Kom kuier saam

31 March 2019 | Events

Yolanda Nel

Dis pret en plesier, dis tyd vir spring en baljaar. Dis basaartyd die ­naweek by NG kerk ­Pionierspark en as jy dit misloop, mis jy uit!

“Daar heers 'n heerlike kermis-at­mos­feer en almal word genooi om dit by te woon,” sê

Cornel Corbett van dié gemeente. Soos met enige basaar, is daar 'n verskeidenheid kosstalletjies om almal se honger te stil, en ds Dries Burger se gunsteling Bitterballe is bo-aan die spyskaart.

Die kommittee is reeds sedert verlede week besig om balletjies te rol en te vries vir die komende naweek se joligheid.

Daar sal ook 'n spitskaap en pap vir ontbyt gereed wees, sowel as roosterkoek en worsbroodjies.

Vleis van Kalkrand is ook te koop aangebied.

Maar geen basaar is 'n basaar sonder 'n poedingtafel nie en dus kan soettande uitsien na pannekoek, 'n verskeidenheid poeding, koeksisters en ander gebak.

Volgens Cornel is hierdie 'n ideale dag om met die hele gesin uit te span. “Ouers kan rustig die basaar geniet terwyl die kinders veilig en onder toesig vermaak word,” sê sy. Elke kategese groep is verantwoordelik vir 'n speletjie en dus sal kinders kan kies en keur. Daar is tot 'n spookhuis en 'n waterglybaan, so onthou maar 'n stel droë klere en 'n handdoek.

Die Pretorius-broers sorg vir goeie musiek gedurende die fees, so los jou oggend koffie en kom geniet 'n varsgemaakte pot op 6 April by die NG kerk Pionierspark.

Similar News

 

Art and pets = Animals by Night

3 days ago - 23 June 2019 | Events

The SPCA Windhoek held its annual fundraiser – Animals by Night – last week, with a spectacular event at the FNCC.According to general manager of...

Mrs J maak ’n Windhoekse draai

1 week ago - 16 June 2019 | Events

Gospel Care Ministry hou in Augustus ’n galadinee met die bekende Theresa Sedras (Mrs J van Suidooster-faam) as gasspreker.Volgens senior pastoor en stigter van Gospel...

Busy week for NEWS and NSS

1 week ago - 16 June 2019 | Events

• On Tuesday (18 June), the Namibian Environment & Wildlife Society hosts a talk on how different wavelengths of artificial light affect the foraging behaviour...

’n Viering van Afrikaans

2 weeks ago - 09 June 2019 | Events

Bank Windhoek het sy toewyding tot die ondersteuning vir Afrikaans gestand gedoen deur hierdie jaar weer die ATKV in verskeie projekte te ondersteun: Oudergewoonte borg...

Women join hands

3 weeks ago - 02 June 2019 | Events

Yolanda Nel In an effort to empower, uplift and equip women, a ladies weekend is being planned for Okahandja.This camp is created by women for...

Get your spices ready

3 weeks ago - 02 June 2019 | Events

Yolanda NelIf you think you have what it takes to be crowned the Kapana king or queen for 2019, then you better hurry to enter...

Give a dog a bone!

3 weeks ago - 02 June 2019 | Events

The SPCA Windhoek hosts its annual Animals by Night fundraiser at the FNCC on Friday 14 June. The event pays tribute to the animals the...

Empowering women of all sizes

1 month - 12 May 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel The top 12 have been announced and the organisers are preparing for the finale in the 2019 Miss Plus Size Namibia...

Showcase your culture

1 month - 12 May 2019 | Events

Yolanda Nel If you have been waiting for an event to showcase your unique Namibian product or service, then the Windhoek Annual Cultural Festival (WACF)...

Get your bonnet up!

1 month - 12 May 2019 | Events

Next weekend motor enthusiasts again have the chance to come and have a look at what old timers have under their hoods. On Saturday 18...

Latest News

Building bridges

3 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Construction work continues on the Windhoek - Hosea Kutako International Airport road, with works set to start again on the bridge over Frank Fredericks drive...

Skills training for ­vulnerable moms

3 days ago - 23 June 2019 | Local News

Ester Kamati Twenty-five young mothers from the Lidar Community Foundation are receiving skills training for the next six weeks, thanks to the support of the...

Art and pets = Animals...

3 days ago - 23 June 2019 | Events

The SPCA Windhoek held its annual fundraiser – Animals by Night – last week, with a spectacular event at the FNCC.According to general manager of...

We are running out of...

3 days ago - 23 June 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh The date for dams supplying Windhoek to run dry has now advanced with between two and three weeks. The reason for...

Hope for Justin

3 days ago - 23 June 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea Louw Justin Koch, a ten-year-old boy from Walvis Bay, has been ­battling with cerebral palsy spastic diplegia all his life.Born...

Help hier, asseblief!

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Windhoek • Rodney SwartbooiEk was onlangs by ’n konferensie op Otjiwarongo en dit was op pad terug wat ek afgekom het op ’n gesin, ’n...

Familie sonder hoop

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Nkurenkuru • Kenya Kambowe 'n Familie van vyf in die Kayeure-nedersetting in die Musese-kiesafdeling van Kavango-Oos bly in 'n 2x2 m-struktuur bestaande uit stukkies muskietnet,...

The heartbeat of the city

3 days ago - 23 June 2019 | Business

Windhoek • Lisa Plank A taxi driver cruises down the street, loud music blaring from the loudspeakers inside the car. With one hand he casually...

Pageant winner supports schools

3 days ago - 23 June 2019 | Social Issues

Winter is always a time for reflection and appreciating what you have, and this year is no different!During 2018, the first runner up of Miss...

Load More