Roof of Africa kry meer parkeerplek

20 November 2020 | Local News

Windhoek • [email protected]

Sowat 1 600m² sal vir die volgende vyf jaar deur die Windhoekse stadsraad aan Roof of Africa Hotel verhuur word om as parkeerarea te dien.

Die aansoek is reeds in Maart 2018 deur die betrokke partye ingedien en op 2 Julie vanjaar is ’n inspeksie gedoen wat gewys het dat die gebied nie tans beset word nie. Die area is oorkant Erf 3 786 in Klein Windhoek in Nelson Mandela rylaan geleë

Volgens munisipale dokumente het die tegniese ondersteuningspan geen beswaar gehad nie, maar indien enige elektrisiese infrastruktuur geskuif of verwyder moet word, is dit vir die aansoeker se sak. ’n Munisipale waterpyp loop deur die betrokke erf en daarom mag geen permanente strukture binne 1.5 meter van die waterlyn opgerig word nie.

Die hotel moet ook verseker dat ’n minimum van 2 meter vir voetgangers behoue bly. Die parkering moet met randsteen afgebaken word sodat daar maklik onderskeid getref kan word tussen voetgangerspasie en die parkeerarea.

Die parkeerarea sal teen sowat N$20 535 per maand verhuur word, onderhewig aan ’n jaarlikse verhoging wat nie 10% mag oorskry nie. Die raad behou die reg om die kontrak te kanselleer indien die grond vir enige ander munisipale dienste benodig word. Indien dié geval, kan die stadsraad nie finansieel verantwoordelik gehou word vir enige verbetering wat aan die area aangebring is nie.

Similar News

 

UNESCO member states accept Windhoek + 30 Declaration

5 days ago - 22 November 2021 | Local News

The Windhoek + 30 Declaration on Information as a Public Asset was adopted by the 193 member states last week during the 41st session of...

BIG wants grant for more Namibians

6 days ago - 21 November 2021 | Local News

Youth of Agtste Laan in Windhoek have demanded that government introduce the Basic Income Grant (BIG) for all Namibians between the age of 19 and...

CoW se boekhouding beroerd

1 week ago - 19 November 2021 | Local News

Ronelle Rademeyer - Die ouditeur-generaal, Junias Kandjeke, sê daar bestaan wesentlike onsekerheid oor Windhoek munisipaliteit (CoW) se solvensie in die toekoms.Hy wys in die ouditeursverslag...

GBV tackled with new agreement

1 week ago - 19 November 2021 | Local News

The US government and Namibia’s Ministry of Sports, Youth and National Services (MSYNS) launched a new program to provide better services to adolescent girls and...

Here’s how this 12-year-old earns pocket money

1 week ago - 18 November 2021 | Local News

Windhoek • [email protected]“With the money I make through braiding hair, I buy clothes for myself. I also give some of the money to my mother...

NWR MD reacts to video

1 week ago - 16 November 2021 | Local News

Windhoek • Yolanda NelThe managing director of Namibia Wildlife Resorts (NWR) responded to a video beingcirculated on social media of guests supposedly only being offered...

Own ‘baby saver box’ for Gobabis

2 weeks ago - 11 November 2021 | Local News

Gobabis • [email protected]’s second baby saving box in which women can leave their babies without fear of any persecution for which they cannot take care,...

Swapo bevraagteken aanstelling van Gobabis HUB

2 weeks ago - 11 November 2021 | Local News

Windhoek • [email protected] Swapo-distrikskoördineerder vir die Omahekestreek het die wyse waarop die Gobabis-dorpsraad met die aanstelling van sy uitvoerende hoof (HUB) te werk gegaan het,...

'Lone Man' loses head, arms

2 weeks ago - 09 November 2021 | Local News

Windhoek • [email protected] vandal broke off and stole the arms and head of the only urban “Lone Man” stone figure.After the owner saw the damage...

Christuskirche’s bronze plaque disappears

2 weeks ago - 08 November 2021 | Local News

Windhoek • [email protected] Sunday, the National Heritage Council was still unaware that one of the most famous historic buildings in the country, which is visited...

Latest News

Osona area hit by veld...

2 days ago - 25 November 2021 | Disasters

Although the veld fires in the area surrounding Windhoek have calmed down recently, several major fires broke out countrywide yesterday. This image shows a fire...

Rolspelers vergader oor straatkinders

2 days ago - 25 November 2021 | Social Issues

Die ministerie in die presidensie verantwoordelik vir geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn is die gasheer van ’n driedaagse slypskool om ’n oplossing te probeer vind...

Big plans for Step Up...

2 days ago - 25 November 2021 | Society

Windhoek • [email protected] charity project that was established to care for disadvantaged women and children in rural areas in the Hardap region during the Covid...

Understanding urea supplementation

2 days ago - 25 November 2021 | Agriculture

Windhoek • Erastus NgarukaThe use or role of urea is not well understood, apart from it being labelled as a risk to livestock.Urea is a...

Science, technology and innovation policy...

2 days ago - 25 November 2021 | Science

The revised National science, technology and innovation policy was launched earlier in October, to integrate STI in all socio-economic sectors.The policy aims to reach the...

Vat jou woef vir ‘n...

3 days ago - 25 November 2021 | Art and Entertainment

Yolanda NelIn ‘n poging om broodnodige fondse vir die veeartspraktyk op Okahandja in te samel, word daar Saterdag ‘n heerlike pret stap aangebied.Volgens organiseerder Martie...

Rebirth planned for tourism sector

3 days ago - 24 November 2021 | Tourism

Swakopmund • [email protected] 18 months after the corona crisis brought the tourism industry to its knees, government is in the process of developing a Tourism...

OM support for communities

3 days ago - 24 November 2021 | Social Issues

In the last two quarters of 2021, Old Mutual supported various community project initiatives to the tune of N$63 000. This included support of the...

Don’t kick the cat!

3 days ago - 24 November 2021 | Opinion

Windhoek • Dr John SteytlerNamibia is in an unenviable position as a developing country, its economy is very fragile and it is trying to weather...

Load More