Hou jou kunste-hart aan die klop!

Skryf vandag nog jou sitkamer-optrede in

03 April 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected]
In ’n tyd waar die vermaakbedryf swaar trek, sal enige iemand ’n welkome meevaller waardeer.
Die radiostasie 99FM en Pasta Polana het dus kragte saamgesnoer om musikante en dansers aan te moedig om hul talente ten toon te stel met die #KeepArtAlive-kompetisie!
Die beste van alles? Die kunstenaars hoef nooit die gemak van hulle eie huise te verlaat nie!
Prysgeld van N$1 500 is dié week op die spel.
Hoe werk dit? Maak ’n video-opname van jou optrede en plaas dit vandag (Vrydag, 3 April) nog voor 15:00 op jou Instagram- of Facebook-blad. “Tag” @99fmnam en @pastapolana (Instagram) of @99FM en @PastaPolana (Facebook) in jou plasing. Gebruik ook die hutswoord #99HomeConcert.
Wenk: As ’n Pasta Polana-produk in jou opname vertoon word en jy word as die wenner gekies, kan jy met ’n ekstra N$500 wegstap. Jy kan dus tot N$2 000 wen!

Kompetisie reëls:
• Wees kreatief! Moenie beskeie wees nie. Mense wil vermaak word.
• Jou optrede moet op die meeste ses minute lank wees, of een liedjie lank duur.
• Slegs videos wat op Vrydag, 3 April, voor 15:00 gedeel word, sal oorweeg word.
• Slegs videos waarin 99FM én Pasta Polana gemerk is en die hutswoord #99HomeConcert gebruik, sal oorweeg word.
• Die wenner word op vandag om 16:00 aangekondig en die prysgeld sal die volgende week na jou rekening oorgeplaas word.
Vir meer inligting, besoek 99FM se Instagram (@99fmnam) of Facebook (@99FM) blaaie en stuur ’n boodskap.

Similar News

 

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

1 day - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

2 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

3 days ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

4 days ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat...

Verfrissende kouewater-gemmerbier

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng. Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.Bestanddele:4,5 l koue water600 g (750 ml) suiker1 pakkie kitsgis30...

Met ’n kamera in haar hand

2 weeks ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Latest News

Councillors could be held liable...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Katutura’s homeless learn from Baxu

1 day - 29 May 2020 | Environment

The Legal Assistance Centre (LAC) yesterday (28 May) brought the short film Baxu and the Giants to children and youth currently accommodated at the Katutura...

EES gets comfortable with his...

1 day - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

PAY on the go

1 day - 29 May 2020 | Social Issues

Physically Active Youth (PAY) has been able to reach 353 people in 55 households with food and toiletry packages as part of their outreach programme...

Power to the people

1 day - 29 May 2020 | Energy

A N$15.5 million electrification project to supply power to nine informal settlements and 1 000 households over the next five years, was signed by the...

Security threat biggest 5G concern...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic...

2 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Wat is op jou bord...

2 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Bank assists with Covid test...

3 days ago - 27 May 2020 | Social Issues

Thanks to a donation of 500 reagent testing kits and nasopharyngeal swab collection kits by Bank Windhoek, the Namibia Institute of Pathology (NIP) can carry...

Load More