Heerlike belewenis by die vismark

As seekos jou ding is, is daar 'n nuwe restaurant in die hoofstad waarvoor jy beslis jou kiestande sal opoffer.

26 November 2018 | Art and Entertainment

Yolanda Nel - Ek sien die restaurant se naam en loop die 20 trappe af, maar word vinnig voorgekeer om te weet waarheen ek op pad is.

Ek beduie ek soek na die Cape Town Fish Market, maar verduidelik die man, ek moet omloop. Dit is warm en ek is geïrriteerd.

Maar daar aangekom, lig my bui onmiddellik terwyl die vriendelike personeel my verduidelik waar ek moet wees.

Ons is genooi vir Bank Windhoek se media-afsluiting en dus is daar 'n buffet. Ek het nog nie eers behoorlik gesit nie, toe word drankies bestel. Weens die somerhitte, besluit ek op bessiesap wat binne minute bedien is.

Ná 'n kort verwelkoming deur ons gasheer, word borde en borde vars soesji voor ons neergesit en ons kan kies presies wat ons wil eet. Daarna kom die vars oesters, tempura garnale en heerlike chilli poppers. Vir diegene wat nie susjie verkies nie, was daar 'n vegetariese opsie, asook ribbetjies en hoenderrepies vir ons voorgesit. Ons het geëet dat die sojasous spat.

In my binneste lag ek omdat ons joernaliste nie gewoond is om met stokkies te eet nie.

Die manne en vroue in die kombuis het hulle goed van hul taak gekwyt en hoewel die restaurant propvol ander gaste was, het dit nie gelyk of mense lank vir hulle kos wag nie.

Vir nagereg was daar weer 'n verskeidenheid: veerligte kaaskoek, sjokoladekoek en malvapoeding. As daar nie so baie mense om my was nie, het ek beslis die bord skoongelek.

Ek is bly ek het myself vir die geleentheid uitgehonger. Dit was beslis uit te boeke.

Similar News

 

Events calendar

6 days ago - 14 July 2019 | Art and Entertainment

Currently running• The Swakopmund Arts Association hosts the exhibition Nature at its best at the Woermannhaus Gallery until 20 July. • Ovizire Somgu: From Where...

All things womanly

6 days ago - 14 July 2019 | Art and Entertainment

Since Friday, The Project Room in Windhoek is playing host to a beautiful collection of stone sculptures by Zimbabwe’s Nyanga Kudzanai.It has been two years...

Toys in a grown-up world

6 days ago - 14 July 2019 | Art and Entertainment

It might be hard to admit from a faithful toy's perspective, but nothing lasts forever.Even a great little deputy like Sheriff Woody’s beloved Andy has...

For bottomless coffees and more

6 days ago - 14 July 2019 | Art and Entertainment

Windhoek • Gerine Hoff We'd been to The Grove Mall's Mugg & Bean before, but this was a first visit with the kids, so I...

Are you The One?

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

The latest multinational talent search competition – You're The One – is in full swing, with the biggest malls in South Africa and Namibia acting...

Theatre for kids

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Two beautiful productions for children are on stage in the National Theatre this month.First off, from 18 to 20 July, is Tselane and the Giant....

A love that lasts

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Monique de Scande Always be my maybe is a delightful Netflix movie where childhood sweethearts have a falling out after a rather awkward encounter and...

Neil Somers heading to Henties

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Adolf KaureMusician Neil Somers is one of the many South Africans performing at this year's Henties Festival taking place on 23 and 24...

Events calendar

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Currently running• The Swakopmund Arts Association hosts the exhibition Nature at its best at the Woermannhaus Gallery until 20 July. Sunday 7 July• 12:00...

Quick bites for every taste

1 week ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Windhoek • Gerine HoffBefore the usual Saturday morning rush began, we recently headed to the Bean Tree Coffee Shop at The Grove Mall's SuperSpar at...

Latest News

Saving your ESME

2 days ago - 18 July 2019 | Banking

Windhoek • Mbo Luvindao Research shows that there are many reasons why Emerging Small and Medium Enterprises (ESME) fail. Though this may be due to...

Two birds with one stone

6 days ago - 14 July 2019 | Events

On Wednesday (17 July) Colin Lindeque hosts a public talk on bush-to-feed for drought relief at the Namibia Scientific Society.Namibia currently faces two severe environmental...

Só maak Chamel 'n verskil

6 days ago - 14 July 2019 | Society

Gerine Hoff Daar is soveel mammas wat 'n behoefte het aan items vir hulle nuwe baba en dit eenvoudig nie kan bekostig nie. Om die...

Goeie opkoms vir Chryzander

6 days ago - 14 July 2019 | Local News

Gerine HoffDie gemeenskap van Rehoboth het verlede naweek kragte saamgesnoer om geld in te samel vir Chryzander Britz se ouers om hulle weer op hul...

Dams at critical levels

6 days ago - 14 July 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh Dams in Namibia only have 26.7% or 186 820 Mm³ (million cubic meters) of water available, compared to the same time...

'n Huis vol aapstreke

6 days ago - 14 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelMet 'n behoefte aan mooi en unieke uitrustings vir kinders, teen 'n bekostigbare prys, het een mamma 'n entrepreneur geword toe sy...

Support for Omaheke conservancies

6 days ago - 14 July 2019 | Environment

The Namibia Nature Foundation (NNF) recently received a donation of N$234 000 to in support of three conservancies in the Omaheke region from First National...

Windhoek: A city for cyclists?

6 days ago - 14 July 2019 | Health

Windhoek • Lisa Plank There are no special routes for cyclists in Windhoek; cars drive carelessly, the area is mountainous and it is usually very...

Support for albinism

6 days ago - 14 July 2019 | Society

While commemorating International Albinism Awareness Day, FNB Namibia donated 250 sun protection hats valued at N$21 750 to Albino Care Support in Namibia of Albinism...

Load More