Kerk reik na Dordabis uit

12 November 2018 | Society

Dis amper Kersfees en die jongklomp is reeds besig om briefies oor geskenke aan Kersvader te skryf. Vir baie is dié hoop egter nie beskore nie. Juis daarom het die NG Kerk Windhoek-Oos besluit om vanjaar se Kersgeskenkprojek na Dordabis te neem.

Die kinders van Dordabis primêr en pre-primêr skool sal op 28 November met 'n hamburger, 'n blikkie koeldrank en sjokalade bederf word. “Dit is iets wat hierdie kinders nie gewoonlik kry nie,” sê Lana van Zyl van die kerk.

Kleuterskoolkinders kry iets ekstra en is daar 'n behoefte aan onderklere en sokkies.

Die publiek kan betrokke raak deur 'n N$50 bydrae te lewer. Sokkies en onderklere vir 3- tot 6-jariges kan ook aangekoop en by die kerkkantoor afgelewer word. Hulle hoop om sowat 500 kinderharte bly te maak.

Diegene wat meer aktief betrokke wil raak, kan op 26 en 27 November kom help broodjies smeer en die hamburger patties gaarmaak.

“Die Here seën ons heel jaar en hierdie is ons manier om dankie te sê en terug te ploeg,” het Lana gesê. “Alles wat ons ontvang, kom van God.”

Vir meer inligting, kontak Lana by 061 234 885.

Similar News

 

Palliative cancer care ­programme in the ­pipeline

1 month - 07 April 2019 | Society

Cancer is becoming an increasing burden in Namibia and the Cancer Association of Namibia (CAN) knows that most state patients do not have access to...

Businessmen in the making

1 month - 31 March 2019 | Society

Unemployment and poverty are just two socio-economic challenges that impede human progress. Not having the means to purchase essential goods such as food, can impede...

FCN announces new board

1 month - 31 March 2019 | Society

The Fashion Council of Namibia (FCN) announced their new board members during their recently held annual general meeting.The new team serving on the board for...

Fundraising for strays

2 months ago - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelGiven that a single pair of dogs and their offspring are able to produce more than 11 000 puppies a year and...

Kom bak en brou saam

2 months ago - 24 March 2019 | Society

Windhoek • Yolanda NelWou jy nog altyd ook koekies mooi versier, maar die taak lyk glad nie bereikbaar nie?Dan is hierdie ’n geleentheid wat jy...

JICA alumni visit ambassador

2 months ago - 24 March 2019 | Society

Around 30 Namibian officials and professionals who participated in Japan International Cooperation Agency (JICA) training courses and familiarization programmes in Japan, were recently welcomed to...

One charity helps another

2 months ago - 17 March 2019 | Society

Miss Namibia 2018, Selma Kamanya, recently handed over donations to the recipients of the Standard Bank Women of Excellence awards. They are Huipie van Wyk,...

Taking hands for CAN

2 months ago - 17 March 2019 | Society

In the light of more than 3 700 Namibians that are newly diagnosed with cancer every year, Pupkewitz Megabuild and Marathon Tools have taken hands...

Help us, help you – CAN

2 months ago - 10 March 2019 | Society

Given the prevailing economic climate, the Cancer Association of Namibia (CAN) has been necessitated to implement a nominal donation structure to allow them to keep...

It takes a village

2 months ago - 03 March 2019 | Society

S.P.E.S Charity recently hosted a fundraiser in the capital where they shared information about the impact the organisation has in the community and the lives...

Latest News

Toilet in hotel se plek

6 days ago - 19 May 2019 | Infrastructure

Okahandja • Yolanda NelTwee maande ná die Okahandja Hotel-gebou stil-stil in die dorp gesloop is, het inwoners nou 'n nuwe hoofpyn, met die rommel wat...

Met of sonder naam

6 days ago - 19 May 2019 | Local News

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer jy Rehoboth se strate begin op of af ry, vra jy nie vir iemand 'n straatnaam nie, want boorlinge van...

Watertekort in hoofstad neem toe

6 days ago - 19 May 2019 | Disasters

Skaars twee weke ná die Windhoekse munisipaliteit aangekondig het daar is vooruitgang in terme van waterbesparings – hoewel gering – tree streng waterbeperkings op 1...

Klokkie van hoop

6 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelDie agtjarige Marjuné Fleschig is verlede Oktober met leukemie gediagnoseer.Sewe maande later kan die gesin weer ’n bietjie asemhaal nadat sy verlede...

Donated kennels making a difference

6 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

Swakopmund • Adolf Kaure The Township Doghouse Project recently handed over doghouses to dog owners in the DRC informal settlement. The privately funded charity strives...

Aardse vreugde

6 days ago - 19 May 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelOngeag jou eetstyl of dieetvoorkeure, almal is elke dan en wan lus vir 'n skeppie roomys of 'n pizza met kaas. En...

Chicken for beef

6 days ago - 19 May 2019 | Agriculture

Palmwag • Nina Cerezo Gabes /Goagoseb sits on his shady veranda. In the surrounding garden, cacti and other plants are blooming, a window of his...

Namibia still imports too much...

6 days ago - 19 May 2019 | Energy

Windhoek • Ellanie SmitNamibia is aiming to generate 80% of its electricity locally within the next four years, which will assist in sustaining the growing...

Beer Pong for Hope

6 days ago - 19 May 2019 | Social Issues

The Auas Valley Shopping Mall recently donated food and basic necessities valued at N$10 000 to the Hope Village in the capital, following the Clausthaler...

Load More