Oefen só na 'n beroerte

Die SMO-program kan lei tot 'n hoër waarneembare vlak van fisieke funksionering.

07 July 2019 | Sports

Wêreldwyd sterf een uit elke tien mense elke jaar aan 'n beroerte en diegene wat dit oorleef, se beweeglikheid word dikwels belemmer.

Aangesien slagoffers soms lewenslange ondersteuning nodig het, is dit belangrik om hulle te help om fisieke aktiwiteite op hul eie te verrig omdat dit hul lewensgehalte en hul vermoë om alledaagse take self te verrig, sal verbeter. “Een manier om dit te bereik is deur sensories-motoriese oefeninge wat funksionele herstel by beroertepasiënte kan aanhelp,” sê Dr. Tania Zastron, wat onlangs haar doktorsgraad in Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) behaal het.

Zastron het as deel van haar navorsing 'n kostedoeltreffende en eenvoudige taak-spesifieke agt-week sensories-motoriese opleidingsprogram (SMO) ontwikkel om te bepaal of oefening die samehangende krag tussen verskillende geaffekteerde dele van die brein, asook funksionele herstel by chroniese beroertepasiënte kan verbeter.

Die SMO balansoefeninge behels balansoefening wat fokus op die manipulasie van die liggaam se visuele stelsel, sowel as dele van die sensoriese stelsel wat met balans, ruimtelike oriëntering en die bewustelike persepsie van aanraking, drukking, pyn, temperatuur, posisie, beweging en vibrasie, verband hou.

Zastron sê deelnemers het balansoefeninge soos kopknikke, rompleunings, strek, vang, gooi, enkelbeenstaan, gewigverskuiwing, stap (normaal, met hoë knieë, boudskoppe, sywaarts en agteruit), tandem-stap, gewigverskuiwing in treë, ratsheidslere, op die lyn stap, opstaan, stap met rigting en hindernisse, strek en stap, 360°-draaie en sit op 'n oefenbal en strek gedoen.



Beter funksionering

Volgens Zastron werk die SMO-programme. “Deelnemers het verbeterde balans getoon so ook verminderde somatosensoriese afhanklikheid, verbeterde draaivermoë terwyl hulle stap, asook verbeterde waarneembare fisieke en sosiale funksionering. Hul vrees vir val het ook afgeneem.

“Oor die algemeen het die SMO-program tot 'n hoër waarneembare vlak van fisieke funksionering gelei, wat weer die deelnemers se selfdoeltreffendheid verbeter het en 'n toestand van verbeterde funksionering in die daaglikse lewe en algehele welstand geskep het.”

Zastron sê SMO-programme is belangrik omdat navorsing bewys sowat 70 miljoen beroertepasiënte teen 2030 met 'n gestremdheid sal moet saamleef.

Risikofaktore vir beroerte sluit in hoë bloeddruk, rook, diabetes, die vergroting en verdikking van die mure van die hart se hoofpompkamer en 'n abnormale hartritme insluit.

Similar News

 

Thomas, Armas victorious

1 day - 18 August 2019 | Sports

Windhoek • Limba MupetamiThe electrifying 19th edition of the Old Mutual Victory was won by Reinhold Thomas and Alina Armas in the respective men and...

Namibians ready for Dance Supreme

2 days ago - 18 August 2019 | Sports

Following the selection of a team of dancers to represent Namibia at the Global Dance Supreme finals, a dance showcase to raise funds for their...

Heading for the hills

2 days ago - 18 August 2019 | Sports

Farm Windhoek Fitness is taking trail runs out of the city to the amazing Wild Places that Namibia has to offer later this month.On Sunday...

Golfing away

2 days ago - 18 August 2019 | Sports

This year, Bank Windhoek joined other corporates in support of Unam’s Chancellor’s Charity Golf Day that took place in the capital on Friday.Organised by the...

WAP wins again

1 week ago - 11 August 2019 | Sports

Windhoek • Andrew Poolman The Namibian schools rugby season reached a dramatic climax on Saturday night as KMC/JCC Windhoek Affies beat Tsumeb Gymnasium by...

Support for Otjomuise soccer

1 week ago - 11 August 2019 | Sports

The Otjomuise Soccer League received a leg up, thanks to a sponsorship by Bank Windhoek. The donation will be used to buy equipment and for...

Dirt Attack MTB done and dusted

1 week ago - 11 August 2019 | Sports

Last Saturday saw 180 local MTB riders line up at Farm Ongeama, waiting for the signal to the start of yet another Gravel and Dirt...

Transfer record broken

1 week ago - 11 August 2019 | Sports

African Stars Football Club broke a long standing local football transfer record when they agreed a deal to buy Tura Magic midfielder Tjipeta 'Koko' Katjimune...

NIIHA welcomes champs back

1 week ago - 11 August 2019 | Sports

Seven Namibian teams competing at the recently held State Wars Inline Hockey Tournament at Fort Wayne (Indiana) in the United States of America, were welcomed...

WHS girls take the title

2 weeks ago - 04 August 2019 | Sports

Windhoek • Evany van WykA tough but entertaining school’s hockey league came to an end on Saturday, when Windhoek High School’s first girls’ team beat...

Latest News

City of angels

2 days ago - 18 August 2019 | Society

Tanja Bause “More and more kids in Namibia are being orphaned daily and fewer people are taking care of them,” says Bettie Hoakhaos (52) of...

Ongos on the go

2 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

The groundbreaking ceremony for the N$ 4.3 billion housing project of the Ongos Valley took place in the capital this earlier this week. A total...

Residents and |Gôagoses at loggerheads

2 days ago - 18 August 2019 | Infrastructure

Residents of Duneside informal settlement in Rehoboth’s Block E said they want their Town Council and the Rehoboth Urban East Constituency office to bring basic...

Good possibility for rain

2 days ago - 18 August 2019 | Disasters

Swakopmund • Erwin LeuschnerFor many Namibians, especially farmers, there may be a small glimmer of hope. The strong El Niño phenomenon, which is one of...

Giving hope to the destitute

2 days ago - 18 August 2019 | Social Issues

Walvis Bay • Leandrea Louw The Promiseland Trust, established in Walvis Bay in 2009, feeds more than 2 500 children across the town every day.Founded...

Vlinders vlieg hoog

2 days ago - 18 August 2019 | People

Windhoek • Yolanda Nel Oulike babaklere het 'n manier om enige mamma-hart te laat smelt en ander broeis te laat. Juis daarom het 'n mamma...

Agriculture in harmony with nature

2 days ago - 18 August 2019 | Environment

“Sustainability so often has negative connotations,” says Fabian von Hase. He finds the term “ecological health” more fitting.“Sustainable means that we do less harm to...

Prickly intruders

2 days ago - 18 August 2019 | Environment

Windhoek • Theresa Lang Gunhild Voigts carries gardening tools with her wherever she goes. Peek in her car and you will find rakes, saws and...

Computers for Omaheke library

2 days ago - 18 August 2019 | Education

The Omaheke regional library in Gobabis last week received a donation of laptops from Bank Windhoek. At the handing over, the director of education in...

Load More