Lui-lekker middagete

10 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Ons was ‘n ruk terug by Ferreiras kwekery en besluit om sommer by die koffiewinkel daar iets te gaan hap.

Die restaurant se naam het onlangs van The Teapot na The Garden Café verander en die personeel is nog steeds net so vriendelik soos altyd.
Ons kry dadelik spyskaarte en bestel onmiddellik iets om in die hitte af te koel. Terwyl ons vir die drinkgoed wag, kyk ons deur die spyskaart en almal is dit eens: ons is lus vir schnitzel. Ek en my skoonsus bestel ‘n schnitzel op ‘n vars bröchen, terwyl my ma hare op geroosterde brood verkies.
Ons geniet die rustige atmosfeer en teug aan ons sap terwyl ons vir ons bestelling wag. Dit neem gelukkig nie te lank nie, want ons was rasend.
Behalwe vir die feit dat dit hoegenaamd nie gelyk het of die broodjie gerooster was nie, vanweë die spierwit snye brood op die bord, was die ete heerlik en was dit presies wat nodig was om die hol kol op my maag te vul.
Na ons ete kon ons rustig deur die kwekery stap om te kyk wat hulle alles bied.
The Garden Café sal my weer sien. Die persone is vriendelik en flink en die etes is lekker.
Indien jy gou iewers wil stop vir ‘n middagete, is hierdie beslis die plek daarvoor!

Similar News

 

Triennial rescheduled to these dates

13 hours ago | Art and Entertainment

In light of the impact of the coronavirus pandemic, Bank Windhoek and the National Art Gallery of Namibia (NAGN), decided to reschedule the Triennial dates....

Vir ’n aandjie af

18 hours ago | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] kry nou die dag ’n boodskap dat ek vir ’n kompetisie moet inskryf, want ek is gelukkig as dit bysulke dinge kom.Daar...

Sean K part of African song

20 hours ago | Art and Entertainment

Namibian artist Sean K is one of 11 African artists who just released a new song, thanking health workers for their commitment and dedication during...

Happy in front of the computer

2 days ago - 01 June 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] a love for high tech things like website development and code, and adding some photography to that list, it’s easy to balance...

‘Onplaat’ vir Andries Bezuidenhout

2 days ago - 01 June 2020 | Art and Entertainment

Afrikaanse sanger Andries Bezuidenhout het pas sy derde solo album – Onplaats – op die wêreldwye web vrygestel. Dit bevat 12 oorspronklike komposisies, waarvan die...

EES gets comfortable with his ‘plakkies’

5 days ago - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

Wat is op jou bord Namibië?

6 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Kuier Saterdag saam met DHF

1 week ago - 27 May 2020 | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

1 week ago - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

2 weeks ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Latest News

Triennial rescheduled to these dates

13 hours ago | Art and Entertainment

In light of the impact of the coronavirus pandemic, Bank Windhoek and the National Art Gallery of Namibia (NAGN), decided to reschedule the Triennial dates....

Leaders discuss way forward

14 hours ago | Government

The Canadian Prime Minister Justin Tradeau and President Hage Geingob discussed the latest developments in the Covid-19 pandemic in a teleconference. In a statement from...

Vir ’n aandjie af

18 hours ago | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] kry nou die dag ’n boodskap dat ek vir ’n kompetisie moet inskryf, want ek is gelukkig as dit bysulke dinge kom.Daar...

Sean K part of African...

20 hours ago | Art and Entertainment

Namibian artist Sean K is one of 11 African artists who just released a new song, thanking health workers for their commitment and dedication during...

N$58 million to clean schools...

1 day - 02 June 2020 | Education

Windhoek • [email protected] Of more than 340 senior secondary schools across the country, the majority are ready to receive their learners.According to education executive director,...

N$1.4 million for shorn prison...

1 day - 02 June 2020 | Crime

Windhoek • [email protected] A convicted inmate serving 35-years behind bars for the killing of his girlfriend eight years ago, is suing prison authorities for N$1.4...

Mining expo cancelled

1 day - 02 June 2020 | Events

The Chamber of Mines today announced the cancellation of this year's edition of the Mining Expo and Conference.This comes after the Chamber initially announced that...

Another boost for disaster relief

1 day - 02 June 2020 | Disasters

FNB, through the FirstRand Namibia Foundation Trust, donated N$1.5 million to government in response to Covid-19 efforts and aims at supporting the unemployed, small and...

A new home for orphaned...

1 day - 02 June 2020 | Environment

Two lion cubs – the sole survivors of human wildlife conflict in the Sesfontein area – were relocated and released onto a 25 000ha fenced...

Load More