Herrie oor straatnaamverandering

19 November 2019 | Local News

Yolanda Nel Die verandering van 13 straatname in Windhoek om hulde aan Namibiese helde te bring, het
inwoners die harnas in.
Behalwe vir die kostes van sulke veranderinge wat moeilik is om te bereken (soos adresveranderinge
op briefhoofde), het Windhoek Express kwotasies aangevra by besighede wat hierdie soort werk
doen om te bepaal hoeveel elke staatnaambord kos.
Een maatskappy het N$940 per Bufcor-naamplaat kwoteer. Dié plate word in ’n ligboks geplaas.
Daarmee saam kos dit ’n addisionele N$130 vir ’n aluminiumaansluiting, sowel as N$130 vir ’n
aluminiumpaal, wat dubbeld sal wees as die bord twee pale nodig het.
Hierdie N$1 200 per straatnaam sluit nog nie belasting in nie en ook nie arbeid nie, sou werknemers
van die Windhoekse munisipaliteit nie self die installasie doen nie.
’n Gewone swart en wit straatnaambord kos N$560 per bord indien dit kleiner as 900mm is, teenoor
N$680 vir naamborde groter as 900mm. Die koste beloop dan tussen N$800 en N$920 per
straatnaam. Elke straat benodig ten minste twee nuwe naamborde. Daar moet ook in ag geneem
word dat die kruisingstraat se naamborde ook oorgedoen moet word, wat addisionele kostes
beloop.
Nog ’n maatskappy wat naamborde vervaardig, het gesê hulle kan nie ’n kwotasie voorsien nie
aangesien straatnaamborde self deur die munisipaliteit maak. Dit kon is egter nie deur die
munisipaliteit bevestig word nie.
“Daar is nie geld vir belangrike projekte nie, maar ons kan straatname verander,” het iemand op
sosiale media kommentaar gelewer. Ander het gesê hulle verstaan die veranderinge is om individue
te vereer, maar terselfde tyd gaan inwoners in hospitale dood en word daar op elke hoek ’n
hawelose persoon gesien.
Nog ’n inwoner het geskryf dat die geld wat op die straatnaamveranderinge spandeer wordkon
eerder gebruik kan word om beddens vir die staatshospitaal te koop, “waar pasiënte op die vloer
slaap.”
Daar is ook gevra of die nuwe straatname nie eerder gebruik kan word vir nuwe uitbreidings in die
hoofstad nie.
Die Windhoekse stadsraad het egter sedert verlede week toe navrae aan hulle gerig is, nog nie
daarop reageer nie.

Similar News

 

Housing initiative to help need

2 days ago - 03 July 2020 | Local News

Windhoek • [email protected]“The lives of those living in the informal settlements in Namibia are characterized daily by whatseems to be a persuasive idea that they...

Taking a stand for freedom of choice

3 days ago - 02 July 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] an effort to save Namibian women who are losing their freedom due to the criminalisation of abortion, one Namibian is taking the...

Young Namibian authors awarded

3 days ago - 02 July 2020 | Local News

Winners in a fiction for children writing competition have been awarded, with three winning entries from Namibia.The competition took place under the auspices of the...

Dagbreek kort jou hulp

4 days ago - 01 July 2020 | Local News

Met talle behoeftige kinders wat uit arm gemeenskappe kom, het die personeel by Dagbreek skool besef dat van hulle skoliere nie eens genoeg kos het...

Residents’ debts rise amidst lockdown

6 days ago - 29 June 2020 | Local News

Windhoek · [email protected] the end of March to the end of May, ratepayers have increased their debts with N$144 million, bringing the total debts owed...

Dog training course at Groot Aub

1 week ago - 26 June 2020 | Local News

Ever wanted more information or guidance on training your animals? If yes, then you have to clear your schedule for Saturday.The Namibian Animal Welfare Association...

Pro-life or pro-choice debate hits Namibia

1 week ago - 26 June 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] this month an online petition made waves, asking to legalize abortion in Namibia. Although the group initially wanted 1 500 signatures, they...

Hoe proe jou wors?

1 week ago - 22 June 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] jy ernstig is om in te skryf vir vanjaar se Checkers Boereworskompetisie maar jy weet nie waar omte begin nie, lees verder!Checkers,...

Klein besighede móét mekaar onderstuen

1 week ago - 22 June 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected] ’n dorpie soos Walvisbaai, is dit belangrik vir alle ondernemings om saam te staan, wanteen se verlies het ’n rippeleffek op al...

Child carers certified

1 week ago - 22 June 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] ladies will each receive their certificates for completing a Mothers in Child Care andDevelopment course through the Women at Work training centre.This...

Latest News

Housing initiative to help need

2 days ago - 03 July 2020 | Local News

Windhoek • [email protected]“The lives of those living in the informal settlements in Namibia are characterized daily by whatseems to be a persuasive idea that they...

Sweet sugar deal signed

2 days ago - 03 July 2020 | Business

Bokomo Namibia has completed the acquisition of the sugar packaging and distribution business of Tongaat Hulett Namibia (THN), following approval by the Namibian Competition Commission...

What's hot this weekend

3 days ago - 02 July 2020 | Art and Entertainment

Currently running• Namibian artist Elisia Nghidishange hosts her third solo exhibition, The Insight of Intrusive Women, at the National Art Gallery until 18 July.• The...

Civil servants answer to citizens

3 days ago - 02 July 2020 | Government

Minister of home affairs, immigration, safety and security Frans Kapofi implored civil servants in his ministry to deliver service with integrity and efficiency.Speaking at the...

ICT a catalyst for economic...

3 days ago - 02 July 2020 | Opinion

Windhoek • Llewellyn le HanéNamibia seems to be on the cusp of a major technological revolution; suddenly we have apps for everything, online payment systems...

Early morning deliciousness

3 days ago - 02 July 2020 | Banking

As part of Nedbank’s stakeholder engagement, the bank’s marketing and communication team treated Namibia Media Holdings staff to a hot cup of coffee and a...

Taking a stand for freedom...

3 days ago - 02 July 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] an effort to save Namibian women who are losing their freedom due to the criminalisation of abortion, one Namibian is taking the...

Swapo MPs choose 62-day NA...

3 days ago - 02 July 2020 | Government

An attempt by the leader of official opposition to extend the current National Assembly (NA) sitting beyond its envisaged recess date on 8 July fell...

Young Namibian authors awarded

3 days ago - 02 July 2020 | Local News

Winners in a fiction for children writing competition have been awarded, with three winning entries from Namibia.The competition took place under the auspices of the...

Load More