Pizza – met die druk van ’n knoppie

18 September 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Daar is vir my niks so lekker soos aande wat daar hopeloos te min tyd is om te kook nie, waar jy net die telefoon optel en binne ’n uur word aandete by jou voordeur afgelewer.
En wanneer dit by wegneemetes kom, is pizza gewoonlik eerste op my lysie.
Die lus vir kosmaak was onlangs baie laag en ek toe sien ek Debonairs het ’n toep wat jy op jou selfoon kan aflaai. Hier kry jy nie net die volledige spyskaart nie, maar ook spesiale aanbiedings.
Wat die toep vir my ’n wenner maak is die feit dat ek kan kies hoe laat hulle my bestelling moet aflewer. Dus kan ek al vroegoggend besluit waarvoor ek lus is en teen half 7 lui my deurklokkie. Jy kan ook jou betaling via die toep maak en sodra jou bestelling ontvang is, kry jy ’n epos as bewys van betaling.
Jy kan selfs op die toep besluit of jy vir die afleweringsman ’n ietsie ekstra wil gee. Eenvoudiger het ek lanklaas gesien.
Benewens die feit dat die toep gerieflik en maklik is om te gebruik, kry jy heerlike pizza op die koop toe!
Ek is veral gaande oor Debonairs se pepperoni- en olyf-pizza. Op die oomblik is een van hulle spesiale aanbiedings twee groot pizzas vir net N$150. Dan is daar ses verskillende pizzas waarvan jy kan kies.
Gaan laai gerus maar die toep af.

Similar News

 

Kuier Saterdag saam met DHF

13 hours ago | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die kombuis

1 day - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Een, twee, drie blok myself

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] is geen geheim dat ek gaande is oor realiteitsprogramme nie. Moet my nieverkeerd verstaan nie, ek praat van kwaliteit programme nie en...

Tittseltjie Franse flair in die hoofstad

1 week ago - 20 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] hierdie nuwe koffiewinkel in Klein Windhoek agter die FNCC weggesteek is, is dit soos om ’n juweel te vind by Schutzen straat...

Verfrissende kouewater-gemmerbier

1 week ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Hierdie vinnige gemmerbier verg min moeite om te meng. Die resep lewer nagenoeg 5 l gemmerbier.Bestanddele:4,5 l koue water600 g (750 ml) suiker1 pakkie kitsgis30...

Met ’n kamera in haar hand

1 week ago - 14 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Met ’n passie vir fotografie en troeteldiere wat gereeld moet regstaan vir ’n fotosessie, het Piece of Me Photography ontstaan.“Dit was met...

Opsoek na die perfekte beker boeretroos

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] weke vasgekeer in die huis en met geen beker boeretroos wanneer ek wel kon ontsnap nie, was ek opgewonde oor ’n dag...

Facebook skep funksie om te betaal vir konserte

2 weeks ago - 13 May 2020 | Art and Entertainment

Facebook het vir veral kunstenaars wie se inkomste weens die Covid-19-pandemie uitgewis is, ’n reddingsboei in die vorm van ’n nuwe funksie geskep. Dié funksie...

Hap in ’n japtrap: Oreo-fudge

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Jy het net drie bestanddele nodig vir dié smullekker vinnige fudge.Bestanddele:500 g wit sjokolade400 g kondensmelk12 Oreo-koekies, fyngemaakMetode:Smelt die sjokolade en kondensmelk saam in die...

The bees are back in town!

2 weeks ago - 12 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] Most of us look forward to finishing high school or university and are eager to start looking for that perfect job. But...

Latest News

Koop vandag nog by ’n...

9 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] die droogte wat al jare lank boere in die land kwel, het die inperking ’n verdere impak op diegene wat sorg dat...

No safe way to smoke

9 hours ago | Health

Observing World No Tobacco Day on Sunday (31 May), the Cancer Association of Namibia (CAN)reaffirms their position that there is no safe way to smoke.“We...

Success during uncertainty

9 hours ago | Local News

Windhoek • [email protected] their doors may close for good, the Side by Side Early Intervention Centre has survived in spite of current uncertain times, even...

Now Nictus is really cooking

9 hours ago | Business

Nictus Furniture’s Windhoek branch recently opened the doors to its new Kitchen Corner – a section dedicated to one of the most important components of...

Future of Namibian recycling in...

12 hours ago | Environment

Windhoek • [email protected] South Africa placing a moratorium on buying all Polyethylene terephthalate (PET*) plastics for recycling purposes, Namibian recyclers are now forced to stockpile...

Buying a home sight unseen

12 hours ago | Business

Until the threat of Covid-19 is contained, many buyers who want to take advantage of the record low interest rates or who are serious about...

US assistance against poaching

12 hours ago | Environment

The US Department of Defence (DoD) handed over two Toyota Land Cruisers to the Namibian ministry of environment, forestry and tourism (MEFT) last week. One...

Kuier Saterdag saam met DHF

13 hours ago | Art and Entertainment

Kort ná die uitreiking van Die Heuwels Fantasties (DHF) se nuwe album, 2021, kan jy nou jou kaartjies koop vir die aanlyn albumbekendstelling wat Saterdag...

Ou gunstelinge terug in die...

1 day - 26 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek • [email protected] vir die 11de seisoen, is dinge in the My Kitchen Rules bietjie anders, maar lewer dit net soos altyd vreeslik baie drama...

Load More