Grondsmouse moet ligloop

03 February 2019 | Local News

Yolanda Nel • Rehoboth



Rehobothers wat hulself daaraan skuldig maak om grond wat aan die ­dorpsraad behoort te koop en verkoop, sal moet ligloop.

Die Rehoboth dorpsraad (RTC) het vroeër hierdie week 'n verklaring uitgereik waarin oortreders gewaarsku word dat hulle regstappe in die gesig staar indien hulle daaraan skuldig bevind sou word. “Bewys van grondeie-naarskap is nodig,” lui die verklaring.

Die RTC kon nie by verdere navrae aandui hoe-veel inwoners al in hierdie verband aangekeer is nie. Die skakelbeampte was teen druktyd ook nie vir enige kommentaar nie beskikbaar.

Volgens die verklaring kan die dorpsraad nie aanspreeklik gehou word vir enige grond verkope sonder bewys van eie-naarskap nie en kan ko-pers hul geld in die proses kwyt wees.

Meeste van die gevalle waar grondbesettings plaasvind, is in gebiede wat vir behuisingsontwikkeling geïdentifiseer is, sowel as ander gebiede wat vir verskeie raadsgebruike bestem is.

“Die grondbesetting ondermyn nie net behoorlike beplanningsprosesse nie, maar benadeel die regmatige begunstigdes van behuisingsgeleent-hede. Boonop het dit 'n negatiewe impak op die lewering van huise en onderbreek dit dienslewering,” aldus die verklaring.

Similar News

 

OKH councillors ignore deadline

1 week ago - 10 February 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda NelA letter from the office of the secretary general of the SWAPO party, Sophia Shaningwa, stated that the swearing-in of local authority...

Forumlede staan voor /Goagoses

1 week ago - 10 February 2019 | Local News

Yolanda Nel Lede van die Rehoboth Begraafplaas Ontwikkelingsforum (RCDF) is Woensdag na die dorpsraad se kantoor ontbied ná ’n advertensie van ’n beplande massavergadering op...

Rehobothers boikot vulstasie

1 week ago - 10 February 2019 | Local News

Yolanda NelNa jare se beweerde mishandeling en swak diens deur personeel, staan die pendel-gemeenskap van Rehoboth nou saam om ’n vulstasie in die hoofstad te...

Omitara in a sorry state

1 week ago - 10 February 2019 | Local News

Lack of access to land, limited employment opportunities, drugs and alcohol abuse are all factors that contribute to high poverty and crime levels in the...

Hard work pays off for youth

2 weeks ago - 03 February 2019 | Local News

Yolanda Nel • WindhoekIn a community where running water and electricity is a luxury, a group of girls has pro-ven that it is up to...

Gobabis wants locals employed

2 weeks ago - 03 February 2019 | Local News

Employing locals from a specific area will not only benefit the people but the community at large, says Gobabis municipality's chief executive Ignatius Thudinyane.He feels...

’n Slang in die gras

2 months ago - 17 December 2018 | Local News

Yolanda Nel - Ná ’n hondjie sy mense-familie van ’n moontlike sebraslang-aanval gered het, het die buurtwag vir hom ’n baie spesiale toekenning gegee.Simba, die...

Firefighters ready for any emergency

2 months ago - 17 December 2018 | Local News

The American Embassy facilitated the sixth and final visit by instructors and experts from the United States Forest Service (USFS) to conduct training on the...

Die kind sonder 'n glimlag

2 months ago - 10 December 2018 | Local News

Yolanda Nel - Dis die kind sonder 'n tikkie hoop in sy oë, wat op 'n straathoek staan in verslonsde klere en vra vir net...

Pensioners to pay less

2 months ago - 10 December 2018 | Local News

A council resolution that was passed in 1993 to subsidize electricity costs of pensioners living in old age homes, is now being amended to include...

Latest News

Rare diseases in the spotlight

20 hours ago | Health

Yolanda NelA rare disease medical seminar takes place in Windhoek on 28 February to raise awareness amongst those affected by it.According to Bianca Özcan of...

Vier fees ­vir droogtehulp

20 hours ago | Events

Yolanda Nel“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling...

Pas op vir dié skelmstreke

20 hours ago | Crime

Yolanda Nel - Kleinsake-eienaars waarsku hul kliënte teen ’n foefie waarmee hulle gevra word om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur...

Done and dusted

20 hours ago | People

Windhoek • Yolanda NelWhat began as maintaining his own guitar collection, has become both a passion and a hobby when he has a moment to...

Orchestras that play together, stay...

20 hours ago | Education

When more than 120 young musicians and their teachers rehearse for a week and let their musical skills run wild, the outcome is certainly something...

Maltas rock in the USA

20 hours ago | Education

The Maltas Club Namibia recently travelled to the USA to undertake an experiential learning trip. The purpose was threefold: to learn more about American culture,...

Big bucks for top students

20 hours ago | Education

Standard Bank Namibia handed over N$302 000 to the three best performing learners in each of the country's 14 regions who sat for last November's...

Body goals

20 hours ago | Columns

Adolf KaureThe Holy Bible says that our bodies are the temples of the Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care...

Conservation snapshot

20 hours ago | Environment

On Tuesday (19 February), Peter Bridgeford launches the book Conservation Pioneers in Namibia and stories by Game Rangers at the Scientific Society.This book of personal...

Load More