SMSe

Yolanda Nel
Dit is lekker om te sien van al die barmhartige Samaritane in ons land wat kos ingesamel het vir mense in nood. Goeie werk Hugs4Christ. Doen so voort.

Vandat die buurtwag in Pionierspark so aktief in die area is, voel ons beslis veiliger. Die misdaad het aansienlik verminder. Almal moet saamstaan om misdaad te bekamp. Wens nog meer mense wil by hierdie inisiatief betrokke raak.

Residents of Groot Aub want to break away from the Windhoek municipality. Do they realise that to break away from a municipality they need to be self-sustaining?

Ek soek altyd eerste na die restaurant-resensie. Dis goed om te weet waar ek my geld kan spandeer en waar ek liefs moet wegbly. Die restaurante wat gekies word moet liefs net meer sentraal wees. Kan julle dalk verduidelik hoe werk die puntestelsel? (Die restaurante word 'n punt uit vyf gegee. Dit sluit in die aanbieding van die kos, hoe die kos proe, die atmosfeer van die restaurant en die diens. - Red)

How to make wors - what a fun story. I can show you how to make proper pap with that boerewors!