Nuwe kleuterskool vir Reho kom

10 March 2019 | Education

Rehoboth • Yolanda Nel

Die bestuur van die Rehoboth Privaatskool het onlangs besluit ’n kleuterskool sal ’n aanwins vir die skool wees.

“Die skool bied reeds onderrig vir graad 1 tot 12 en die bestuur meen ’n kleuterskool sal formele opvoeding verder ondersteun,” het Annaly Strauss van die skool gesê.

Daar sal plek vir tussen 20 en 25 kleuters wees vir die 5-6 jaar ouderdomsgroep. “Daar sal vir hierdie klas’n onderwyseres en hulp-onderwyseres aangestel word,” het sy gesê en bygevoeg dat ’n spesiale leerplan gevolg sal word wat Engels binne ’n veeltalige samelewing bevorder, karakter bou en basiese wetenskap leer.

Omdat Rehoboth tot ’n groot mate ’n landbou-area is, sal die kleuterskool nie net die Baster-kultuur bevorder nie, maar sal kinders wat tussen 5 en 6 jaar oud is, blootgestel word aan basiese wetenskap om die saadjie te plant vir voedsel volhoubaarheid later, het Annaly verduidelik.

Die gemeenskap van Rehoboth word genooi om die skool se visie te deel en om vernuwing op die gebied van vroeë kinderontwikkeling te bevorder.

Vir meer inligting, kan Annely by [email protected] gekontak word.

Similar News

 

A century plus ten

1 week ago - 17 March 2019 | Education

Celebrating the DHPS's 110th anniversary, a real “festive week” was held at the school. In addition to the Orchestra Week of German Schools in Southern...

Leave a little light on

1 week ago - 17 March 2019 | Education

A thousand solar lighting kits were handed to the University of Namibia by the Ministry of Mines and Energy, to be distributed amongst secondary school...

Standing ovations at Orchestra Week

1 week ago - 17 March 2019 | Education

Melodies of the violin, flute, percussion and brass instruments dominated the soundscape at the Deutsche Höhere Privatschule Windhoek (DHPS) last week, with the Orchestra Week...

Tutor centre opens in Omaheke

1 week ago - 17 March 2019 | Education

Gobabis • Yolanda Nel A tutor centre opened in Gobabis recently, providing extra lessons to assist students of the area with homework.The Omaheke College offers...

Maltas head south

1 week ago - 17 March 2019 | Education

The 2019 Management, Leadership & Talent Search (Maltas) boot camp recently concluded at the 19th century Duwisib castle.The aim of this 3- day boot camp...

Bursary for Zuriel

2 weeks ago - 10 March 2019 | Education

Grade 12 learner Zuriel Nanus (pictured left) is the recipient of a bursary from the Michelle McLean Children Trust that will enable her to further...

Sharing is caring

3 weeks ago - 03 March 2019 | Education

A cancer diagnosis is upsetting at any age, but especially so when the patient is a child. Adjusting to a child's diagnosis and finding ways...

Wappers ploeg terug

3 weeks ago - 03 March 2019 | Education

Windhoek • Yolanda NelBy die Windhoek Afrikaanse Privaatskool gaan dit nie net oor akademie, sport en kultuur nie. Nee, hier word die graad 10s ook...

Double date at DHPS

3 weeks ago - 03 March 2019 | Education

Preparations are in full swing for the DHPS’s annual open day and cultural festival scheduled to take place on the school premises next Saturday (9...

Textbook donation overwhelms

4 weeks ago - 24 February 2019 | Education

Windhoek • Mariselle StofbergThe Gondwana Collection's Care Trust availed N$50 000 towards textbooks for grade 11 learners of Mount View High School. This was made...

Latest News

Kom bak en brou saam

13 hours ago | Society

Windhoek • Yolanda NelWou jy nog altyd ook koekies mooi versier, maar die taak lyk glad nie bereikbaar nie?Dan is hierdie ’n geleentheid wat jy...

Little foot entertains

13 hours ago | Business

A newly erected chameleon structure is entertaining children at the Grove Mall of Namibia.Since chameleons are well-known for their adaptations to survive the brutal deserts,...

A better future for the...

13 hours ago | Social Issues

Windhoek • Yolanda NelStatistics on how many Namibian children are at risk, is dire. As a result, a group of people decided that something needs...

Rosewood transporters have their say

13 hours ago | Disasters

Swakopmund • Otis Finck A local trucker who is in the business of transporting Rosewood says Namibians are confused about the practise and have little...

Nog huise kom vir Otjomuise

13 hours ago | Infrastructure

Windhoek • Yolanda Nel Terwyl honderde huise in Otjomuise uitbreiding 10 nog steeds leeg staan ná dit gebou is in die hoop om die behuisingsnood...

Say it!

13 hours ago | Opinion

Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say. Kan mnr. Amupanda asseblief vir ons die statestieke wys waar...

Under pressure

13 hours ago | Columns

Karl PhilanderHumans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to.Humans are told that the sky...

Sugar and spice and all...

1 week ago - 17 March 2019 | Art and Entertainment

A warm, welcoming smile greets many who visit Ice and Spice Café, situated at Ankerplatz in 11 Sam Nujoma Avenue in Swakopmund.Offering the best ice...

Tweede operasie vir baba Joshua

1 week ago - 17 March 2019 | People

Gobabis • Yolanda Nel Die opwagting van ’n nuweling is vir ouers sowel as vir die familie, ’n groot vreugde. Maar vir hierdie gesin van...

Load More