af in 1880 en vertel die storie van Fiela Komoetie (Namibië se Zenobia Kloppers), ’n kleurling vrou wat in die Karoo woon. Sy ondek ’n verlore wit seun op haar stoep, neem hom in en maak hom as haar eie groot.
Nege jaar later word Benjamin Komoetie deur die Afrikaanse owerhede verwyder en gedwing om in die Knysna bos saam met sy “biologiese” familie te bly. Daar vind hy ’n geweldadige pa Elias (Drikus Volschenk) en ’n ma Barta van Rooyen (Cindy Swanepoel)
The Citizen meen die taak om ’n kragtige produksie met vars nuanse te lewer, word nooit ten volle in die nuwe weergawe bereik nie. Die vraag wat herhaaldelik gevra word is waarom filmmakers voortgaan om klassieke rolprente te probeer oorvertel.
Fiela en Benjamin spandeer die volgende dekade om mekaar te probeer vind. Vergelykings is dikwels sleg, maar kan tog nie heeltemal geïgnoreer word nie. Katinka Heyns se weergawe van 1988 was ’n uitstekende produksie op elke vlak en ’n mylpaal vir die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Die bekende Afrikaanse skrywer Chris Barnard het die draaiboek geskryf.
Nou, 31 jaar later, het Brett Michael Innes die film op ’n nuwe reis geneem. In sy eie draaiboek fokus hy op die verhouding tussen Fiela en die twee weergawes van Benjamin, die kind (Luca Bornman) en die bebaarde volwassene (Wayne Smith), en dit is by tye wankelrig.
Kloppers vertolk haar rol goed, maar slaag nie heeltemal daarin as die vurige Fiela wat almal ken nie en Luca Bornman kom nooit heeltemal voor as ’n klein, verlore seun nie.
Wag miskien met hierdie film totdat dit op televisie verskyn of huur die DVD.

Similar News

 

Kuier Saterdag saam met DHF

12 hours ago | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

1 day - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat...

Verfrissende kouewater-gemmerbier

1 week ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng. Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.Bestanddele:4,5 l koue water600 g (750 ml) suiker1 pakkie kitsgis30...

Met ’n kamera in haar hand

1 week ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Hap in ’n japtrap: Oreo-fudge

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Jy het net drie bestanddele nodig vir dié smullekker vinnige fudge.Bestanddele:500 g wit sjokolade400 g kondensmelk12 Oreo-koekies, fyngemaakMetode:Smelt die sjokolade en kondensmelk saam in die...

The bees are back in town!

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Most of us look forward to finishing high school or university and are eager to start looking for that perfect job. But...

Latest News

Koop vandag nog by ’n...

8 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] die droogte wat al jare lank boere in die land kwel, het die inperking ’n verdere impak op diegene wat sorg dat...

No safe way to smoke

8 hours ago | Health

Observing World No Tobacco Day on Sunday (31 May), the Cancer Association of Namibia (CAN)reaffirms their position that there is no safe way to smoke.“We...

Success during uncertainty

8 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] their doors may close for good, the Side by Side Early Intervention Centre has survived in spite of current uncertain times, even...

Now Nictus is really cooking

8 hours ago | Business

Nictus Furniture’s Windhoek branch recently opened the doors to its new Kitchen Corner – a section dedicated to one of the most important components of...

Future of Namibian recycling in...

11 hours ago | Environment

Windhoek • [email protected] South Africa placing a moratorium on buying all Polyethylene terephthalate (PET*) plastics for recycling purposes, Namibian recyclers are now forced to stockpile...

Buying a home sight unseen

11 hours ago | Business

Until the threat of Covid-19 is contained, many buyers who want to take advantage of the record low interest rates or who are serious about...

US assistance against poaching

11 hours ago | Environment

The US Department of Defence (DoD) handed over two Toyota Land Cruisers to the Namibian ministry of environment, forestry and tourism (MEFT) last week. One...

Kuier Saterdag saam met DHF

12 hours ago | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die...

1 day - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Load More