Taaltameletjie: Deskundige deel antwoorde

03 February 2019 | Education

Alec Basson



Graad R-leerlinge wie se moedertaal nie Engels is nie, vaar ewe goed as hul Engelssprekende maatjies wanneer dit kom by die stoor en verwerking van klein hoeveelhede inligting wat nodig is vir onder meer leer, probleem-oplossing en berekeninge, sê dr Michelle White, 'n deeltydse dosent by die Departement Algemene Taalwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US).

White, wat onlangs haar doktorsgraad in Algemene Taalwetenskap aan die US verwerf het, meen wat hulle wel kniehalter, is hul gebrek aan Engelse vaardighede, maar dat 'n paar ekstra lesse hul Engelse taalontwikkeling sowel as hul akademiese prestasie behoort te verbeter.

“Net die nodige Engelse vaardighede ontbreek by hierdie kinders om akademies goed te kan vaar, want hul werkende geheue of korttermyn-geheuevaardighede om inligting wat gou verwerk kan word, te behou, is op dieselfde vlak as hul maatjies s'n,” sê sy.

“Talle kinders leer in Engels hoewel hulle nie eintlik Engels-magtig is wanneer hulle begin skoolgaan nie. Hulle word dus in 'n taal onderrig wat vir hulle feitlik heeltemal vreemd is.

“My studie toon dat leerders met Engels as huistaal deur die loop van die jaar omtrent dieselfde in die werkende geheue-toetse gevaar het as hul tweedetaal-maats. Dit beteken dat hul werkende geheue-vermoë onafhanklik is van hoeveel hulle van Engels weet.

“Soos verwag, het die Engelse kinders deurlopend deur die jaar beter as hul maats in alle taalmetings gevaar. Hulle het 'n groter woordeskat gehad en hul begrip en gebruik van Engels was ook beter.”

White wys daarop dat die patroon waarop beide groepe se Engelse en werkende geheuevaardighede deur die jaar ontwikkel het, dieselfde was.

Similar News

 

Ontluikende talent hier aangewakker

6 days ago - 14 July 2019 | Education

Altesame 160 leerlinge het in Junie aan die Bank Windhoek Skryfskool deelgeneem wat in samewerking met die ATKV Windhoek-tak aangebied is. Die skryfskool wat deur...

Soup and supplies for Mandume Kindergarten

1 week ago - 07 July 2019 | Education

Since the Maltas club’s inception nine years ago, students from various universities in Namibia have carried out numerous charitable projects across the country and abroad.Two...

Support for medical students

1 week ago - 07 July 2019 | Education

FNB Namibia sponsored Unam's final year medical students with personalised branded medical coats and oximeters. “FNB is pleased to partner with our future doctors to...

Dennis and Peka take the titles

1 week ago - 07 July 2019 | Education

It was an evening of glitz and ­glamour when the Deutsche Höhere Privatschule (DHPS) and its Student Representative Committee hosted the annual Mr and Miss...

New digs for Omaheke school

1 week ago - 07 July 2019 | Education

Thanks to the International School of Paris that raised nearly N$500 000, a dormitory at the Omuhaturua Primary School in the Omaheke Region is being...

Big walk done and dusted

2 weeks ago - 30 June 2019 | Education

With last weekend's relatively mild temperatures, about 500 grade 1 to 6 learners made their way to farm Aris where the Deutsche Höhere Privatschule Windhoek...

‘Engage in reading’ – Amadhila

2 weeks ago - 30 June 2019 | Education

Former Deputy Prime Minister and accomplished Namibian physician, Dr Libertine Amadhila, recently donated portions of her long-acquired personal library to the University of Namibia.Speaking to...

Leer speel-speel só

2 weeks ago - 30 June 2019 | Education

Die gebruik van spelontwerpelemente soos punte, onderskeidingstekens, voorlopersborde en vlakke (in Engels bekend as gamification) in aanlyn-leeraktiwiteite, kan studente aanmoedig om meer aandag aan hul...

Students learn the job ropes

2 weeks ago - 30 June 2019 | Education

After hosting a successful Career Development Workshop earlier this year, Bank Windhoek again partnered with the Namibia University of Science and Technology (NUST) and B360...

Maties kuier in Windhoek

1 month - 16 June 2019 | Education

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Alumni-betrekkinge afdeling hou later hierdie maand 'n netwerk-geleentheid in Windhoek, saam met die spesiale gasspreker, Dr Morne Mostert, Direkteur van...

Latest News

Saving your ESME

2 days ago - 18 July 2019 | Banking

Windhoek • Mbo Luvindao Research shows that there are many reasons why Emerging Small and Medium Enterprises (ESME) fail. Though this may be due to...

Two birds with one stone

6 days ago - 14 July 2019 | Events

On Wednesday (17 July) Colin Lindeque hosts a public talk on bush-to-feed for drought relief at the Namibia Scientific Society.Namibia currently faces two severe environmental...

Só maak Chamel 'n verskil

6 days ago - 14 July 2019 | Society

Gerine Hoff Daar is soveel mammas wat 'n behoefte het aan items vir hulle nuwe baba en dit eenvoudig nie kan bekostig nie. Om die...

Goeie opkoms vir Chryzander

6 days ago - 14 July 2019 | Local News

Gerine HoffDie gemeenskap van Rehoboth het verlede naweek kragte saamgesnoer om geld in te samel vir Chryzander Britz se ouers om hulle weer op hul...

Dams at critical levels

6 days ago - 14 July 2019 | Disasters

Windhoek • Elvira Hattingh Dams in Namibia only have 26.7% or 186 820 Mm³ (million cubic meters) of water available, compared to the same time...

'n Huis vol aapstreke

6 days ago - 14 July 2019 | People

Windhoek • Yolanda NelMet 'n behoefte aan mooi en unieke uitrustings vir kinders, teen 'n bekostigbare prys, het een mamma 'n entrepreneur geword toe sy...

Support for Omaheke conservancies

6 days ago - 14 July 2019 | Environment

The Namibia Nature Foundation (NNF) recently received a donation of N$234 000 to in support of three conservancies in the Omaheke region from First National...

Windhoek: A city for cyclists?

6 days ago - 14 July 2019 | Health

Windhoek • Lisa Plank There are no special routes for cyclists in Windhoek; cars drive carelessly, the area is mountainous and it is usually very...

Support for albinism

6 days ago - 14 July 2019 | Society

While commemorating International Albinism Awareness Day, FNB Namibia donated 250 sun protection hats valued at N$21 750 to Albino Care Support in Namibia of Albinism...

Load More