Nuwe president vir NamChefs

17 September 2018 | Society

Yolanda Nel - Die nuwe president van die Namibiese Sjefsvereniging (NamChefs) het verlede week die leisels oorgeneem.

Philip Klynsmith het by Sanet Prinsloo oorgeneem, wat die pos die afgelope ses jaar beklee het. “Ek voel nog steeds bietjie oorweldig. Sanet het ongelooflike groot skoene vir my gelaat wat gevul moet word,” sê hy.

Tog is hy reg vir die nuwe uitdaging.

“Ek is opgewonde wanneer ek dink hoe hierdie vereniging kan groei en hoe ons saam hierdie industrie kan laat ontwikkel,” sê Philip opgewonde. Die nuwe span het reeds baie planne wat bespreek moet word. “Ons beplan groot dinge!”

Philip sê die aspek van die vereniging wat hy die meeste geniet is die nuwe mense wat hy ontmoet. “Ek kan leer by elkeen van hulle. Tot die jong skoolkind wat in die kookkompetisie deelneem tot die mense in die bedryf. Hulle fasineer my en ek leer ongelooflik baie.”

Dit is vir hom heerlik om te sien hoe sjefs in die land ook anders dink oor kos. “Veral in kompetisies. Almal kry dieselfde bestanddele, maar elke deelnemer sit ’n ander bord kos voor jou neer. Die passie en kreatiwiteit is aansteeklik.”

Een van die uitdagings is dat almal wat deel is van die bestuur steeds ’n voltydse werk het. “Maar wanneer ’n mense ’n passie vir iets het, dan maak ons dit werk en ons maak tyd daarvoor.”

Ander lede van die bestuur is is Yannick Schweigardt, Ralph Hergott, Terry Jenkinson, Wolfgang Schenck en Gerald Cloete. Barbara Huber-Schenck is steeds die sekretaresse en Elsa Carstens die tesourier.

Similar News

 

One charity helps another

6 days ago - 17 March 2019 | Society

Miss Namibia 2018, Selma Kamanya, recently handed over donations to the recipients of the Standard Bank Women of Excellence awards. They are Huipie van Wyk,...

Taking hands for CAN

6 days ago - 17 March 2019 | Society

In the light of more than 3 700 Namibians that are newly diagnosed with cancer every year, Pupkewitz Megabuild and Marathon Tools have taken hands...

Help us, help you – CAN

1 week ago - 10 March 2019 | Society

Given the prevailing economic climate, the Cancer Association of Namibia (CAN) has been necessitated to implement a nominal donation structure to allow them to keep...

It takes a village

2 weeks ago - 03 March 2019 | Society

S.P.E.S Charity recently hosted a fundraiser in the capital where they shared information about the impact the organisation has in the community and the lives...

CAN branch for Reho

1 month - 27 January 2019 | Society

The Cancer Association of Namibia (CAN) officially opened a local support centre in Rehoboth for the Hardap region on Monday.At the event, the governor Esme...

Support for soccer centre

2 months ago - 21 January 2019 | Society

The Namibia Football Association (NFA) Girls Centre last week received 18 single beds and bedding worth N$75 000 from the Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit...

CAN outreach begins

2 months ago - 20 January 2019 | Society

The Cancer Association of Namibia hosts the first of their annual medical outreaches to help fight cancer in Namibia, starting in Rehoboth on Monday.The medical...

Paying salaries, one garden at a time

2 months ago - 20 January 2019 | Society

The Ecumenical Social Services (EcSOS) organisation is currently busy with another project that will see a number of gardens pop up in the capital.The Oondoongi...

Mammadu celebrates successes

3 months ago - 17 December 2018 | Society

After two months and three weeks of noise and dust, a new eating area, activity room, classroom and shaded parking is complete at the Mammadu...

Reho bejaardes met Kersete bederf

3 months ago - 17 December 2018 | Society

Boet MatthewsDit was Woensdag ’n miernes van mense toe die Heilige Hart van Jesus-kerk sy jaarlikse Kersete by die St. Joseph-skoolsaal op Rehoboth gehou het,...

Latest News

Tweede operasie vir baba Joshua

6 days ago - 17 March 2019 | People

Gobabis • Yolanda Nel Die opwagting van ’n nuweling is vir ouers sowel as vir die familie, ’n groot vreugde. Maar vir hierdie gesin van...

Tylo voeg daad by woord

6 days ago - 17 March 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Mej. Windhoek Gymnasium het 'n hart vir bejaardes en kinders. Wat vir een tiener begin het as ’n geleentheid om aandag...

'n Fees van eg Namibies

6 days ago - 17 March 2019 | Events

Windhoek • Yolanda NelVeertien eg Namibiese besighede het die geleentheid aangegryp om by Wernhil Park-inkoopsentrum se eerste Made in Namibia-ekspo uit te stal.Die handelskou loop...

Perde erg mishandel

6 days ago - 17 March 2019 | Crime

Gobabis • Yolanda Nel ’n Perd wat in Januarie weens dieremishandeling van ’n plaas op Drimiopsis verwyder is, is nou weer terug na waar hy...

Linking up Namibia

6 days ago - 17 March 2019 | Infrastructure

Swakopmund • Otis Finck The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site...

From trash to treasure

6 days ago - 17 March 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel One day, while playing around on YouTube, a tutorial popped up explaining how to make rugs from plastic bags. Thanks to...

'No tomorrow' unless consumption falls

6 days ago - 17 March 2019 | Disasters

Nairobi • Nita BhallaGlobal exploitation of natural resources – from water, sand and timber to oil, coal and gemstones – has more than tripled in...

Drought conditions intensify

6 days ago - 17 March 2019 | Disasters

Swakopmund • Erwin LeuschnerAfter analysing available data on precipitation and temperatures, the Swakopmund-based hobby meteorologist Klaus Knupp sums up the current situation: “The drought is...

A century plus ten

6 days ago - 17 March 2019 | Education

Celebrating the DHPS's 110th anniversary, a real “festive week” was held at the school. In addition to the Orchestra Week of German Schools in Southern...

Load More