Planne vir nuwe stortingsterrein vorder

10 October 2019 | Infrastructure

Ogone Tlhage

Die Windhoek munisipaliteit (CoW) is besig met die konstruksie van ’n nuwe algemene vullisterrein, aangesien die 39-jarige Kupferberg-stortingsterrein sy kapasiteit bereik het.
Die munisipaliteit het verlede jaar aangekondig dat die bestaande fasiliteit die einde van sy produktiewe leeftyd bereik het. Intussen vorder planne vir ’n nuwe fasiliteit vir gevaarlike stowwe, met die onlangse voltooiing van planne.
“Die finale ontwerp is nou voltooi vir die uitbreiding [en] konstruksie van ’n nuwe algemene en gevaarlike afvalstowwe stortingsterrein tesame met gepaardgaande infrastruktuur,” het die CoW se woordvoerder, Lydia Amutenya, gesê in reaksie tot vrae oor die vordering van die stadsraad se planne.
Volgens haar is ’n omgewingsimpakstudie (OIE) voltooi en is ’n klaringsertifikaat vir bouwerk deur die ministerie van die omgewing uitgereik.
Vroeg verlede jaar het mnr. Ludwig Narib, die destydse senior bestuurder vir stedelike ontwikkeling, gesê die CoW het tot N$120 miljoen nodig vir ’n nuwe terrein vir gevaarlike stowwe wat noord van die bestaande Kupferberg-terrein geleë sal wees.
Op die vraag of dit verander het, het Amutenya gesê hulle kyk na verskillende finansieringsopsies, hoewel sy nie ’n kosteberaming verskaf het nie. “Die CoW oorweeg tans finansieringsopsies en ’n mededingende bodproses moet nog gedoen word; dus is die begrotingskattings tans vertroulik, ” het sy gesê.
Daar is tans twee aanlegte op die Kupferberg-stortingsterrein: Een vir algemene vullis en die ander vir gevaarlike stowwe. Die aanleg vir gevaarlike stowwe is geskik vir die bestuur van onder andere kos wat verval het, olie, chemikalieë, batterye, kunsmisstowwe en enigiets wat kundiges op die terrein nie ken nie.
Alle huishoudelike en algemene rommel wat in die stad versamel word, word na die Kupferberg-stortingsterrein geneem, wat op die C26-pad geleë is.
Die CoW het destyds die terrein teen ’n koste van sowat N$6 miljoen ontwikkel.

Similar News

 

Die reuke loop op Tuindorp oor

1 week ago - 14 October 2019 | Infrastructure

Yanna Smith’n Verstopte rioolpyp het ’n geweldige klankie in die industriële area en sekere woonbuurte van Okahandja veroorsaak, met besighede wat verlede week oor die...

Making housing inroads

1 week ago - 11 October 2019 | Infrastructure

In its quest to meet the rising demand for housing, the Rehoboth Town Council availed land consisting of 52 undeveloped erven, to Denmari Property &...

HKIA drop off lane closed for now

1 week ago - 10 October 2019 | Infrastructure

Due to the work being carried out at the Hosea Kutako International Airport, the drop-off lane has been temporarily closed. The Namibian Airports Company (NAC)...

CoW sees (fire engine) red

2 weeks ago - 08 October 2019 | Infrastructure

The City of Windhoek (CoW) has agreed to accept a donation of two Mitsubishi Fuso fire engines from the Embassy of the United States of...

RA and council hush about alterations

2 weeks ago - 04 October 2019 | Infrastructure

Yolanda NelWeeks after it was announced that the upgrade to a dual carriageway of the Windhoek-Okahandja road would be altered to accommodate some families living...

Brakwater-vergadering afgestel

3 weeks ago - 26 September 2019 | Infrastructure

Yolanda NelInwoners van Brakwater wat daarna uitgesien het om hul misnoë teenoor die stadsraad uit te spreek rakende verhoogde tariewe, sal nóg langer moet wag...

New hub for US embassy

1 month - 19 September 2019 | Infrastructure

Windhoekers who often drive along Robert Mugabe Avenue will have seen that there’s much work going on at the erf on the corner of Metje...

FlyWestair launches international route

1 month - 18 September 2019 | Infrastructure

These flights from FlyWestair, Westair Aviation’s new scheduled passenger airline, will fly to the neighbouring country four days per week. The flights are scheduled for...

Open streets planned for October

1 month - 11 September 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel With the average vehicle growth rate in the capital at 3% per annum, the City of Windhoek (CoW) plans to launch an open...

Road works near completion

1 month - 10 September 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The first phase of the N$790 million Windhoek – Hosea Kutako International airport road is 80% complete, with the new and revised completion...

Latest News

Vinnige hap, alles behalwe

23rd of October 12:32 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Ons was onlangs by Metro en besluit om sommer ’n vinnige broodjie by Food Lover’s Market te koop wat ons kan eet op...

Halving malaria now more achievable

23rd of October 12:20 | Health

In a new study focusing on Central African countries, it is believed that halving malaria deaths is more achievable than eliminating the disease by 2030....

Quality remains king at Ohorongo

6 minutes ago | Business

Ohorongo Cement recently received recertification on its Quality & Environmental Management Systems, endorsing the fulfilling of standards, ISO 9001: 2015 and ISO 14001: 2015.The certificate...

RTC gives feedback on litter...

7 minutes ago | Local News

Yolanda Nel After a social media attack last week with photos of garbage thrown everywhere in town as well as a cow carcass not being...

Top table tennis at Windhoek...

44 minutes ago | Sports

The Namibian Table Tennis Association (NTTA) held its annual Windhoek Table Tennis Open Championships last Saturday, where top local players as well as players from...

Stikwerk vir ’n groener omgewing

1 hour ago | Environment

In ’n poging om plastiekverbruik te verminder en hul inkomste te verhoog, is drie vroue besig om hul naaimasjiene daarvoor in te span.Julia Gomachas en...

No joking with The Joker

19 hours ago | Art and Entertainment

If you want to know what you get when you take a poor, mentally unstable loner and treat him liketrash, just go watch Joker.According to...

Stap vir Bybels die naweek

23 hours ago | Art and Entertainment

Yolanda Nel Stof solank jou tekkies af wat stof vergaar in die hoek van die kas, want Saterdag 26 Oktober gaan dit handig te pas...

Okahandja hou somerfees

1 day - 22 October 2019 | Art and Entertainment

Yolanda Nel Dit is nog net ’n paar dae voor die Gereformeerde Kerk op Okahandja se somerfees plaasvind en gaste het sommer baie om na...

Load More