Gee terug tydens Lydenstyd

12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Woensdag is die eerste dag van die Lydenstyd wat die 40 dae voor Paasfees inhuldig, en Namibiërs word aangemoedig om in hierdie tyd terug te gee.
Ilanza Klein, die vrou agter die Facebook-blad Azaria – Restoring the Faith, het op sosiale media haar uitdaging gedeel om vir die volgende 40 dae terug te gee en sommer jou klerekas ook reg te ruk.
“Gooi elke dag een item uit jou klerekas wat jy nie meer gebruik nie en sit dit in ’n plastieksak. Aan die einde van die 40 dae, kan die items aan ’n organisasie van jou keuse geskenk word,” stel sy voor.
Volgens Ilanza is die behoefte in ons land baie groot. “As almal ’n bietjie doen, kan dit ’n groot verandering vir iemand anders tot gevolg hê,” sê sy. Klere hoef ook nie aan Azaria geskenk te word nie – dit kan aan enige iemand gaan.
Ilanza sê dat daar veral ’n behoefte aan kinderklere is. Een mamma het reeds vir haar geskryf dat sy sonder ’n nuwe bloesie kan gaan, maar dit breek haar hart wanneer haar kinders gespot word omdat hulle nie gewone klere na skool kan aantrek nie of nie tekkies het om te dra nie.
Indien iemand wil deel word van die uitdaging en meer inligting benodig, besoek die Azaria – Restoring the Faith se Facebook blad.

Similar News

 

Klein meneer bederf groot op Valentynsdag

3 days ago - 13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.Klein...

Thousands of residents owe the City

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel More than 60 000 clients owe the City of Windhoek (CoW) close to N$1 billion in outstanding debts, which includes residents and businesses....

Schools in the dark

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Electricity and water supply has been suspended due to non-payment at over a dozen schools in Windhoek.The cut-off resulted in some schools sending pupils home...

Not only residents in CoW debt

5 days ago - 11 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Two weeks after announcing that residents have outstanding debts of close to N$1 billion, it transpired that this amount is not only owed...

Nuwe hoop vir Rehoboth

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Inwoners van Rehoboth het Sondag saamgestaan tydens die stigting en eerste vergadering van ’n nuwe onafhanklike bestuursvereniging. Volgens die stigter, Rudi van Wyk,...

Gestremde seun droom groot

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

Die 9-jarige Peter Nsamba is soos enige ander seuntjie van sy ouderdom, besig om ’n prentjie te teken.Maar hy teken ‘n bietjie anders. Met die...

Robbery in broad daylight

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

A total of N$30 000 in cash was stolen during an armed robbery that took place in Suiderhof last weekTuesday. The victim withdrew cash at...

Hierdie hande van hoop

1 week ago - 07 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Dit kan met enigiemand gebeur. Eendag het jy ’n vaste inkomste, ’n dak oor jou kop en die volgende week weet jy nie...

Inwoners neem hul dorp terug

1 week ago - 06 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Talle kwessies op Rehoboth noop inwoners om self die dorp te probeer regruk en dus het hulle besluit om die Rehoboth Onafhanklike Bestuursvereniging...

Reho abattoir bly toe

1 week ago - 03 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Hoewel die abattoir op Rehoboth al ’n maand gelede weer sy deure moes open ná dit op 20Desember tydelik gesluit is, is daar...

Latest News

CCFN launched in capital

2 days ago - 14 February 2020 | Environment

The community conservation fund of Namibia (CCFN) was launched in Windhoek on Friday and takes Namibia’s flagship conservation programme to the next level.The creation of...

KASU tournament finals on Saturday...

2 days ago - 14 February 2020 | Sports

The eighth edition of the Katutura Sports Union’s (KASU) Valentine’s competition will come to an end on Saturday at the Katutura Sports Complex.The Valentine’s competition,...

Paratus and CoW clash

2 days ago - 14 February 2020 | Infrastructure

Yolanda NelParatus employees who were digging trenches for fiber-optic connections in the capital yesterday, were stopped when equipment and the contractor's truck were seized by...

Soccer trials start in Omaheke

3 days ago - 13 February 2020 | Sports

The Omaheke region will conduct trials between Saturday and 29 February at the Desert Rollers training ground in Gobabis for all eligible players as it...

‘Neighbourhood Watch’ for campuses

3 days ago - 13 February 2020 | Crime

The Namibia National Students Organisation (NANSO) launched its Campus Patrol campaign on Thursday, aimed at fighting crime at all institutions of higher education in the...

KAT-Active launches

3 days ago - 13 February 2020 | Business

KAT-Active launched the very first online shop for woman’s active wear in Namibia on 15 December last year and have created quite a stir since...

Klein meneer bederf groot op...

3 days ago - 13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.Klein...

Love for sale

3 days ago - 13 February 2020 | Social Issues

Economic challenges have driven some Namibian women into entering marriages of convenience with foreign nationals for as little as N$500 per month, deputy minister of...

Masisi arrives in Namibia

3 days ago - 13 February 2020 | International

President Mokgweetsi Masisi of Botswana arrived in Windhoek this morning for a one-day working visit on invitation by President Hage Geingob to exchange views on...

Load More