Kos extravaganza om die draai

19 September 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Daar is min dinge so lekker soos om te eet, en as dit een van jou gunsteling tydverdrywe is, mag jy nie die Food & Wine Extravaganza misloop nie.
Op 4 Oktober gaan studente van die Purple Fig-kookskool ’n verskeidenheid disse voorberei, waaraan gaste heerlike kan smul. Hierdie geleentheid is ’n eerste vir die skool en volgens eienaar Roelien de Lange, dien dit gelyktydig as die skool se geldinsamelings projek. “Die geld wat ingesamel word, sal gebruik word om ons toestelle op te gradeer,” sê sy.
“Dit is ook ’n geleentheid vir die studente om te wys wat hulle die afgelope jaar in die kombuis geleer het,” sê sy en voeg by dat die prysuitdeling ook daardie dag plaasvind.
Purple Fig het aan die begin van die jaar vir die eerste keer met ’n drie-jaar kookkursus begin.
Vir die extravaganza is elke eerstejaarstudent verantwoordelik vir ’n kosstalletjie waar hulle ’n internasionale dis moet voorberei. Behalwe die kos, is daar ook stalletjies wat ander items verkoop en gaste kan kies en keur tussen ’n verskeidenheid produkte. “Die ander stalletjies fokus op handgemaakte items,” sê Roelien. Produkte wat vertoon word sluit in leerhandsakke en -skoene, tot bokmelkkaas en koue vleis.
Daar is nog plek vir stalletjies en sou jy ’n produk hê wat jy graag wil uitstal, moet jy vining spring want daar is net plek vir tien stalletjies wat teen N$250 elk verhuur kan word.
Toegang vir die extravaganza wat by Take Note in Sam Nujoma-rylaan plaasvind, is N$40 per persoon en deure open om 16:00. Vir meer inligting of om ’n stalletjie te bespreek, kan Roelien by [email protected] gekontak word.

Similar News

 

Agter Die Stoep

23rd of October 13:08 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Die Stoep is eersdaags in die Nasionale Teater op die planke. Hier gesels skrywer Jonathan Sasha oor hoekom hierdie soort stories belangrik is....

Vinnige hap, alles behalwe

33 minutes ago | Art and Entertainment

Yolanda Nel Ons was onlangs by Metro en besluit om sommer ’n vinnige broodjie by Food Lover’s Market te koop wat ons kan eet op...

No joking with The Joker

21 hours ago | Art and Entertainment

If you want to know what you get when you take a poor, mentally unstable loner and treat him liketrash, just go watch Joker.According to...

Stap vir Bybels die naweek

1 day - 22 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Stof solank jou tekkies af wat stof vergaar in die hoek van die kas, want Saterdag 26 Oktober gaan dit handig te pas...

Okahandja hou somerfees

1 day - 22 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Dit is nog net ’n paar dae voor die Gereformeerde Kerk op Okahandja se somerfees plaasvind en gaste het sommer baie om na...

Chill with Windhoek Express

6 days ago - 17 October 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Double Exporsure #selfie by Lukas Amakali at the National Art Gallery. View until 9 November.• Locally produced crime thriller #LANDoftheBRAVEfilm is screened at...

Spitvleis wat die mond laat water

6 days ago - 16 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel ’n Nuwe eetplek het verlede Donderdag by die Grove Mall oopgemaak en ek kon natuurlik nieanders as om daar aan te klop nie,...

Arendsvlei-ster kuier in Windhoek

1 week ago - 16 October 2019 | Art and Entertainment

Die bekende Arendsvlei-aktrise Jolene Martin kom kuier eersdaags in Namibië en kan aanhangers haar ontmoet wanneer sy by ’n ontbyt van Jubilee Ministries in die...

Sushi in jou eie huis

1 week ago - 15 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Met die Rugby Wêreldbeker wat tans in Japan plaasvind, is daar baie fokus op dié land en veral op hulle kos. En as...

Clones in new sci-fi thriller

1 week ago - 15 October 2019 | Art and Entertainment

It’s a story that has been told before: A hired killer is ready to put his gun down, but the bosses don’tlike the idea. So,...

Latest News

Vinnige hap, alles behalwe

33 minutes ago | Art and Entertainment

Yolanda Nel Ons was onlangs by Metro en besluit om sommer ’n vinnige broodjie by Food Lover’s Market te koop wat ons kan eet op...

Halving malaria now more achievable

45 minutes ago | Health

In a new study focusing on Central African countries, it is believed that halving malaria deaths is more achievable than eliminating the disease by 2030....

Quality remains king at Ohorongo

1 hour ago | Business

Ohorongo Cement recently received recertification on its Quality & Environmental Management Systems, endorsing the fulfilling of standards, ISO 9001: 2015 and ISO 14001: 2015.The certificate...

RTC gives feedback on litter...

1 hour ago | Local News

Yolanda Nel After a social media attack last week with photos of garbage thrown everywhere in town as well as a cow carcass not being...

Top table tennis at Windhoek...

2 hours ago | Sports

The Namibian Table Tennis Association (NTTA) held its annual Windhoek Table Tennis Open Championships last Saturday, where top local players as well as players from...

Stikwerk vir ’n groener omgewing

3 hours ago | Environment

In ’n poging om plastiekverbruik te verminder en hul inkomste te verhoog, is drie vroue besig om hul naaimasjiene daarvoor in te span.Julia Gomachas en...

No joking with The Joker

21 hours ago | Art and Entertainment

If you want to know what you get when you take a poor, mentally unstable loner and treat him liketrash, just go watch Joker.According to...

Stap vir Bybels die naweek

1 day - 22 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Stof solank jou tekkies af wat stof vergaar in die hoek van die kas, want Saterdag 26 Oktober gaan dit handig te pas...

Okahandja hou somerfees

1 day - 22 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Dit is nog net ’n paar dae voor die Gereformeerde Kerk op Okahandja se somerfees plaasvind en gaste het sommer baie om na...

Load More