Khomas moet skoner

07 June 2018 | Health

Die uitbreking van siektes wat die afgelope jaar in die Khomasstreek woed, word grotendeels toegeskryf aan die onvermoeë om rommel te bestuur.

Volgens die goewerneur van die Khomasstreek, Laura McLeod-Katjirua, het rommel 'n groot bron van kommer geword. “Dit is 'n bedreiging, nie net vir die gesondheid van ons inwoners nie, maar kan dit ook 'n impak op die grond en water hê,” het sy tydens haar Khomas-streeksrede gesê.

“Boonop beïnvloed dit die land se reputasie as 'n toerisme bestemming. Hoe skoon Windhoek was, was nog altyd iets wat toeriste bewonder het, maar dit is beslis nie meer die geval nie. Hierdie probleem het dringend ons aandag nodig,” het sy gesê.

McLeod-Katjirua het haar dank teenoor die Kabinet uitgespreek wat die nasionale afvalbestuurstrategie tydens die 2017/2018 finansiële jaar goedgekeur het. “Dit het ten doel om die algemene bestuur van rommel te verbeter, sodat Namibië teen 2028 weer 'n voorloper sal wees in rommelbestuur.”

Die strategie pak die ontwikkeling van infrastruktuur vir afvalbestuur aan, sowel as toenemende personeelkapasiteit. Dit het ook ten doel om die vermindering van afval en die herwinning daarvan te bevorder, en om bewustheid onder inwoners te verbeter.

McLeod-Katjirua en haar span bly bekommerd oor die onwettige sandmynbedrywighede wat veral op Groot-Aub opgemerk word. “'n Omgewingsklaringsertifikaat is nodig om sand te myn en moet betrokke persone die nodige dokumentasie hê om voort te gaan met hul werksaamhede,” het sy gesê.

Onwettige jag is ook in Khomas opgemerk en het McLeod-Katjirua gewaarsku dat boetes in hierdie verband onlangs in die Parlement aangepas is.

Similar News

 

Kits to help rapid Hepatitis E testing

1 month - 10 December 2018 | Health

As of 29 November, there have been a total of 34 Hepatitis E-related deaths in Namibia.In light of this, the Ministry of Health and Social...

Care for back and neck pain

1 month - 10 December 2018 | Health

Namibia Health Risk Solutions (NHRS) inaugurated its Back and Neck Rehabilitation Centre in the capital last week. The centre, which is the first of its...

Boost for public health

1 month - 03 December 2018 | Health

Jana-Marie Smith - A team of 28 Namibian medical specialists have completed a Namibia Field Epidemiology and Laboratory Training Programme (NamFELTP) to boost the country's...

52 suspected anthrax cases reported

1 month - 03 December 2018 | Health

At least 52 people who have handled or eaten dead goats are suspected to have been infected by anthrax in Namibia. The disease, which is...

Busy month for Diabetes Foundation

2 months ago - 12 November 2018 | Health

Diabetes affects more and more Namibians each year, yet few people are aware of the extent of the problem.In this vein, the Namibia Diabetes Lifestyle...

On-site clinic for staff

2 months ago - 22 October 2018 | Health

Bank Windhoek recently opened a visiting on-site clinic in the capital, providing primary healthcare services and wellness support services to employees, delivered by licensed service...

Honderde sien weer beter

3 months ago - 15 October 2018 | Health

Yolanda Nel – Daar het letterlik honderde mense Donderdag by die Windhoek sentrale hospitaal opgedaag ná oogkundiges kragte saamgesnoer het om oogtoetse teen N$20 aan...

Halfway on, world off mark in AIDS war

3 months ago - 15 October 2018 | Health

Moses Magadza - A senior United Nations Programme on HIV and AIDS (UNAIDS) official says although notable progress has been made against the disease, the...

A recipe for health

3 months ago - 15 October 2018 | Health

October is health and hygiene promotion month and on Thursday, the City of Windhoek (CoW) will reiterate the importance of washing your hands with soap...

Oogkundiges ploeg in gemeenskap terug

3 months ago - 08 October 2018 | Health

Yolanda Nel - Versiende, bysiende of swaksiende, indien jy nie ’n mediese fonds het nie, is nou jou kans om jou oë te laat toets.’n...

Latest News

Let Chalk do the talking...

23 hours ago | Sports

Yolanda Nel - All the way from Finland, this professional gymnast opened a club in Windhoek that focuses on the sport and performance training.Fanni Duncan,...

Hengelkampioene deel hul kennis

23 hours ago | Sports

Gerine Hoff - Saterdagoggend het lede van die Benguella-hengelklub en lede van die publiek aangesluit vir 'n aasaanbiedingskliniek wat deur pa-en-seun Etienne en André-Louis Stipp...

Mammadu celebrates successes

1 month - 17 December 2018 | Society

After two months and three weeks of noise and dust, a new eating area, activity room, classroom and shaded parking is complete at the Mammadu...

Christmas lunch for Windhoek’s elderly

1 month - 17 December 2018 | Government

Windhoek’s mayor last week hosted a Christmas lunch for the city’s elderly residents at the Katutura multipurpose centre field.Speaking at the event, mayor Muesee Kazapua...

Be safer this festive season...

1 month - 17 December 2018 | Crime

Just in time for the festive season, the MakeANoise initiative launched a personal safety alarm in Windhoek on Friday.MakeANoise is a community safety and crime...

Reho bejaardes met Kersete bederf

1 month - 17 December 2018 | Society

Boet MatthewsDit was Woensdag ’n miernes van mense toe die Heilige Hart van Jesus-kerk sy jaarlikse Kersete by die St. Joseph-skoolsaal op Rehoboth gehou het,...

Mile 8 comes alive

1 month - 17 December 2018 | Art and Entertainment

Yolanda Nel - With 30 years’ experience in the kitchen, this well-known MasterChef judge and chef in own right, decided to pen a cookbook in...

’n Slang in die...

1 month - 17 December 2018 | Local News

Yolanda Nel - Ná ’n hondjie sy mense-familie van ’n moontlike sebraslang-aanval gered het, het die buurtwag vir hom ’n baie spesiale toekenning gegee.Simba, die...

Road accidents on slow decline

1 month - 17 December 2018 | Accidents

Yolanda Nel - Safety, security and law enforcement remain important, especially in this time of the year.Inspector-general of the Namibian police force, Sebastian Ndeitunga, said...

Load More