Kaalvoet in die kombuis

12 May 2019 | Business

Windhoek • Yolanda Nel

Hierdie entrepreneur se loopbaan het ’n nuwe rigting ingeslaan toe sy besef sy is nie tevrede met die produkte wat op die rak beskikbaar nie en besluit het om dit eerder self te doen.

Jacky Coetzee van Cakes for Namibia bak nou al 17 jaar koeke. “Die besluit het gekom toe ek elke keer vir my kind ’n verjaarsdagkoek bestel het en nie tevrede was met wat ons gekry het nie,” vertel sy oor hoe haar besigheid ontstaan het.

Maar dit was beslis nie oornag ’n sukses nie, vertel sy. “Aan die begin is jou familie en vriende jou proefkonyne, voor jy besluit jy gaan jouself bemark. En soms was daar nie die volgende dag geld nie.”

Hoewel sy nog altyd ’n liefde en passie vir bak gehad het, het sy nooit gedink dit kan ’n voltydse beroep word nie. Nou, amper twee dekades later, geniet sy elke oomblik in die kombuis. “My passie bly groei en ek is 90% van my dag in die kombuis,” sê sy. Hier voel sy tuis en het sy vrye teuels om kreatief te wees.

Vir Jacky is die lekkerste haar kliënte se waardering en positiewe terugvoer. “My kliënte glo in my produk en as hulle tevrede is, is ek gelukkig.”

Jacky bak koeke vir enige geleentheid, vir verjaarsdae en troues tot gradeplegtighede. Van haar koeke is tot in uitgesoekte winkels beskikbaar.

Benewens die koeke, bak sy ook brode en kleinkoekies. As jy nie kans sien om alle bestanddele bymekaar te kry nie, het Jacky ook droë koekmengsel te koop. Al wat jy hoef te doen is om die natprodukte deur te meng.

En niemand hoef te weet nie!

Similar News

 

A new face for Dulcé

1 day - 26 May 2019 | Business

A new franchisee, Esmé Izaaks, was welcomed to the Dulcé family in Windhoek last week, by none other than rugby legend Kobus Wiese, CEO of...

Future Females talk money

1 week ago - 19 May 2019 | Business

Is money your least favourite topic, and you avoid talking about it at all costs (excuse the pun)? Or maybe it's your favourite topic and...

Selling to the next generation

1 week ago - 19 May 2019 | Business

This might be a bitter pill to swallow for any millennial readers, but this generation is no longer the ­youngest to enter the real estate...

Do things differently, and do it fast

4 weeks ago - 28 April 2019 | Business

Windhoek • Jan Coetzee While developed countries are keeping pace with major technological advancement, developing countries – mostly in Africa – are still making...

For all your real estate needs

1 month - 15 April 2019 | Business

Imperial Properties, located in Nangolo Mbumba Street, Walvis Bay (next to Suidwes Total), serves the coastal towns of Walvis Bay and Swakopmund and facilitates the...

Big boost for cake shop

1 month - 14 April 2019 | Business

Jacky’s Bakery (trading as CakesForNamibia) was one of the recipients of an income generating grant from the Khomas Regional Council (Windhoek East Constituency).For Jacky Coetzee,...

Liefdadigheidswinkel open binnekort

1 month - 07 April 2019 | Business

Yolanda Nel Oor die waters is liefdadigheidswinkels volop en Windhoekers kan eersdaags self in ’n splinternuwe winkel kom snuffel vir ’n verlore skat of...

Coffee shop with a difference

1 month - 07 April 2019 | Business

If you're looking for a place to relax and recover from your everyday burdens, pop in to Cornerstone Christian Bookshop and Cake Décor shop located...

Little foot entertains

2 months ago - 24 March 2019 | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

Purple Fig kook Libanees

2 months ago - 24 March 2019 | Business

Windhoek • Yolanda Nel As deel van 'n insameling vir die Purple Fig-kookskool, word 'n kookklas vir volwassenes hierdie week aangebied.“Ons bied elke 14...

Latest News

Raak nou deel van Klub...

1 day - 26 May 2019 | Society

Enige ouer sal kan getuig dat om 'n kind groot te maak, aan jou beursie knaag. Juis daarom vra Huis Maerua kinderhuis vir bystand.Individue en...

Een man se roeping om...

1 day - 26 May 2019 | Social Issues

Yolanda Nel Ongeag die uitdagings wat een man self in die gesig staar, het hy besluit dat wanneer God praat, dan bly jy steeds gehoorsaam...

Red die borste

1 day - 26 May 2019 | Health

Windhoek • Yolanda Nel Hierdie entrepreneur wil graag in sy gemeenskap terugploeg en dus het hy besluit om geld in te samel om bystand te...

Ontbyt saam vir boere

1 day - 26 May 2019 | Disasters

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer ons eet, dink ons selde aan hoe die eier, melk of spek op ons bord beland het. Die meeste...

Erongo shudders under weight of...

1 day - 26 May 2019 | Disasters

Swakopmund • Leandrea LouwAlmost 13 000 bags of maize meal were distributed to households in the Karibib and Daures constituencies between November 2018 to March...

Graduate shares her story

1 day - 26 May 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea LouwChloé Paulse (25), a graduate of the University of Namibia (Unam) medical school, grew up in the salty and dusty streets...

International recognition for Sun Cyles

1 day - 26 May 2019 | Environment

Windhoek • Yolanda Nel The co-founder of Namibia's own Sun Cycles was awarded the National Energy Globe Award during SACREEE's first industrial energy efficiency conference...

Plans to place water along...

1 day - 26 May 2019 | Disasters

//Ai-/Ais • Erwin Leuschner The popular Fish River hiking trail in southern Namibia is threatened with closure at the end of the month due to...

The world can be your...

1 day - 26 May 2019 | Education

The international vlogging competition Faces2Hearts is a competition organised by the European Union that aims to finding 20 young vloggers to take part in a...

Load More