St Ann maak harte bly

12 July 2018 | Social Issues

Die vroue van St. Ann op Rehoboth het weer hul harte vir inwoners van minderbevoorregte gebiede op die dorp oopgemaak.

Verlede jaar was dit 'n miernes van mense wat tougestaan het om skenkings te ontvang. Vanjaar was daar nóg meer.

Maandag het die vroue van die Heilige Hart van Jesus-kerk (Moederkerk) vir die sewende agtereenvolgende jaar voortgegaan met hul onbaatsugtige werk onder lede van die gemeenskap. Hulle winterweek is in Burgershoek begin waar armoede die mense op hul knieë dwing.

Die voorsitter van St. Ann, Anna McNab, het soos in die verlede weer die leisels geneem en saam met haar kollegas vir inwoners gebid en gevra dat God se seën oor hulle neerdaal.

Van die inwoners van Burgersdorp het met trane in hul oë die vroue bedank.

“Die Here sal sorg dat julle volhou met die goeie werk,” het een gesê. “Ons is bevoorreg om deur julle bedien te word. Die klere, vars water, sop, lekkers, room, en selfgemaakte seep wat julle gee is regtig 'n seën.”

Mc Nab en die vroue is bekend vir hul bydraes vir mense wat sukkel om kop bo water te hou en hulle hou werklik die Katolieke se naam hoog op Rehoboth.

St Ann is die hele week by verskeie plekke op Rehoboth waar hulle met hul liefdadigheidswerk voortgaan.

Similar News

 

Namibiër trap vir mediese studente

2 months ago - 03 December 2018 | Social Issues

'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch onderneem tot 8 Desember 'n ambisieuse 902 km fietstoer vanaf Vioolsdrift aan die Namibiese grens tot by...

Kersete vir die armes

2 months ago - 03 December 2018 | Social Issues

Yolanda Nel - Om goed te doen aan ander is nie net 'n opdrag nie, maar 'n voorreg. En dit is dié voorreg wat een...

Urgent action still needed to safeguard children in Namibia

2 months ago - 26 November 2018 | Social Issues

Ellanie Smit - Urgent action is necessary to address the challenges Namibia still faces to realise the rights and wellbeing of its children. In a...

Millions for cancer apples

3 months ago - 12 November 2018 | Social Issues

The excitement levels were contagious on Friday when it was announced that N$3 million was raised for the second consecutive year in the 2018 Bank...

Vision 2030 a pipedream?

3 months ago - 12 November 2018 | Social Issues

Yolanda Nel - With 12 years before Vision 2030 was set to change the lives of many Namibians currently living in extreme poverty, these goals...

Double payment for pensioners

3 months ago - 05 November 2018 | Social Issues

Recipients of old age and disability grants will receive their pay-outs for November and December in a once-off grant of N$2 500. The Ministry of...

Beds for the disabled

3 months ago - 05 November 2018 | Social Issues

The Ohorongo Otavi Community Trust (OOCT) and the ministry of health and social services (MOHSS) recently donated beds and mattresses worth N$90 000 to the...

Maak klein harte bly

3 months ago - 05 November 2018 | Social Issues

Met Kerstyd, dink almal aan geskenke onder 'n Kersboom en hoeveel beplanning dit verg om vir elke spesiale persoon daardie spesiale geskenk te kry.Tog is...

Support for children’s home

3 months ago - 05 November 2018 | Social Issues

Taking care of eight vulnerable children is no easy task, but with the support of the German embassy, much needed equipment and furniture has been...

Girls empowered thanks to donation

3 months ago - 29 October 2018 | Social Issues

Yolanda Nel - A foundation that takes care of vulnerable girls in Katutura received a much needed financial injection.The Lidar Community Foundation that takes care...

Latest News

Rare diseases in the spotlight

6 hours ago | Health

Yolanda NelA rare disease medical seminar takes place in Windhoek on 28 February to raise awareness amongst those affected by it.According to Bianca Özcan of...

Vier fees ­vir droogtehulp

6 hours ago | Events

Yolanda Nel“Ons probeer om die mense wat elke dag kos op ons tafels sit, te help.”Juis daarom het 'n groep mense besluit om 'n insameling...

Pas op vir dié skelmstreke

6 hours ago | Crime

Yolanda Nel - Kleinsake-eienaars waarsku hul kliënte teen ’n foefie waarmee hulle gevra word om vir ’n diens of produk te betaal waarvan die entrepreneur...

Done and dusted

6 hours ago | People

Windhoek • Yolanda NelWhat began as maintaining his own guitar collection, has become both a passion and a hobby when he has a moment to...

Orchestras that play together, stay...

6 hours ago | Education

When more than 120 young musicians and their teachers rehearse for a week and let their musical skills run wild, the outcome is certainly something...

Maltas rock in the USA

6 hours ago | Education

The Maltas Club Namibia recently travelled to the USA to undertake an experiential learning trip. The purpose was threefold: to learn more about American culture,...

Big bucks for top students

6 hours ago | Education

Standard Bank Namibia handed over N$302 000 to the three best performing learners in each of the country's 14 regions who sat for last November's...

Body goals

6 hours ago | Columns

Adolf KaureThe Holy Bible says that our bodies are the temples of the Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care...

Conservation snapshot

6 hours ago | Environment

On Tuesday (19 February), Peter Bridgeford launches the book Conservation Pioneers in Namibia and stories by Game Rangers at the Scientific Society.This book of personal...

Load More