Nog besighede loop onder foefie deur

Skelms met selfone is besig om kliënte van verskeie besighede in die hoofstad in te loop.

07 April 2019 | Crime

Windhoek • Yolanda Nel

Weke ná ’n paar kleinsake-eienaars ander teen ’n foefie gewaarsku het, het nog twee besighede deurgeloop.

In dié skelmstreek word kliënte gevra om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur niks weet nie.

Een so ’n besigheid is 4 Paws. Volgens die eienaar, Marlene Erasmus, is een van haar kliënte N$5 000 kwyt ná hulle ook deur skelms ingeloop is. “Die skelm gebruik my en my besigheid se naam en teiken kliënte wat belangstelling via sosiale media toon,” verduidelik Erasmus. Kliënte word dan gevra om betalings per eWallet te maak.

“Kliënte moet baie versigtig wees wanneer mense vir eWallets vra en eerder vir ’n bankrekeningnommer vra,” waarsku Marlene.

’n Saak is by die polisie aanhangig gemaak. Maar Marlene bly ontsteld oor die voorval omdat dit afbreek doen aan haar besigheid se naam. “Niemand kan meer vertrou word nie,” sê sy. Haar raad aan kliënte is om nie te vertrou dat enige besigheid ’n nuwe nommer gebruik nie en maak altyd dubbel seker voor enige betalings gemaak word.

Nog ’n besigheid, Highway Importers, het ook onder die skelmstreek deurgeloop, maar gelukkig het nie een van hulle kliënte geld verloor nie. “’n Kliënt van ons is genader om geld te eWallet vir produkte wat sy bestel het, ná daar vir haar gesê is ons het kamma probleme met die bank,” vertel die eienaar, Izaan Coetzee.

Gelukkig het die kliënt onraad vermoed en vir Izaan gekontak voor enige geld oorbetaal is. “Dit maak my woedend, want ons werk so hard om ons kliënte tevrede te stel en nou word ons besigheid se naam deur die modder gesleep,” vertel sy.

Haar raad is om seker te maak dat kliënte met die eienaar of personeel van die besigheid praat. “As hulle wil hê jy moet ’n eWallet-oorbetaling maak, laat vaar eerder die hele transaksie.”

Hoewel die telefoonnommers van die skelms wyd op sosiale media versprei word om mense te waarsku om hulle nie te vertrou nie, is dit vir hierdie skelms baie maklik om net ’n nuwe SIM-kaart en nuwe telefoonnommer te kry.

Similar News

 

‘Neighbourhood Watch’ for campuses

3 days ago - 13 February 2020 | Crime

The Namibia National Students Organisation (NANSO) launched its Campus Patrol campaign on Thursday, aimed at fighting crime at all institutions of higher education in the...

Wildlife trafficking, cybercrime training for NamPol

1 week ago - 06 February 2020 | Crime

The U.S. Fish & Wildlife Service (USFWS) in partnership with the U.S. Department of State, conducted a Wildlife Trafficking Cybercrime Training Program (WTCP) in Windhoek...

Prepping tips for holidaying homeowners

2 months ago - 28 November 2019 | Crime

The summer holidays are looming. But before you pack your bags and print your boarding pass, there are a few things you need to get...

Say no to GBV

2 months ago - 21 November 2019 | Crime

The ministry of gender equality and child welfare launches this year’s 16 Days of Activism Against Gender-Based Violence (GBV) on Friday.The main event takes place...

Residents owe millions in traffic fines

3 months ago - 04 November 2019 | Crime

Windhoek City Police Public Relations Officer Fabian Amukwelele called upon Windhoek residents with outstanding traffic fines and warrants of arrest to pay them at the...

Keeping the President accountable

4 months ago - 30 September 2019 | Crime

Yolanda NelWith the elections around the corner, one Namibian is encouraging his fellow countrymen and women to sign a petition in an effort to intensify...

Omaheke-inwoners sat vir korrupsie

4 months ago - 26 September 2019 | Crime

Sowat 50 inwoners van die Omahekestreek het Woensdag ’n vreedsame optog gehou om hul misnoë uit te spreek oor bewerings van korrupsie by die streeksraad,...

Last hours of anguish

10 months ago - 31 March 2019 | Crime

Windhoek • Ronelle Rademeyer Cellphone records and CCTV footage are being studied for answers on the last hours of anguish preceding the death of the...

Perde erg mishandel

11 months ago - 17 March 2019 | Crime

Gobabis • Yolanda Nel ’n Perd wat in Januarie weens dieremishandeling van ’n plaas op Drimiopsis verwyder is, is nou weer terug na waar hy...

Four-footed friends stolen

11 months ago - 10 March 2019 | Crime

Swakopmund • Yolanda NelThree cases of dog theft were recently reported to the police in Swakopmund. Fortunately, two of the dogs were found.The search continues...

Latest News

KASU tournament finals on Saturday...

2 days ago - 14 February 2020 | Sports

The eighth edition of the Katutura Sports Union’s (KASU) Valentine’s competition will come to an end on Saturday at the Katutura Sports Complex.The Valentine’s competition,...

Paratus and CoW clash

2 days ago - 14 February 2020 | Infrastructure

Yolanda NelParatus employees who were digging trenches for fiber-optic connections in the capital yesterday, were stopped when equipment and the contractor's truck were seized by...

Soccer trials start in Omaheke

3 days ago - 13 February 2020 | Sports

The Omaheke region will conduct trials between Saturday and 29 February at the Desert Rollers training ground in Gobabis for all eligible players as it...

‘Neighbourhood Watch’ for campuses

3 days ago - 13 February 2020 | Crime

The Namibia National Students Organisation (NANSO) launched its Campus Patrol campaign on Thursday, aimed at fighting crime at all institutions of higher education in the...

KAT-Active launches

3 days ago - 13 February 2020 | Business

KAT-Active launched the very first online shop for woman’s active wear in Namibia on 15 December last year and have created quite a stir since...

Klein meneer bederf groot op...

3 days ago - 13 February 2020 | Local News

Yolanda Nel Die dag van die liefde mag dalk eers môre wees, maar een seuntjie het reeds vandag sy skoolmaats met ’n spesiale geskenk bederf.Klein...

Love for sale

3 days ago - 13 February 2020 | Social Issues

Economic challenges have driven some Namibian women into entering marriages of convenience with foreign nationals for as little as N$500 per month, deputy minister of...

Masisi arrives in Namibia

3 days ago - 13 February 2020 | International

President Mokgweetsi Masisi of Botswana arrived in Windhoek this morning for a one-day working visit on invitation by President Hage Geingob to exchange views on...

Tricks of the trade

3 days ago - 13 February 2020 | Education

Chantelle Reid - So, you have finally attained your qualifications and you plan on becoming independent by entering the workforce.As you embark on your career,...

Load More