Nuwe pad veroorsaak vinnig konsternasie

19 September 2019 | Accidents

Yolanda Nel Etlike ure ná die nuwe snelweg op die westelike verbypad Maandag geopen het, is die eerste ongeluk reeds aangemeld en spreek motoriste hul misnoeë oor motoriste se maniere op dié stukkie pad op sosiale media uit.
Volgens ’n Facebook-inskrywing sê een inwoner dat ondanks talle waarskuwingstekens, is die nuwe pad ’n veiligheidsrisiko. “Hoewel dit onwettig is, stop taxis sowel as munisipale busse steeds om passasiers op- en af te laai. Hulle maak gevaarlike u-draaie voor aankomende verkeer en daar is ’n totale miskenning van padreëls,” lees die inskrywing.
Die inwoner smeek die stadspolisie om aksie te neem, veral in die lig van talle ongelukke wat die afgelope paar maande tientalle lewens geëis het. “Dit is duidelik dat padtekens geen gewig dra nie en geen verskil maak nie,” het hy gesê.
“Daai (pad)-teken in Afrika is net goed vir skrootmetaal [verwysend na ’n padteken wat ryloop daar verbied]. Die mense gooi duim net onder daardie padteken,” het een kommentaar gelewer. ’n Ander het laat hoor dat indien jy jou noodligte aanskakel, is die padtekens en padreëls nie van toepassing nie. “Jy moet fisies daar wees om die wet toe te pas. Hulle sit net nog meer tekens op en reken die saak is opgelos,” het nog ’n iemand anders geskryf.

Similar News

 

Accidents ahead of lockdown

2 months ago - 27 March 2020 | Accidents

“As many are rushing to their respective regions pending the lockdown of the Khomas and Erongo regions tonight, we urge drivers to adhere to the...

CAN helps with HPV testing

3 months ago - 28 January 2020 | Accidents

ljsdfjlasjfl

Veiligheidstrust vir fietsryers kom

5 months ago - 02 December 2019 | Accidents

Yolanda Nel Met wetgewing wat tans nie aan die kant van die talle slagoffers op Namibiese paaie is nie, is hierdieWindhoeker vuur en vlam om...

Rehobothers staan saam teen bees in pad

1 year - 05 May 2019 | Accidents

Yolanda NelMet talle ongelukke wat reeds veroorsaak is weens diere op of langs die B1 tussen Rehoboth en Windhoek, staan dié dorp se gemeenskap nou...

Vorster struck by car

1 year - 29 April 2019 | Accidents

Windhoek • Yolanda NelAlthough in a stable condition, the Namibian cross-country cyclist Michelle Vorster is recuperating after she was struck by a car on the...

Fukuseki destined for scrapyard

1 year - 14 April 2019 | Accidents

Swakopmund • Erwin LeuschnerWhile plans are underway to remove what is left of the Fukuseki, this development comes far later than works minister John Mutorwa...

Perd op Reho-pad raakgery

1 year - 17 February 2019 | Accidents

Yolanda Nel’n Perd wat Woensdag langs die pad op Rehoboth deur ’n voertuig raakgery is, is uitgesit ná daar gevind is beide sy twee voorbene...

Road accidents on slow decline

1 year - 17 December 2018 | Accidents

Yolanda Nel - Safety, security and law enforcement remain important, especially in this time of the year.Inspector-general of the Namibian police force, Sebastian Ndeitunga, said...

Enjoy a drink, but then don’t drive

1 year - 17 December 2018 | Accidents

December is a great time to relax and unwind and attend parties, end of year functions and travel to holiday destinations. “While we Namibians love...

Safety first

1 year - 03 December 2018 | Accidents

The Private Sector Road Safety Forum (PSRSF) earlier this week said that the most vulnerable people on Namibian roads, are child pedestrians who face grave...

Latest News

Koop vandag nog by ’n...

9 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] die droogte wat al jare lank boere in die land kwel, het die inperking ’n verdere impak op diegene wat sorg dat...

No safe way to smoke

9 hours ago | Health

Observing World No Tobacco Day on Sunday (31 May), the Cancer Association of Namibia (CAN)reaffirms their position that there is no safe way to smoke.“We...

Success during uncertainty

9 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] their doors may close for good, the Side by Side Early Intervention Centre has survived in spite of current uncertain times, even...

Now Nictus is really cooking

9 hours ago | Business

Nictus Furniture’s Windhoek branch recently opened the doors to its new Kitchen Corner – a section dedicated to one of the most important components of...

Future of Namibian recycling in...

12 hours ago | Environment

Windhoek • [email protected] South Africa placing a moratorium on buying all Polyethylene terephthalate (PET*) plastics for recycling purposes, Namibian recyclers are now forced to stockpile...

Buying a home sight unseen

13 hours ago | Business

Until the threat of Covid-19 is contained, many buyers who want to take advantage of the record low interest rates or who are serious about...

US assistance against poaching

13 hours ago | Environment

The US Department of Defence (DoD) handed over two Toyota Land Cruisers to the Namibian ministry of environment, forestry and tourism (MEFT) last week. One...

Kuier Saterdag saam met DHF

13 hours ago | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die...

1 day - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Load More