Klein meneer bederf groot op Valentynsdag

13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.
Klein Joshua Nel, 'n graad 2 leerling, het vir elke skolier by Omeya Privaatskool ’n spekboom-steggie spesiaal vir Valentynsdag gegee. Die skool vier reeds vandag die dag van die liefde, weens hul atletiekbyeenkoms wat Vrydag plaasvind. Die steggies lê die skool ook na aan die hart omdat hulle self baie op herwinning en die omgewing fokus.
Die 55 steggies is deur Plastic Packaging geborg. Die sakkies waarin die steggies gekweek word, is van herwinde materiaal gemaak. Die maatskappy is besig met beplanning om hul tuin by hul eiendom in die suidelike nywerheidsgebied te herontwerp deur spekbome te plant.
Verder is hulle ook besig om steggies te kweek om by hul herwinningsaanleg op Okahandja, Namibia Polymer Recyclers, se perseel te plant.

Similar News

 

Thousands of residents owe the City

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel More than 60 000 clients owe the City of Windhoek (CoW) close to N$1 billion in outstanding debts, which includes residents and businesses....

Schools in the dark

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Electricity and water supply has been suspended due to non-payment at over a dozen schools in Windhoek.The cut-off resulted in some schools sending pupils home...

Gee terug tydens Lydenstyd

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Woensdag is die eerste dag van die Lydenstyd wat die 40 dae voor Paasfees inhuldig, en Namibiërs word aangemoedig om in hierdie tyd...

Not only residents in CoW debt

5 days ago - 11 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Two weeks after announcing that residents have outstanding debts of close to N$1 billion, it transpired that this amount is not only owed...

Nuwe hoop vir Rehoboth

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Inwoners van Rehoboth het Sondag saamgestaan tydens die stigting en eerste vergadering van ’n nuwe onafhanklike bestuursvereniging. Volgens die stigter, Rudi van Wyk,...

Gestremde seun droom groot

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

Die 9-jarige Peter Nsamba is soos enige ander seuntjie van sy ouderdom, besig om ’n prentjie te teken.Maar hy teken ‘n bietjie anders. Met die...

Robbery in broad daylight

6 days ago - 10 February 2020 | Local News

A total of N$30 000 in cash was stolen during an armed robbery that took place in Suiderhof last weekTuesday. The victim withdrew cash at...

Hierdie hande van hoop

1 week ago - 07 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Dit kan met enigiemand gebeur. Eendag het jy ’n vaste inkomste, ’n dak oor jou kop en die volgende week weet jy nie...

Inwoners neem hul dorp terug

1 week ago - 06 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Talle kwessies op Rehoboth noop inwoners om self die dorp te probeer regruk en dus het hulle besluit om die Rehoboth Onafhanklike Bestuursvereniging...

Reho abattoir bly toe

1 week ago - 03 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Hoewel die abattoir op Rehoboth al ’n maand gelede weer sy deure moes open ná dit op 20Desember tydelik gesluit is, is daar...

Latest News

KASU tournament finals on Saturday...

2 days ago - 14 February 2020 | Sports

The eighth edition of the Katutura Sports Union’s (KASU) Valentine’s competition will come to an end on Saturday at the Katutura Sports Complex.The Valentine’s competition,...

Paratus and CoW clash

2 days ago - 14 February 2020 | Infrastructure

Yolanda NelParatus employees who were digging trenches for fiber-optic connections in the capital yesterday, were stopped when equipment and the contractor's truck were seized by...

Soccer trials start in Omaheke

2 days ago - 13 February 2020 | Sports

The Omaheke region will conduct trials between Saturday and 29 February at the Desert Rollers training ground in Gobabis for all eligible players as it...

‘Neighbourhood Watch’ for campuses

2 days ago - 13 February 2020 | Crime

The Namibia National Students Organisation (NANSO) launched its Campus Patrol campaign on Thursday, aimed at fighting crime at all institutions of higher education in the...

KAT-Active launches

2 days ago - 13 February 2020 | Business

KAT-Active launched the very first online shop for woman’s active wear in Namibia on 15 December last year and have created quite a stir since...

Klein meneer bederf groot op...

2 days ago - 13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.Klein...

Love for sale

3 days ago - 13 February 2020 | Social Issues

Economic challenges have driven some Namibian women into entering marriages of convenience with foreign nationals for as little as N$500 per month, deputy minister of...

Masisi arrives in Namibia

3 days ago - 13 February 2020 | International

President Mokgweetsi Masisi of Botswana arrived in Windhoek this morning for a one-day working visit on invitation by President Hage Geingob to exchange views on...

Tricks of the trade

3 days ago - 13 February 2020 | Education

Chantelle Reid - So, you have finally attained your qualifications and you plan on becoming independent by entering the workforce.As you embark on your career,...

Load More