Elke bietjie help

10 February 2019 | Environment

Yolanda Nel

Daar is niks so lekker soos ’n heerlike espresso nie – veral nie as daardie varsgemaalde goue stroop deur ’n masjien loop nie.

En dan is niks so maklik as om die oorblywende kapsule in ’n asdrom te gooi nie, waar dit beslis nie herwin gaan word nie.

Een vrou het egter besluit sy wil ’n verskil maak en nou skep sy die mooiste handewerk met juis dié weggooi kapsules.

Antje Ewald gebruik Nespresso-kapsules om kunswerke te skep. “Ek doen dit om myself besig te hou wanneer ek bietjie verveeld is,” vertel sy. Sy skep enigiets Duitse adventskranse wat teen mure gehang kan word, tot dekor items vir die Kersboom en nog vele meer.

“Ek maak hierdie items op die oomblik op ’n baie klein skaal, maar het altyd ’n stalletjie by die Elisenheim Kersmark,” vertel sy, en voeg by dat hierdie stokperdjie haar al vier jaar besig hou.

Vir Antje is dit belangrik om soveel as moontlik produkte te herwin. “Die Nespresso-omhulsels het ’n baie klein aandeel daarin, maar ons almal moet doen wat ons kan.”

Manrico Select, wat die Nespresso-kapsules verkoop, bied ’n versamelpunt waar kliënte hul gebruikte kapsules kan bring.

Volgens Anita Witt van die Recycle Namibia Forum (RNF), is dit bemoedigend om te sien dat besighede bydra tot ’n gesonder omgewing. “Dit dien as bewys dat hierdie besigheid toegewyd is om te verseker kliënte gooi nie net alles in die asdrom nie,” sê sy.

Vir haar is Manrico ’n goeie verbeeld om te verseker dat minder gemors in die stortingsterrein beland en Antje omdat sy nuwe produkte uit hierdie kapsules kan maak.

“Dit is ook duidelik dat die verbruiker begin dink aan wat hulle in hul asdromme gooi en betrokke raak by sulke inisiatiewe,” sê Anita.

Indien iemand van Antje se kunswerk wil bestel, kan sy by [email protected] gekontak word.

Similar News

 

Conservation snapshot

19 hours ago | Environment

On Tuesday (19 February), Peter Bridgeford launches the book Conservation Pioneers in Namibia and stories by Game Rangers at the Scientific Society.This book of personal...

Insects heading to Windhoek soon

1 week ago - 04 February 2019 | Environment

Yolanda Nel With large areas of the capital already infested by three invasive cactus species, various avenues are being pursued to prevent further spread...

Get your green fingers going

3 weeks ago - 27 January 2019 | Environment

Ever wanted to grow your own veg? Then don't miss out on seedling production training taking place in the capital next month.This hands on training...

Kniediep in die gemors

3 weeks ago - 27 January 2019 | Environment

Yolanda Nel - Inwoners van die Hakahana informele nedersetting in die hoofstad is moeg dat versoeke aan die Windhoekse stadsraad om rommel te verwyder, op...

Working towards a cleaner country

3 weeks ago - 27 January 2019 | Environment

Tourism remains one of the strongest pillars of the Namibian economy and has the potential to address unemployment and poverty. Namibia Media Holdings (NMH) is...

The tale of two birds

3 weeks ago - 27 January 2019 | Environment

Two bird rings that were received by fishermen last year, tell the story of how they ended up at the Albatross Task Force (ATF) in...

Bring jou koffiebeker

3 weeks ago - 27 January 2019 | Environment

Yolanda Nel - Dit blyk 2019 het almal met mening laat wakker skrik oor ons menslike impak op Moedernatuur en besighede kom links en regs...

Creating a greener Namibia

4 weeks ago - 20 January 2019 | Environment

I'm between Windhoek and Swakopmund in the Khomas Hochland. The ground is mostly rocky and the closer you get to the Namib, the lower the...

Claims of financial mismanagement at conservancies

4 weeks ago - 20 January 2019 | Environment

Ellanie Smit - The financial mismanagement at conservancies in Namibia has been a growing concern, which loomed large in 2017. This according to the...

The long road to recycling

4 weeks ago - 20 January 2019 | Environment

Yolanda Nel - Although an increase in the recycling rate of e-waste was seen in Namibia last year, other statistics show that we are also...

Latest News

Rare diseases in the spotlight

19 hours ago | Health

Yolanda NelA rare disease medical seminar takes place in Windhoek on 28 February to raise awareness amongst those affected by it.According to Bianca Özcan of...

Vier fees ­vir droogtehulp

19 hours ago | Events

Yolanda Nel“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling...

Pas op vir dié skelmstreke

19 hours ago | Crime

Yolanda Nel - Kleinsake-eienaars waarsku hul kliënte teen ’n foefie waarmee hulle gevra word om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur...

Done and dusted

19 hours ago | People

Windhoek • Yolanda NelWhat began as maintaining his own guitar collection, has become both a passion and a hobby when he has a moment to...

Orchestras that play together, stay...

19 hours ago | Education

When more than 120 young musicians and their teachers rehearse for a week and let their musical skills run wild, the outcome is certainly something...

Maltas rock in the USA

19 hours ago | Education

The Maltas Club Namibia recently travelled to the USA to undertake an experiential learning trip. The purpose was threefold: to learn more about American culture,...

Big bucks for top students

19 hours ago | Education

Standard Bank Namibia handed over N$302 000 to the three best performing learners in each of the country's 14 regions who sat for last November's...

Body goals

19 hours ago | Columns

Adolf KaureThe Holy Bible says that our bodies are the temples of the Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care...

Conservation snapshot

19 hours ago | Environment

On Tuesday (19 February), Peter Bridgeford launches the book Conservation Pioneers in Namibia and stories by Game Rangers at the Scientific Society.This book of personal...

Load More