Gru-ontdekking op Epako

Plasse bloed en oorskot velle en bene is onlangs ontdek in ‘n plakkerskamp ontdek.

26 November 2018 | Crime

Yolanda Nel

‘n Skokkende fonds is onlangs in die plakkerskamp van Epako gemaak, toe ‘n verbyganger op honde oorskot afgekom het wat geslag was.

Nog ‘n inwoner het met die Windhoek Express oor die insident gesels, hoewel sy dit self nie gesien het nie. “Ek het foto’s van die gru ontdekking gesien, maar ek was nie self daar nie,” het Erika le Roux* gesê.

“Volgens die persoon wat dit gesien het, blyk dit of die honde lewendig geslag is en daarna gekook is,” vertel sy. Van die bene en velle het agtergebly. Een van die foto’s wys ‘n groot kol bloed, wat lyk of dit gebrand het.

“Hoewel die polisie onmiddelik geskakel is, het dit hulle twee dae geneem om na die toneel te gaan en teen daardie tyd was alles al opgepak en niemand te vinde nie,” het sy gesê. ‘n Polisie beamptes wat glo op die toneel was, het wel ‘n karkas gesien, maar geen bloed nie.

Toe die stasie bevelvoerder gekontak is, is daar gesê dat ‘n brief aan die streekskommissaris geskryf moet word, sodat polisiebeamptes gedelegeer kan word om ondersoek in te stel, “maar daarvan het ook nog niks gekom nie,” het Erika gesê.

Erika wou self na die toneel gaan kyk het, maar sy erken sy is te bang. “Soms moet ek besef ek is ‘n vrou en ek sal nie kan terugbaklei nie,” sê sy.

Daar is wel met ander inwoners in die gebied gesels en hulle het erken dat die mense daar, “slegte dinge met die honde doen.” Hulle vermoed die mense is honger. “Maar ook al is jy honger, hoekom sal jy ‘n hond lewendig slag,” het Erika gevra.

Die mense in die gebied is huiwerig om te praat en hulle vrees vir hulle lewe. “Dis daarom dat hulle maar ander pad kyk en nie die polisie bel as hulle sien wat gebeur nie.”

Die polisie is herhaaldelik gekontak, maar die telefoon was onbeantwoord.

Similar News

 

Nog besighede loop onder foefie deur

1 month - 07 April 2019 | Crime

Windhoek • Yolanda Nel Weke ná ’n paar kleinsake-eienaars ander teen ’n foefie gewaarsku het, het nog twee besighede deurgeloop.In dié skelmstreek word kliënte gevra...

Last hours of anguish

1 month - 31 March 2019 | Crime

Windhoek • Ronelle Rademeyer Cellphone records and CCTV footage are being studied for answers on the last hours of anguish preceding the death of the...

Perde erg mishandel

2 months ago - 17 March 2019 | Crime

Gobabis • Yolanda Nel ’n Perd wat in Januarie weens dieremishandeling van ’n plaas op Drimiopsis verwyder is, is nou weer terug na waar hy...

Four-footed friends stolen

2 months ago - 10 March 2019 | Crime

Swakopmund • Yolanda NelThree cases of dog theft were recently reported to the police in Swakopmund. Fortunately, two of the dogs were found.The search continues...

Pirate taxis cause consternation

2 months ago - 03 March 2019 | Crime

Windhoek • Clemens von AltenIt is not uncommon for illegal taxis to be pulled out of traffic at check points in the capital. “Particularly striking...

Pas op vir dié skelmstreke

3 months ago - 17 February 2019 | Crime

Yolanda Nel - Kleinsake-eienaars waarsku hul kliënte teen ’n foefie waarmee hulle gevra word om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur...

Jail sentence for intoxicated driver

3 months ago - 10 February 2019 | Crime

Walvis Bay • Otis Finck Elizabeth Cronje (47) was found guilty and sentenced to 15 months imprisonment for driving under the influence of alcohol here...

Vrou glo in die nuwejaar ontvoer

4 months ago - 20 January 2019 | Crime

'n Vrou wat tot vroegoggend op Nuwejaarsdag nog by 'n dans op Rehoboth was, is blykbaar ontvoer sonder dat haar vriendinne daarvan bewus was.'n Inwoner...

Be safer this festive season

5 months ago - 17 December 2018 | Crime

Just in time for the festive season, the MakeANoise initiative launched a personal safety alarm in Windhoek on Friday.MakeANoise is a community safety and crime...

Basadi busts crime

5 months ago - 10 December 2018 | Crime

The police made a total of 249 arrests over five days during the second phase of Operation Basadi that took place in the capital last...

Latest News

Toilet in hotel se plek

6 days ago - 19 May 2019 | Infrastructure

Okahandja • Yolanda NelTwee maande ná die Okahandja Hotel-gebou stil-stil in die dorp gesloop is, het inwoners nou 'n nuwe hoofpyn, met die rommel wat...

Met of sonder naam

6 days ago - 19 May 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer jy Rehoboth se strate begin op of af ry, vra jy nie vir iemand 'n straatnaam nie, want boorlinge van...

Watertekort in hoofstad neem toe

6 days ago - 19 May 2019 | Disasters

Skaars twee weke ná die Windhoekse munisipaliteit aangekondig het daar is vooruitgang in terme van waterbesparings – hoewel gering – tree streng waterbeperkings op 1...

Klokkie van hoop

6 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelDie agtjarige Marjuné Fleschig is verlede Oktober met leukemie gediagnoseer.Sewe maande later kan die gesin weer ’n bietjie asemhaal nadat sy verlede...

Donated kennels making a difference

6 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

Swakopmund • Adolf Kaure The Township Doghouse Project recently handed over doghouses to dog owners in the DRC informal settlement. The privately funded charity strives...

Aardse vreugde

6 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelOngeag jou eetstyl of dieetvoorkeure, almal is elke dan en wan lus vir 'n skeppie roomys of 'n pizza met kaas. En...

Chicken for beef

6 days ago - 19 May 2019 | Agriculture

Palmwag • Nina Cerezo Gabes /Goagoseb sits on his shady veranda. In the surrounding garden, cacti and other plants are blooming, a window of his...

Namibia still imports too much...

6 days ago - 19 May 2019 | Energy

Windhoek • Ellanie SmitNamibia is aiming to generate 80% of its electricity locally within the next four years, which will assist in sustaining the growing...

Beer Pong for Hope

6 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

The Auas Valley Shopping Mall recently donated food and basic necessities valued at N$10 000 to the Hope Village in the capital, following the Clausthaler...

Load More