Heerlike brunch op ’n luilekker Saterdag

06 November 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Ons was onlangs by Mega Centre om pype te koop en besluit toe sommer om by Dulcé ’n draai te maak.
Nes ons dink die restaurant is vol, wys die kelnerin vir ons ’n tafel wat pas beskikbaar geword het en voor ons nog kon sit, is ’n nat lap reeds oor die tafel gevee. Sy skuif ook ’n paar stoele uit die pad vir die babawaentjie om langs ons tafel te pas.
Ons kry spyskaarte en besluit om iets te bestel wat ek nog nooit gehad het nie. Ons groet ’n paar bekendes terwyl ons wag vir ons cappuccinos met room, want dis naweek. Hoewel dit besig is, is die kelnerin af en toe daar om seker te maak alles is nog reg en sy laat weet ons ook dat ons kos binne ’n paar minute bedien gaan word.
Nie lank daarna nie word ons murgpampoentjie rosti met geposeerde eiers en baie kaas voor ons neergesit. ’n Stilte heers by die tafel terwyl ons aan ons ontbyt weglê. Wie sou kon dink ’n murgpampoentjie kan só lekker wees vir ontbyt.
Ek kry wel nie my koffie klaar en die kelnerin bring vir my ’n wegneemete koppie sodat ek die res saam met my kan vat.
As jy weer in daardie omgewing is, gaan maak gerus ’n draai. Ek is binnekort self weer daar.

Similar News

 

Chill with Windhoek Express

4 days ago - 14 November 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Celebrate the diversity of life, an art exhibition by Gerdis Stadtherr featuring a variety of different styles, can be viewed at 19 Metje...

Suzy launches her own site

5 days ago - 14 November 2019 | Art and Entertainment

Well-known Namibian saxophonist Suzy Eises launched her own website at a swanky event in the capital last night (13 November). Through the website, her fans...

Die broodkar is hier

5 days ago - 13 November 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Hierdie plek wat kos voorsien is soos die roomyskar met sy irriteerde deuntjie toe ons kinders was,maar beter, want daar is ’n verskeidenheid...

An outburst of music and dance

5 days ago - 13 November 2019 | Art and Entertainment

Equipped Dancing Academy hosts a show titled ‘Outburst Music and Dancing’ in the capital on 22 November.The academy’s founder and principal, Stanley Mareka, said at...

Verfhale sonder huiwer

5 days ago - 13 November 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Die bekende keramiekkunstenaar Sarie Maritz is hard aan die werk om op 22 November haar nuwe skeppingste vertoon. Nie net is haar handewerk...

Taking a trip down memory lane

6 days ago - 13 November 2019 | Art and Entertainment

As part of the celebrations surrounding the fall of the Berlin Wall, the German embassy and the Goethe Institute hosts the screening of the movie...

Vox Vitae make their debut

6 days ago - 13 November 2019 | Art and Entertainment

Vox Vitae is a brand new kid on the Namibian music block, with their official debut taking place in the Christuskirche on Saturday.Consisting of young...

Laat die sneeu val

6 days ago - 12 November 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel My hart is amptelik in Desember en ek begin vanjaar vroeg met my Kersfees-films wat ‘n moet is hierdie tyd van die jaar.Ek...

Chill with Windhoek Express

1 week ago - 06 November 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Celebrate the diversity of life, an art exhibition by Gerdis Stadtherr featuring a variety of different styles, can be viewed at 19 Metje...

Op 'n plaas in Afrika

1 week ago - 05 November 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel ’n Skynbare gelukkige paartjie ervaar ’n leë nes wanneer hul enigste seun universiteit toe gaan. En kort daarna word die mat onder die...

Latest News

Blood donors celebrated

19th of November 14:12 | Local News

The Blood Transfusion Service of Namibia (NamBTS) recently awarded milestone donors who have showed continued commitment in helping save lives through the altruistic act of...

Big smiles from Godfried

19th of November 13:15 | People

Two years have passed since Godfried Siwombe arrived at the Hollard office with hope in his eyes. He was only 7 years old when he...

A real treasure chest!

19th of November 13:05 | Education

A new reading room called the “Schatzkiste” (treasure chest) was officially opened and inaugurated during a small ceremony at the pre-school and language development department...

Long course year comes to...

19th of November 12:56 | Sports

Last weekend, the last Bank Windhoek Long Course Gala for the year took place at the Western Suburbs Municipal Pool in Windhoek. Hosted by Dolphins...

Namibians their own worst enemy

6 hours ago | Local News

Yolanda Nel More than 4 000 people lost their lives on Namibian roads since 2014. Of this number, 509 have diedon Namibian roads so far...

Herrie oor straatnaamverandering

7 hours ago | Local News

Yolanda Nel Die verandering van 13 straatname in Windhoek om hulde aan Namibiese helde te bring, hetinwoners die harnas in.Behalwe vir die kostes van sulke...

Air Nam’s Frankfurt flight back...

20 hours ago | Business

Air Namibia announced that it’s Windhoek – Frankfurt flight is operating as per schedule again following an incident that involved one of the airline’s Airbus...

US launches circumcision drive

20 hours ago | Health

US Ambassador Lisa Johnson launched the new PEPFAR-funded voluntary medical male circumcision (VMMC) program “SAFE VMMC” in Namibia.The up to five-year, US$33.5 million program is...

Helping kids write their own...

1 day - 18 November 2019 | Education

On Friday (22 November 2019) the Banker Association of Namibia (BAN) enhances their stationery drive with a Shake-a-tin drive taking place at various intersections in...

Load More