Elephant Rally kook

Die oostedorp was die afgelope naweek 'n miernes van aktiwiteite, met pret vir die hele gesin op die program.

12 May 2019 | Sports

Gobabis • Yolanda Nel



Verlede naweek se Elephant Rally op Gobabis het honderde toeskouers en amper 'n honderd motorfietse gelok.

“Dit was omtrent 'n belewenis en een ongelooflike lekker samekoms,” vertel organiseerder en president van die Gobabis Motorfietsklub, Barnard Kleynhans.

Meeste motorfietsryers was van Windhoek, Okahandja, Otjiwarongo en Gobabis. “Ons het wel ook deelnemers uit Gauteng en twee uit Londen gehad,” vertel hy opgewonde.

Die oorsese deelnemers is toevallig besig om deur Namibië op hul motorfietse te toer en ná hulle oor die geleentheid op sosiale media gelees het, het hulle besluit om eers 'n draai op Gobabis te maak. “En dit blyk die manne het dit geniet!”

Die rally is in samewerking met die Transkalahari End Resort – Die Dam aangebied. Die geleentheid se trekpleisters het helikopterritte ingesluit, sowel as burnouts wat omtrent die skare gelok het. Daar was ook 'n Mnr Olifant Slurp en Mej Olifant Ivoor skoonheidskompetisie. “Die kos was lekker en die bier was koud. Wat meer wil jy hê?” vra Barnard met 'n breë glimlag.

Namibia Breweries was 'n platinum borg vir die geleentheid en aangesien hulle só beïndruk was daarmee, sal die Elephant Rally nou vir die volgende vier jaar elke jaar gehou word, met NBL as hoofborg.

“Ons is nou al opgewonde om later vanjaar aan volgende jaar se geleentheid te begin beplan,” sê Barnard.

Indien jy vanjaar misgeloop het, maak solank 'n aantekening vir volgende jaar, want dit gaan lekker wees!

Similar News

 

Arch, aerial, attack!

22 hours ago | Sports

Drum Majorettes and Cheerleading have both been recognised as sport codes. In line with this, Namibia is currently introducing these two new codes to athletes...

Leg up for social soccer

22 hours ago | Sports

The Okahandja Park Tobias Hainyeko Social League recently received support from PowerCom in the form of a floating trophy, 75 medals (25 gold, 25 silver...

'Ons gee om,' sê Redline

22 hours ago | Sports

Tielman van Lill Die Redline-motorklub in Windhoek het vroeër hierdie maand by sy klubhuis in die noordelike nywerheidsgebied met die prettige Jennifer Zamudio 'n insamelinskonsert...

Classic Clashes kick off

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

The official launch of the 12th annual Classic Clashes took place at the Windhoek Technical High School (HTS) sports field on Saturday, where Hozala Marketing...

Lighting up lives

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

In an effort to raise funds as part of the Buy-a-Brick campaign, Standard Bank hosted a glow in the dark charity run.On Friday the Windhoek...

Top NHRSA shots at Walmaine

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Almost 75 shooters took part in the 4th leg of the Namibian Hunting Rifle Shooting Association (NHRSA) competition that took place at the farm Walmaine...

New kit for Bee Boys

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

It has become an institution for Ohorongo Cement to run an annual employee community project in which the employee becomes the hero within his/her community...

Dancers to do battle

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

The Namibia DanceSport Academy invites all dancers, dance studios and dance teachers who want to represent Namibia at the Global Dance Supreme Inter-Continental Dance Championship...

Five k's for the SPCA

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Windhoek • Julienne van Rooyen Michaela Ohm's love for furry friends is what drove this 11-­year-old to raise more than N$8 000 in ­support of...

The Kudu and Lion meet again

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Mariselle Stofberg and Michelline NawatisesSince Wednesday the annual inter-high between Windhoek Gymnasium and Windhoek High School has been taking place at the FNB Vegkop stadium....

Latest News

Een man se roeping om...

22 hours ago | Social Issues

Yolanda Nel Ongeag die uitdagings wat een man self in die gesig staar, het hy besluit dat wanneer God praat, dan bly jy steeds gehoorsaam...

Red die borste

22 hours ago | Health

Windhoek • Yolanda Nel Hierdie entrepreneur wil graag in sy gemeenskap terugploeg en dus het hy besluit om geld in te samel om bystand te...

Ontbyt saam vir boere

22 hours ago | Disasters

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer ons eet, dink ons selde aan hoe die eier, melk of spek op ons bord beland het. Die meeste...

Erongo shudders under weight of...

22 hours ago | Disasters

Swakopmund • Leandrea LouwAlmost 13 000 bags of maize meal were distributed to households in the Karibib and Daures constituencies between November 2018 to March...

Graduate shares her story

22 hours ago | People

Walvis Bay • Leandrea LouwChloé Paulse (25), a graduate of the University of Namibia (Unam) medical school, grew up in the salty and dusty streets...

International recognition for Sun Cyles

22 hours ago | Environment

Windhoek • Yolanda Nel The co-founder of Namibia's own Sun Cycles was awarded the National Energy Globe Award during SACREEE's first industrial energy efficiency conference...

Plans to place water along...

22 hours ago | Disasters

//Ai-/Ais • Erwin Leuschner The popular Fish River hiking trail in southern Namibia is threatened with closure at the end of the month due to...

The world can be your...

22 hours ago | Education

The international vlogging competition Faces2Hearts is a competition organised by the European Union that aims to finding 20 young vloggers to take part in a...

Books and more for Nicolas...

22 hours ago | Education

The Nicolas Witbooi Memorial School along with the Omuthitu Combined School last week received textbooks and teacher's guides thanks to a generous donation by the...

Load More