Pond vleis vir verkeersligte

20 January 2019 | Infrastructure

Minder as N$250 000 is verlede jaar deur die Windhoekse stadsradad vir die herstel van 31 verkeersligte spandeer.

Volgens Harold Akwenye, korporatiewe kommunikasie en bemarkingsbestuurder by die stadsraad, beloop die kostes gemiddeld N$8 000 per verkeerslig, maar kan dit ook enigiets tussen N$2 200 en N$17 300 beloop. “'n Volledige installasie kos sowat N$400 000, met die beheerder wat ons tot N$80 000 uit die sak kan jaag,” het hy in 'n onderhoud met Windhoek Express gesê. “Die kostes kan in die toekoms selfs meer beloop.”

Hoewel die stadsraad 'n begroting het vir sulke ongelukke, is die operasionele begroting bestem vir roetine onderhoud en opgraderings, “veral om ou beheerders te vervang”, sê hy.

Verkeersligte wat erg deurloop is dié op die hoek van Onafhanklikheidsrylaan en Hans Dietrich-Genscherstraat, Mandume Ndemufayo-rylaan en David Hosea Meroro-weg en Onafhanklikheidsrylaan, en die Westelike verbypad. Verkeersligte is in die afgelope jaar twee keer vervang by hierdie kruisings vervang.

“Die doel van verkeersligte is om die verkeer te reguleer en te verseker die verkeer vloei,” het Akwenye gesê. ­Wanneer 'n verkeerslig beskadig is, veroorsaak dit 'n opeenhoping van verkeer, “wat baie frustrasie onder motoriste kan veroorsaak, asook die risiko van ander ongelukke”.

Motoriste word gemaan om by die spoedbeperkings te hou, padreëls na te kom en versigtig te bestuur, en veral op die uitkyk vir voetgangers en fietsryers te wees.

Similar News

 

Only unoccupied structures to go

6 days ago - 15 April 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The bid to remove illegal structures on municipal land only refers to unauthorised incomplete and unoccupied structures. In an effort to clear the...

Okahandja se wit olifant groet stil-stil

2 weeks ago - 07 April 2019 | Infrastructure

Etlike jare ná inwoners van Okahandja ’n beroep op die ministerie van werke en vervoer gedoen het om ontslae te raak van die vervalle hotel...

Here's how to buy a PolyCare house

2 weeks ago - 07 April 2019 | Infrastructure

In reaction to government's efforts to alleviate the housing shortage and to reduce the housing backlog, Bank Windhoek announced that it will offer financing to...

Nog huise kom vir Otjomuise

4 weeks ago - 24 March 2019 | Infrastructure

Windhoek • Yolanda Nel Terwyl honderde huise in Otjomuise uitbreiding 10 nog steeds leeg staan ná dit gebou is in die hoop om die behuisingsnood...

Linking up Namibia

1 month - 17 March 2019 | Infrastructure

Swakopmund • Otis Finck The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site...

Housing scheme will succeed – GIPF

1 month - 22 February 2019 | Infrastructure

Ogone Tlhage • Windhoek The Government Institutions Pension Fund (GIPF) of Namibia is confident that its investment into housing will succeed.To date, the GIPF has...

Homeless project to construct 30 houses in Omaheke

2 months ago - 17 February 2019 | Infrastructure

About 30 destitute inhabitants of the Kalahari constituency will soon own decent houses thanks to the Kalahari Homeless Shelter project.The regional councillor for Kalahari constituency,...

Shot in the arm for cheaper housing

2 months ago - 10 February 2019 | Infrastructure

Clemens von Alten • WindhoekThe Polycare Research Technology Namibia factory brings the hope of finally addressing Namibia's housing crisis. “Building houses from desert sand and...

Watertoevoer bly 'n uitdaging

2 months ago - 21 January 2019 | Infrastructure

Op Groot Aub sê inwoners hulle gaan soms dae lank sonder water.Tydens 'n onlangse onderhoud met Nampa, het inwoners van die ne-dersetting wat sowat 45km...

Shelter to improve housing

4 months ago - 17 December 2018 | Infrastructure

Around 11% of households in the Kalahari constituency in the Omaheke region live in improvised housing or shacks.An assessment conducted by the constituency office discovered...

Latest News

Klein dade, groot harte

6 days ago - 15 April 2019 | Social Issues

Toyota Indongo het verlede week in die vroeë oggendure gaan blikskud , alles ten bate van kanker. Die gesigte getuig dat 'n klein daad almal...

Staalperde in die wilde weste

6 days ago - 15 April 2019 | Events

Windhoek • Yolanda Nel Van 3 tot 5 Mei behoort die baan aan motorfietsentoesiaste, met die twee-jaarlikse Olifant-wedren op Gobabis wat 'n groot makietie beloof.“Die...

Only unoccupied structures to go

6 days ago - 15 April 2019 | Infrastructure

Yolanda Nel The bid to remove illegal structures on municipal land only refers to unauthorised incomplete and unoccupied structures. In an effort to clear the...

Asbestos removal project under way

6 days ago - 15 April 2019 | Environment

Arandis • Leandrea Louw The Walvis Bay municipal council accepted a proposal by Adcon CC to rehabilitate the hazardous waste site and create more space...

The gentleman netball coach

6 days ago - 15 April 2019 | People

Walvis Bay • Adolf Kaure Bobsey Kanku Musambani whose coaching has transformed netball at the coast since his introduction to the sport, was born in...

Social entrepreneurs making their mark

6 days ago - 15 April 2019 | Education

The Red Bull Amaphiko Connect 2019 event took place at the end of March at a warehouse in Windhoek's northern industrial with more than 30...

Say it!

6 days ago - 15 April 2019 | Opinion

Send your “Erongo” or “WE” SMSs to 51500 (at N$3 each) to have your say. Riverside avenue in Swakop which describes exactly where it is,...

Events calendar

6 days ago - 15 April 2019 | Art and Entertainment

Currently running• Follow the hidden magic, an exhibition by Anja Nowack, can be viewed at El Barrio in Windhoek until 17 April.• On the Brink,...

Go forth and save!

6 days ago - 15 April 2019 | Banking

Many graduates can benefit by adopting good money management principles early in their careers to ensure a stable and stress free financial future. “Whether you...

Load More