Dis 'n bielie van 'n braaifees

Met vermaak vir jonk en oud, beloof die Agribraai iets vir almal.

10 March 2019 | Events

Pret en plesier wag op 29 en 30 Maart vir braaivleis-aanhangers, wanneer die Kaizerstraat Boerevereniging die NLU Agribraai by die Hage Geingob-stadion aanbied.

Volgens die organiseerders is vanjaar se braaiery groter as ooit. “Dis die Windhoek Braaifees, met 'n groter verskeidenheid van kunstenaars, meer stalletjies en die beste goue koues wat jy kan kry!“ belowe hulle.

Feesgangers kan die Vrydag uitsien na vertonings deur Bok van Blerk, Robbie Wessels en talle plaaslike kunstenaars, terwyl Karlien van Jaarsveld, die Broers, die Campbells en ander plaaslike talent die verhoog die Saterdag aan die brand gaan sing.

Ander items op die propvol program is vleiswerkdemonstrasies, 'n koekbak-kompetisie en 'n wildsveiling.

En met 'n pretpark vir kinders wat springkastele, 'n bakhoek en Waka-Waka Moo se televisiekarakters insluit, is daar nie 'n beter manier om 'n naweek deur te bring nie.

Die hekke maak die Vrydag om 14:00 oop en Saterdag om 08:00. Bring die familie, kom sing saam met die kunstenaars en geniet 'n heerlike uitstappie in die hoofstad.

Toegang sal jou N$100 per volwassene per dag en N$50 vir kinders tussen 7 en 16 jaar oud kos.

Kinders jonger as ses kan gratis ingaan. 'n Naweekkaartjie sal jou N$180 uit die sak jaar.

Kaartjies is reeds by Pick n Pay Auas Valley of Mega Centre te koop.

Vir meer inligting, kontak Bernice Doman by 081 702 8161, Corne Kruger by 081 129 3986 of stuur 'n epos aan [email protected]

Die organiseerders sê die fees is 'n geleentheid vir oud en jonk wat niemand mag misloop nie!

Similar News

 

'n Fees van eg Namibies

1 week ago - 17 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelVeertien eg Namibiese besighede het die geleentheid aangegryp om by Wernhil Park-inkoopsentrum se eerste Made in Namibia-ekspo uit te stal.Die handelskou loop...

Celebrating the fairer sex

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelThere will never be enough platforms to celebrate women or platforms where women can get opportunities to share their experiences, struggles and...

For the love of animals

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelNamibians are divided about plans by the McLaren Circus to visit different towns in the country later this year.The South African-based circus...

A tribute to ­conservationists

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

Windhoek • Dirk Heinrich More than a hundred guests were present last week when Peter Bridge­ford's latest book Conservation pioneers in Namibia – and stories...

Delving into the Dark Web

3 weeks ago - 03 March 2019 | Events

On Monday (4 March), the Scientific Society in Windhoek hosts a public talk by Andrew Fordred titled The Dark Web, what is it? This talk...

Overwhelming interest for Into the Okavango

4 weeks ago - 24 February 2019 | Events

Dirk Heinrich - More people than anticipated attended the Namibia Scientific Society's hosting of the National Geographic documentary Into the Okavango last week.The project director...

Vier fees ­vir droogtehulp

1 month - 17 February 2019 | Events

Yolanda Nel“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling...

Dis tyd vir skoffel in die ooste

1 month - 17 February 2019 | Events

Dit is om die draai en beslis nie iets wat jy wil misloop nie, so merk nou reeds 21 Maart op jou kalender en kom...

Sunday fun day around the corner

1 month - 17 February 2019 | Events

Yolanda NelIf you are looking for a relaxing event on Sunday before a busy week that lies ahead, then mark 3 March on your calendar.During...

­Inspiring ­women ­entrepreneurs

1 month - 10 February 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel Several requests over the last couple of months led to the re-launching of Future Females in Namibia, and on Thursday,...

Latest News

Beach volleyball action at the...

1 hour ago | Sports

Social division action from the first day of the Namibian Volley Ball Federation (NVB) organised 2019 Bank Windhoek Swakopmund Beach Volleyball tournament at the Mole....

Schools compete at desert sport...

1 hour ago | Sports

The sixth annual Buco Desert Sport Festival took place from 19 to 23 March at the Walvis Bay Private High School sports field. This year...

Bullseye

1 hour ago | Sports

Thirty eight archers are competing at the first ever outdoor target archery competition in Swakopmund. The competition which is taking place over two days...

The soldiers among us

1 hour ago | Sports

Windhoek • Yolanda NelHundreds of athletes and rookies joined in the fun during the Toyota Warrior Race that took place at Heja Lodge yesterday. Armin...

Two in a row for...

1 hour ago | Sports

Swakopmund • Adolf KaureThe second edition of the Sanlam Coastal Marathon took place in Swakopmund.Mynhard Kauanivi won the men's 42.2 km marathon for the second...

Fundraising for strays

1 day - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelGiven that a single pair of dogs and their offspring are able to produce more than 11 000 puppies a year and...

Kom bak en brou saam

1 day - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelWou jy nog altyd ook koekies mooi versier, maar die taak lyk glad nie bereikbaar nie?Dan is hierdie ’n geleentheid wat jy...

Little foot entertains

1 day - 24 March 2019 | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

A better future for the...

1 day - 24 March 2019 | Social Issues

Windhoek • Yolanda NelStatistics on how many Namibian children are at risk, is dire. As a result, a group of people decided that something needs...

Load More