Dubbel die vreugde by Parkies laerskool

By die Laerskool Pionierspark is dit nie net leerlinge wat tweelinge is nie, maar ook 'n onderwyseres.

20 January 2019 | Education

Yolanda Nel - Laerskool Pionierspark spog vanjaar nie met net nuwe maatjies in graad 1 nie, maar sommer met agt stelle tweelinge in dié graad.

Altesaam is daar vanjaar 26 stelle tweelinge van graad 1 tot 7, waarvan 12 identies is met ses stelle seuns en ses stelle meisies. Van die tweelinge wat nie identies is nie, is daar sewe stelle van beide geslagte – vyf stelle seuns en twee stelle meisies. Uit die graad 1’s is vier identies. Van hulle almal is daar vier seuns stelle, een dogter stel en drie boetie-sussie stelle.

Een van die tweelinge het met Windhoek Express gesels en dié twee sussies is dit eens: Dis heerlik om ’n tweeling te wees.

“Ek het altyd ’n maatjie met wie ek iets kan doen – van sportaktiwiteite tot rustig by die huis boek lees,” vertel 12-jarige Candice Fourie. Hoewel hulle ’n identiese tweeling is, is die een bietjie langer as die ander en hul persoonlikhede verskil tog maar. “Sussie hou meer van buite aktiwiteite en ek is meer van ’n boekwurm,” vertel sus Elre.

Een van die onderwysers, juf. Jaen-Mari Coetzee, wat self een van ’n identiese tweeling is, het met Windhoek Express se besoek haar sussie, Lee-Ann Coetzee, ook vir die fotosessie genooi en het hulle tot dieselfde uitrusting vir die geleentheid aangetrek.

“Ek het nog altyd gesê ek wil eendag ’n huis langs my sussie koop,” skerts Jaen-Mari. Hoewel hulle nie heeltemal langs mekaar bly nie, bly hulle wel net ’n straat van mekaar.

“Hoe ongelooflik is dit nie om te sien hoeveel tweelinge hier is nie!” het juf. Andrea du Plessis gesê. “Ek dink nie daar was al ooit so baie tweelinge in ons skool nie.”

Volgens ’n studie wat in September 2011 deur Jeroen Smits en Christiaan Monden oor die aantal tweelinge regoor die ontwikkelende wêreld gedoen is, dui navorsing daarop dat tussen 11 en 15 geboortes uit elke duisend mense in Namibië, ’n tweeling is. Die kans om ’n identiese tweeling te kry is een uit 250, dus is 0.3% van die wêreld se bevolking ’n identiese tweeling.

Similar News

 

Social entrepreneurs making their mark

6 days ago - 15 April 2019 | Education

The Red Bull Amaphiko Connect 2019 event took place at the end of March at a warehouse in Windhoek's northern industrial with more than 30...

Bursaries for four students

1 week ago - 14 April 2019 | Education

Standard Bank recently awarded bursaries to four students studying Cyber Security, Forensic Science and Actuarial Science at the Namibia University of Science and Technology, the...

Takel tiener probleme kamp-kamp

1 week ago - 14 April 2019 | Education

Yolanda Nel Die skoolvakansie is op hande en as jy steeds wonder hoe om jou tiener hierdie volgende paar weke besig te hou, is die...

Gimmies on stage

2 weeks ago - 07 April 2019 | Education

Windhoek • Yolanda Nel Two learners of Windhoek Gymnasium reached the top 80 of the National Acting Competition in South Africa.This competition , presented...

Let the children of Epukiro read

2 weeks ago - 07 April 2019 | Education

Windhoek • Mariselle Stofberg Committee members of the Omahongero mEpukiro initiative last week donated 4 971 books towards the Ministry of Education, Arts and...

New beginning for b'ball league

2 weeks ago - 07 April 2019 | Education

The Namibia Basketball School league (NBSL) kicked off in the capital last weekend with teams from local public primary and high schools from as young...

Bringing home basketball bronze

3 weeks ago - 31 March 2019 | Education

Based on the most important goals of the Special Olympics – bringing people with and without disabilities together, learning from each other and overcoming barriers...

We love WE!

3 weeks ago - 31 March 2019 | Education

Windhoek • Yolanda Nel Learners of Centaurus High School can't wait to get their hands on a copy of the weekly Windhoek Express, which they...

No late registrations

3 weeks ago - 31 March 2019 | Education

The Ministry of Education, Arts and Culture announced that all part-time grade 10 and 12 learners will have to register for the national examinations on...

Animalia on stage

3 weeks ago - 31 March 2019 | Education

Next week, from Thursday to Saturday, St George's students take to the stage to host the production Animalia.During the first part, the Prep School students...

Latest News

Klein dade, groot harte

6 days ago - 15 April 2019 | Social Issues

Toyota Indongo het verlede week in die vroeë oggendure gaan blikskud , alles ten bate van kanker. Die gesigte getuig dat 'n klein daad almal...

Staalperde in die wilde weste

6 days ago - 15 April 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel Van 3 tot 5 Mei behoort die baan aan motorfietsentoesiaste, met die twee-jaarlikse Olifant-wedren op Gobabis wat 'n groot makietie beloof.“Die...

Only unoccupied structures to go

6 days ago - 15 April 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The bid to remove illegal structures on municipal land only refers to unauthorised incomplete and unoccupied structures. In an effort to clear the...

Asbestos removal project under way

6 days ago - 15 April 2019 | Environment

Arandis • Leandrea Louw The Walvis Bay municipal council accepted a proposal by Adcon CC to rehabilitate the hazardous waste site and create more space...

The gentleman netball coach

6 days ago - 15 April 2019 | People

Walvis Bay • Adolf Kaure Bobsey Kanku Musambani whose coaching has transformed netball at the coast since his introduction to the sport, was born in...

Social entrepreneurs making their mark

6 days ago - 15 April 2019 | Education

The Red Bull Amaphiko Connect 2019 event took place at the end of March at a warehouse in Windhoek's northern industrial with more than 30...

Say it!

6 days ago - 15 April 2019 | Opinion

Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say. Riverside avenue in Swakop which describes exactly where it is,...

Events calendar

6 days ago - 15 April 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Follow the hidden magic, an exhibition by Anja Nowack, can be viewed at El Barrio in Windhoek until 17 April.• On the Brink,...

Go forth and save!

6 days ago - 15 April 2019 | Banking

Many graduates can benefit by adopting good money management principles early in their careers to ensure a stable and stress free financial future. “Whether you...

Load More