Nuwe HUB gesoek

01 October 2018 | Government

Die Rehoboth dorpsraad (RTC) sal op 1 November hopelik weer teen November ’n nuwe hoof uitvoerende beampte (HUB) hê, ná Christoph |Uirab vroeër vanjaar aangedui het hy gaan in November bedank.

|Uirab het reeds sy bedanking op 20 Junie ingedien, effektief vir einde November, maar die raad het hom op 13 Julie ingelig hulle aanvaar sy bedanking met 30 dae kennis.

Nampa het berig dat volgens Nathalia |Gôagoses, ’n verteenwoordiger van die ministerie vir stedelike en landelike ontwikkeling, dat die RTC tans aan ’n kortlys werk. “Ons het ook die lynministerie gevra om iemand voor te stel om ons in die tussentyd by die RTC te kom uithelp,” het sy gesê. “Ons sukkel.”

Die tegniese department het in ’n waarnemende kapasiteit die werk behartig, maar die department is self veeleisend en was die reëling nie volhoubaar nie.

Drie name van geskikte kandidate om die waarnemende rol in te neem is reeds ontvang. Hoewel ’n bron aan Nampa gesê het Paul Nghiwilepo van die Mariental munisipaliteit is ’n gunsteling, het |Gôagoses dit nie bevestig of ontken nie.

Rehoboth is sedert Maart vanjaar sonder ’n raad, ná die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Peya Mushelenga, die hele raad geskors het weens bewerings van wanadministrasie.

Similar News

 

Gobabis spog met junior dorpsraad

6 days ago - 17 March 2019 | Government

Gobabis • Yolanda Nel Die Gobabis dorspraad spog vir die eerste keer met ’n junior dorpsraad wat uit 12 leerlinge van drie plaaslike skole bestaan.Volgens...

CoW backtracks on water bills

1 week ago - 10 March 2019 | Government

After many residents queried their high water bills, the City of Windhoek has undertaken to rectify the backdated charges of single household consumers.“A water scarcity...

/Goagoses vs residents

3 weeks ago - 24 February 2019 | Government

Rehoboth • Jemima Beukes While it seems some Rehoboth residents are praising the Ministry of Urban and Rural Development's (MURD) representative in the Rehoboth Town...

Okahandja sit met hande in die hare

1 month - 03 February 2019 | Government

Yolanda Nel • OkahandjaDie uitvoerende hoof van die Okahandja-munisipaliteit is gefrustreerd oor raadslede wat nie ingehuldig word nie.“Die raad is verdeel,” het me. Martha Mutilifa...

City's capped budget safe for residents

1 month - 03 February 2019 | Government

Jana-Mari Smit • WindhoekRural and urban development minister Peya Mushelenga confirmed this week that the painstaking and nearly six-month approach he adopted before he approved...

Christmas lunch for Windhoek’s elderly

3 months ago - 17 December 2018 | Government

Windhoek’s mayor last week hosted a Christmas lunch for the city’s elderly residents at the Katutura multipurpose centre field.Speaking at the event, mayor Muesee Kazapua...

Town planners want ad requirements altered

3 months ago - 03 December 2018 | Government

Yolanda Nel - Your neighbour plans on erecting a three-storey dwelling next door that will block your view.The person across the street wants to rezone...

Windhoekers wasting water

3 months ago - 26 November 2018 | Government

Given the heat wave the country is currently experiencing, it can be expected that water consumption has increased. However, this has dire consequences for the...

Okh-dorpsraad se ­waardasies te hoog

3 months ago - 26 November 2018 | Government

Yolanda Nel - Talle huiseienaars op Okahandja is moedeloos ná die munisipaliteit glo erken het dat sekere munisipale waardasies nie reg is nie, maar weier...

Water and electricity still on ... for now

4 months ago - 12 November 2018 | Government

Yolanda Nel - The education ministry owes the City of Windhoek more than N$32 million in outstanding water and electricity debt.This is according to Harold...

Latest News

Tweede operasie vir baba Joshua

6 days ago - 17 March 2019 | People

Gobabis • Yolanda Nel Die opwagting van ’n nuweling is vir ouers sowel as vir die familie, ’n groot vreugde. Maar vir hierdie gesin van...

Tylo voeg daad by woord

6 days ago - 17 March 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Mej. Windhoek Gymnasium het 'n hart vir bejaardes en kinders. Wat vir een tiener begin het as ’n geleentheid om aandag...

'n Fees van eg Namibies

6 days ago - 17 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelVeertien eg Namibiese besighede het die geleentheid aangegryp om by Wernhil Park-inkoopsentrum se eerste Made in Namibia-ekspo uit te stal.Die handelskou loop...

Perde erg mishandel

6 days ago - 17 March 2019 | Crime

Gobabis • Yolanda Nel ’n Perd wat in Januarie weens dieremishandeling van ’n plaas op Drimiopsis verwyder is, is nou weer terug na waar hy...

Linking up Namibia

6 days ago - 17 March 2019 | Infrastructure

Swakopmund • Otis Finck The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site...

From trash to treasure

6 days ago - 17 March 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel One day, while playing around on YouTube, a tutorial popped up explaining how to make rugs from plastic bags. Thanks to...

'No tomorrow' unless consumption falls

6 days ago - 17 March 2019 | Disasters

Nairobi • Nita BhallaGlobal exploitation of natural resources – from water, sand and timber to oil, coal and gemstones – has more than tripled in...

Drought conditions intensify

6 days ago - 17 March 2019 | Disasters

Swakopmund • Erwin LeuschnerAfter analysing available data on precipitation and temperatures, the Swakopmund-based hobby meteorologist Klaus Knupp sums up the current situation: “The drought is...

A century plus ten

6 days ago - 17 March 2019 | Education

Celebrating the DHPS's 110th anniversary, a real “festive week” was held at the school. In addition to the Orchestra Week of German Schools in Southern...

Load More