Soetkoekies vir Valentynsdag

14 January 2020 | Local News

Yolanda Nel “Ek moes al baie in my lewe weer van vooraf begin, om saam met my man weer nuwe idees te moet uitdink om te kan oorleef. En ook nou, met die voortslepende droogte, sien ons dit as ’n uitdaging eerder as ’n negatiewe ervaring.”
Só vertel Kobiee Wasserfall, ’n boervrou in die Khomas Hochland. „Sedert November verlede jaar het daar maar net 28mm reën op ons plaas geval,” sê sy. En met die vee wat vrek, moet sy help om ’n ander inkomste te vind. “Maar ek glo die Here sal vir ons deure oopmaak as ons in geloof aan Hom vasklou en hierdie was net weer eens ’n geleentheid wat Hy vir my gegee het om op te staan en nie te gaan lê nie.”
Kobiee bak nou koekies spesiaal vir Valentynsdag. “Ek is absoluut fanaties oor liefde en glo dat dit die mooiste emosie is,” sê sy opgewonde. Dit is juis hoekom sy so uitsien om te begin bak. “Dis ’n heerlike onderwerp om kreatief te kan wees terwyl ons ook ’n inkomste kan genereer. Ek hou daarvan om mense te bederf en iets spesiaals vir hulle te doen. So om elke koekie spesiaal een vir een te versier, mooi en lekker te laat lyk, is vir my ’n vorm van ‘terug gee’ aan ander in liefde.”
Volgens Kobiee wil elke mens tog spesiaal voel en voel jy “hoort”. Dus glo sy elkeen wat ’n boks koekies op Valentynsdag ontvang, baie spesiaal en geliefd gaan voel. Sy maak drie verskillende grotes bokse Valentyskoekies – klein, medium en groot – sowel as twee stokkielekker-koekies om met ’n spesiale persoon te deel. Die bokse bevat verskillende soorte koekies naamlik sjokolade, vanielje en gemmer.
Sy vertel dat met die droogte moes elke boervrou maar inspring en haar kant bring om ’n ekstra inkomste te kan inbring. “Skielik was daar ekstra uitgawes, soos voer vir die beeste en bokke wat nie noodwendig vroeër aangekoop hoef te word nie. Brandstofpryse wat hoegenaamd nie tred hou met die boer se inkomste nie, rantsoene vir jou werksmense wat by die dag duurder word. Ons uitgawes het in ’n oogwink soveel vermeerder, maar die inkomste het al minder en minder geword. Beespryse het geval en ons moes letterlik beesvleis weg gee teen baie lae pryse. Die middelman en winkels is die enigste wat baat by hierdie droogte, want vleispryse is nog steeds hoog as jy vleis gaan koop, maar die boer kry nie eens 50% daarvan nie.”
Kobiee gee ook terug aan ander wat deur die droogte geraak word en 10% van haar koekieverkope sal aan iemand in nood geskenk word.
Indien jy wil koekies koop vir Valentynsdag, kontak haar nou by 081 232 9512 of 062 572217.

Similar News

 

Councillors could be held liable

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Security threat biggest 5G concern

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic services

2 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Koop vandag nog by ’n boer

3 days ago - 27 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] die droogte wat al jare lank boere in die land kwel, het die inperking ’n verdere impak op diegene wat sorg dat...

Success during uncertainty

3 days ago - 27 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] their doors may close for good, the Side by Side Early Intervention Centre has survived in spite of current uncertain times, even...

Gymming and the new normal

1 week ago - 22 May 2020 | Local News

Windhoek · [email protected] If everything goes according the plan, the Believe Fitness community will be opening on 2 June. “It has been an incredibly tough...

Re-evaluating the food we eat

1 week ago - 22 May 2020 | Local News

Windhoek · [email protected] the farmer’s market at The Village was just gaining momentum before the lockdown, this team is ready to serve the public once...

Lidar receives sponsorship increase

1 week ago - 22 May 2020 | Local News

The Lidar Community Foundation received support for the second consecutive year from Alexander Forbes. The monthly sponsorship that came in effect from April will increase...

Neto and Ndula win with EU

1 week ago - 20 May 2020 | Local News

Two Namibian teenagers were the winners of the European Union’s (EU) online competition tocelebrate Europe Day.Due to current lockdown regulations, the EU delegation in Namibia...

CPS gives feedback over Haven animals

1 week ago - 20 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] a social media post spread like wildfire with accusations that the animals of the Haven Zoological Park are dying on the premises,...

Latest News

Councillors could be held liable...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] involved in approving the proposed scheme of signing a deal with Chinese firm Huawei Communications should know that they may be acting...

Katutura’s homeless learn from Baxu

1 day - 29 May 2020 | Environment

The Legal Assistance Centre (LAC) yesterday (28 May) brought the short film Baxu and the Giants to children and youth currently accommodated at the Katutura...

EES gets comfortable with his...

1 day - 29 May 2020 | Art and Entertainment

Around nine years ago a fresh new shoe was added to the market – colourful and proud, representing Namibian colours and lifestyle. The designer? None...

PAY on the go

1 day - 29 May 2020 | Social Issues

Physically Active Youth (PAY) has been able to reach 353 people in 55 households with food and toiletry packages as part of their outreach programme...

Power to the people

1 day - 29 May 2020 | Energy

A N$15.5 million electrification project to supply power to nine informal settlements and 1 000 households over the next five years, was signed by the...

Security threat biggest 5G concern...

1 day - 29 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] hours of deliberating council procedures during the monthly meeting on Thursday, the agendapoint of the Memorandum of Understanding (MoU) between Huawei Communications...

‘Smart City’ but lacking basic...

2 days ago - 28 May 2020 | Local News

Windhoek • [email protected] With talks that the City of Windhoek (CoW) is planning to introduce 5G technology to the capital, many residents are still not...

Wat is op jou bord...

2 days ago - 28 May 2020 | Art and Entertainment

Windhoek · [email protected] jy ‘n eg Namibiese eetplek besit wat binnekort ‘n spsiale aanbieding aan die publiek gaan bekendstel, soek Namibia Adventures jou kos op...

Bank assists with Covid test...

3 days ago - 27 May 2020 | Social Issues

Thanks to a donation of 500 reagent testing kits and nasopharyngeal swab collection kits by Bank Windhoek, the Namibia Institute of Pathology (NIP) can carry...

Load More