Gobabis spog met junior dorpsraad

17 March 2019 | Government

Gobabis • Yolanda Nel

Die Gobabis dorspraad spog vir die eerste keer met ’n junior dorpsraad wat uit 12 leerlinge van drie plaaslike skole bestaan.

Volgens die skakelbeampte van die Gobabis dorpsraad, Frederick Ueitele, word daar al die afgelope vyf jaar aan die junior dorpsraad beplan en is dit eindelik deel van die begroting. “Skole in die gebied is reeds verlede jaar genader om vier leerlinge uit elke skool te identifiseer,” sê hy.

Die skole is Gobabis Gimnasium en die hoërskole Wennie du Plessis en Epako. “Die leerlinge is vroeër vanjaar tydens ’n slypskool opgelei, met bystand van die Windhoekse stadsraad.”

Daarna het die leerlinge onder mekaar ’n junior burgemeester en adjunk verkies.

Só is Hidipo Ueitele as junior burgemeester verkies en Adda Shililifa as adjunk. Nokokure Kangootui is as dorpsklerk, Okeri Karuuombe as tesourier en Oberi Kandjou as sekretaresse verkies.

Volgens Ueitele is dit belangrik vir die jeug om by die dorpsraad betrokke te raak sodat hulle hul agenda aan die raad kan voorlê. “Hulle dien ook as ’n spreekbuis in hul skole om die aktiwiteite van die raad oor te dra,” het hy gesê.

Probleemareas wat die leerlinge identifiseer het, sluit in die waterkwessie sowel as die Hepatitis E uitbreking en die dorp se netheid. “Die agendapunte sal Woensdag tydens onafhanklikheidsvieringe by die skole bespreek word,” sê hy.

Dié dag is ook die groep se eerste amptelike besoek aan skole en word hulle dan ook aan leerlinge voorgestel.

Similar News

 

Save water – or else, City of Windhoek warns

1 week ago - 07 July 2019 | Government

An increase of 5% on the majority of water tariffs along with a drought tariff structure came into effect on 1 July after approval by...

Reho soek inwoners aan stuur

3 months ago - 14 April 2019 | Government

Rehoboth • Yolanda NelDie soektog duur voort vir 'n geskikte kandidaat om die pos van uitvoerende hoof van die Rehoboth dorpsraad te vul. Intussen is...

CoW backtracks on water bills

4 months ago - 10 March 2019 | Government

After many residents queried their high water bills, the City of Windhoek has undertaken to rectify the backdated charges of single household consumers.“A water scarcity...

/Goagoses vs residents

4 months ago - 24 February 2019 | Government

Rehoboth • Jemima Beukes While it seems some Rehoboth residents are praising the Ministry of Urban and Rural Development's (MURD) representative in the Rehoboth Town...

Okahandja sit met hande in die hare

5 months ago - 03 February 2019 | Government

Yolanda Nel • OkahandjaDie uitvoerende hoof van die Okahandja-munisipaliteit is gefrustreerd oor raadslede wat nie ingehuldig word nie.“Die raad is verdeel,” het me. Martha Mutilifa...

City's capped budget safe for residents

5 months ago - 03 February 2019 | Government

Jana-Mari Smit • WindhoekRural and urban development minister Peya Mushelenga confirmed this week that the painstaking and nearly six-month approach he adopted before he approved...

Christmas lunch for Windhoek’s elderly

7 months ago - 17 December 2018 | Government

Windhoek’s mayor last week hosted a Christmas lunch for the city’s elderly residents at the Katutura multipurpose centre field.Speaking at the event, mayor Muesee Kazapua...

Town planners want ad requirements altered

7 months ago - 03 December 2018 | Government

Yolanda Nel - Your neighbour plans on erecting a three-storey dwelling next door that will block your view.The person across the street wants to rezone...

Windhoekers wasting water

7 months ago - 26 November 2018 | Government

Given the heat wave the country is currently experiencing, it can be expected that water consumption has increased. However, this has dire consequences for the...

Okh-dorpsraad se ­waardasies te hoog

7 months ago - 26 November 2018 | Government

Yolanda Nel - Talle huiseienaars op Okahandja is moedeloos ná die munisipaliteit glo erken het dat sekere munisipale waardasies nie reg is nie, maar weier...

Latest News

Saving your ESME

2 days ago - 18 July 2019 | Banking

Windhoek • Mbo Luvindao Research shows that there are many reasons why Emerging Small and Medium Enterprises (ESME) fail. Though this may be due to...

Two birds with one stone

6 days ago - 14 July 2019 | Events

On Wednesday (17 July) Colin Lindeque hosts a public talk on bush-to-feed for drought relief at the Namibia Scientific Society.Namibia currently faces two severe environmental...

Só maak Chamel 'n verskil

6 days ago - 14 July 2019 | Society

Gerine Hoff Daar is soveel mammas wat 'n behoefte het aan items vir hulle nuwe baba en dit eenvoudig nie kan bekostig nie. Om die...

Goeie opkoms vir Chryzander

6 days ago - 14 July 2019 | Local News

Gerine HoffDie gemeenskap van Rehoboth het verlede naweek kragte saamgesnoer om geld in te samel vir Chryzander Britz se ouers om hulle weer op hul...

Dams at critical levels

6 days ago - 14 July 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh Dams in Namibia only have 26.7% or 186 820 Mm³ (million cubic meters) of water available, compared to the same time...

'n Huis vol aapstreke

6 days ago - 14 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelMet 'n behoefte aan mooi en unieke uitrustings vir kinders, teen 'n bekostigbare prys, het een mamma 'n entrepreneur geword toe sy...

Support for Omaheke conservancies

6 days ago - 14 July 2019 | Environment

The Namibia Nature Foundation (NNF) recently received a donation of N$234 000 to in support of three conservancies in the Omaheke region from First National...

Windhoek: A city for cyclists?

6 days ago - 14 July 2019 | Health

Windhoek • Lisa Plank There are no special routes for cyclists in Windhoek; cars drive carelessly, the area is mountainous and it is usually very...

Support for albinism

6 days ago - 14 July 2019 | Society

While commemorating International Albinism Awareness Day, FNB Namibia donated 250 sun protection hats valued at N$21 750 to Albino Care Support in Namibia of Albinism...

Load More