Ruiters maak ’n Zimbabwese draai

12 May 2019 | Sports

Windhoek • Evany van Wyk

Die Namibiese perderuiters Nadine Flemming (18), Nicolene Grundeling (17), Ariane Wieland (16) en Jayd Bassi-Hanssen (14) het onlangs aan die Afrika-skildreeks in Zimbabwe deelgeneem.

Die driefasekompetisie is van 11 tot 20 April gehou en die ruiters het meegeding in dressuur, skouspring en veldwedlope.

Nicolene Grundeling sê sy het op vierjarige ouderdom begin perdry en is sedertdien versot op die sport. Sy meen een van die hoogtepunte van die kompetisie in Zimbabwe was om nuwe mense te ontmoet. “Om met ’n onervare perd iets reg te kry wat sy eienaar nie kon nie, was nog ’n hoogtepunt.”

Fanmari Lang, die span se bestuurder en afrigter tydens die Zimbabwe-reis, sê die grootste uitdaging was dat deelnemers nie met hul eie perde kon deelneem nie en noodgedwonge geleende perde moes ry. Maar, danksy Namef, is driefase-klinieke van vroeg af in die jaar gereël om al die ruiters in topvorm te hou vir die jaar wat voorlê. Sy sê as ’n span het die ruiters fantasties saamgewerk om mekaar en ander spanne te motiveer en ondersteun. “Want dit gaan nie net oor hulle nie. Dit gaan oor die liefde wat hulle almal vir hierdie ongelooflike diere en die sport het.”

Similar News

 

Arch, aerial, attack!

1 day - 26 May 2019 | Sports

Drum Majorettes and Cheerleading have both been recognised as sport codes. In line with this, Namibia is currently introducing these two new codes to athletes...

Leg up for social soccer

1 day - 26 May 2019 | Sports

The Okahandja Park Tobias Hainyeko Social League recently received support from PowerCom in the form of a floating trophy, 75 medals (25 gold, 25 silver...

'Ons gee om,' sê Redline

1 day - 26 May 2019 | Sports

Tielman van Lill Die Redline-motorklub in Windhoek het vroeër hierdie maand by sy klubhuis in die noordelike nywerheidsgebied met die prettige Jennifer Zamudio 'n insamelinskonsert...

Classic Clashes kick off

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

The official launch of the 12th annual Classic Clashes took place at the Windhoek Technical High School (HTS) sports field on Saturday, where Hozala Marketing...

Lighting up lives

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

In an effort to raise funds as part of the Buy-a-Brick campaign, Standard Bank hosted a glow in the dark charity run.On Friday the Windhoek...

Top NHRSA shots at Walmaine

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Almost 75 shooters took part in the 4th leg of the Namibian Hunting Rifle Shooting Association (NHRSA) competition that took place at the farm Walmaine...

New kit for Bee Boys

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

It has become an institution for Ohorongo Cement to run an annual employee community project in which the employee becomes the hero within his/her community...

Dancers to do battle

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

The Namibia DanceSport Academy invites all dancers, dance studios and dance teachers who want to represent Namibia at the Global Dance Supreme Inter-Continental Dance Championship...

Five k's for the SPCA

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Windhoek • Julienne van Rooyen Michaela Ohm's love for furry friends is what drove this 11-­year-old to raise more than N$8 000 in ­support of...

The Kudu and Lion meet again

1 week ago - 19 May 2019 | Sports

Mariselle Stofberg and Michelline NawatisesSince Wednesday the annual inter-high between Windhoek Gymnasium and Windhoek High School has been taking place at the FNB Vegkop stadium....

Latest News

Raak nou deel van Klub...

1 day - 26 May 2019 | Society

Enige ouer sal kan getuig dat om 'n kind groot te maak, aan jou beursie knaag. Juis daarom vra Huis Maerua kinderhuis vir bystand.Individue en...

Een man se roeping om...

1 day - 26 May 2019 | Social Issues

Yolanda Nel Ongeag die uitdagings wat een man self in die gesig staar, het hy besluit dat wanneer God praat, dan bly jy steeds gehoorsaam...

Red die borste

1 day - 26 May 2019 | Health

Windhoek • Yolanda Nel Hierdie entrepreneur wil graag in sy gemeenskap terugploeg en dus het hy besluit om geld in te samel om bystand te...

Ontbyt saam vir boere

1 day - 26 May 2019 | Disasters

Windhoek • Yolanda Nel Wanneer ons eet, dink ons selde aan hoe die eier, melk of spek op ons bord beland het. Die meeste...

Erongo shudders under weight of...

1 day - 26 May 2019 | Disasters

Swakopmund • Leandrea LouwAlmost 13 000 bags of maize meal were distributed to households in the Karibib and Daures constituencies between November 2018 to March...

Graduate shares her story

1 day - 26 May 2019 | People

Walvis Bay • Leandrea LouwChloé Paulse (25), a graduate of the University of Namibia (Unam) medical school, grew up in the salty and dusty streets...

International recognition for Sun Cyles

1 day - 26 May 2019 | Environment

Windhoek • Yolanda Nel The co-founder of Namibia's own Sun Cycles was awarded the National Energy Globe Award during SACREEE's first industrial energy efficiency conference...

Plans to place water along...

1 day - 26 May 2019 | Disasters

//Ai-/Ais • Erwin Leuschner The popular Fish River hiking trail in southern Namibia is threatened with closure at the end of the month due to...

The world can be your...

1 day - 26 May 2019 | Education

The international vlogging competition Faces2Hearts is a competition organised by the European Union that aims to finding 20 young vloggers to take part in a...

Load More