Letters

Gerine (WE) Hoff
What an honour that Namibian Lutherans could welcome our friends from right across the globe to Windhoek for the Lutheran World Federation's Assembly. It was wonderful seeing His Word in action.

Wel gedaan Tobie Wolmarans wat sy eie groente in sy tuin kweek! Hy het my geïnspireer om ook so te maak. En Elize, dankie vir jou resep. Ek gaan dit sommer vandag nog maak!

Dankie vir die berig oor Rehoboth se modderwater. Mense verstaan nie hoe gerreld ons as inwoners met hierdie probleem sit nie. Hulle kan dit nou maar probeer weg verduidelik soos hulle wil. Die waarheid is die RTC doen nie hulle werk nie. Almal politieke aanstellings wat geen idee het om met ons mense te werk nie.

Charne Wasserfall van CAPU: Dankie, jou werk word raakgesien. Ons is dankbaar daar is iemand wat die belang van mishandelde troeteldiere op die hart dra.

What an inspiration Ebenecia Tjiveta of the Onyose Trust is! Taking care of 45 children and young adults that suffer from disabilities is no easy task. We salute you.